Die Kussinkie
Review Summary
Braam K - Mar 2021
Overall score
Baie netjies.
Die Kussinkie's response
Dit sal vir ons aangenaam wees wanneer julle weer by Die Kussinkie oorslaap. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Willem C - Feb 2021
Overall score
Puik.
Die Kussinkie's response
Beste Willem ons is baie bly dat dit weer vir julle lekker was hier by Die Kussinkie. Opregte dank vir julle puik terugvoer.
Dorothy V - Feb 2021
Overall score
Still, rusting en heerlike warm ontvangs an lang dag se reis.
Die Kussinkie's response
Beste Dorothy, dit sal vir ons lekker wees om vir julle weer hier by ons te huisves. Baie, baie dankie vir die vyf sterre wat julle vir Die Kussinkie gegee het. Ons is altyd baie bly wanneer ons gaste tevrede is en goed uitrus vir die volgende dag. Mooiste wense vir julle. Johan en Helene.
Peter B - Feb 2021
Overall score
Had a good night's rest and would stop over again.
Die Kussinkie's response
We would like to accommodate you again in future. We are very glad that you had a good night's rest . Thank you so much for your review.
Craig I - Feb 2021
Overall score
Neat and clean, safe and quiet location away from the main highway.
Die Kussinkie's response
Dear Craig thank you so much for your five star review. It was a privilege to accommodate the three of you. We try our best to make it comfortable and pleasant for our guests. Much appreciated when we received positive reviews. Kind regards Johan and Helene
Johan L - Feb 2021
Overall score
Baie lekker.
Die Kussinkie's response
Beste Johan dit sal vir ons aangenaam wees om julle weer hier by Die Kussinkie te huisves. Dit is vir ons baie lekker om goeie waardering te kry. Baie baie dankie.
Thea C - Jan 2021
Overall score
Baie netjies, gasvrye ontvangs.
Die Kussinkie's response
Baie, baie dankie Thea, vir die volpunte terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sal julle graag weer hier by Die Kussinkie huisves.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Sune G - Jan 2021
Overall score
Baie netjies en gasvry.
Die Kussinkie's response
Beste Suné, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Baie dankie vir die vyfster terugvoer wat ons opreg waardeer. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Renette D - Jan 2021
Overall score
Baie netjies.
Die Kussinkie's response
Baie dankie Renette, vir die goeie terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle rustig en gemaklik kon wees na die dag op die pad.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Jolandé S - Jan 2021
Overall score
Baie netjies, skoon en goed ingerig.
Die Kussinkie's response
Beste Jolandé dit was vir ons aangenaam om julle te huisves en ons is dankbaar dat julle lekker gebly het. Opregte dank vir die 5-ster terugvoer. Beste wense, Johan en Helene.
De L - Jan 2021
Overall score
Baie lekker, rustige plek en omgewing.
Die Kussinkie's response
Ons is dankbaar dat julle veilig en gemaklik gevoel het. Baie dankie vir julle terugvoer en geniet die res van julle vakansie.
Groete Johan en Helene
Anchen P - Jan 2021
Overall score
Oornag op pad Kaap toe.
Die Kussinkie's response
Beste Anchen ons is baie bly dat julle waarde vir julle geld gekry het. Opregte waardering vir die moeite om terugvoer te gee. Beste wense Johan en Helene
Nickie T - Jan 2021
Overall score
Perfek vir 'n oornagstop
Die Kussinkie's response
Beste Nickie, baie dankie vir julle baie goeie terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Carel Andries V - Jan 2021
Overall score
Netjies en skoon, perfek vir klein gesinnetjie.
Die Kussinkie's response
Hallo Andries,
Dit was vir ons aangenaam om julle hier te kon huisves en het julle bedagsaamheid waardeer.
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Groete Johan en Helene
Corné S - Jan 2021
Overall score
Baie lekker, baie dankie.
Die Kussinkie's response
Baie, baie dankie Corné vir vyfster terugvoer. Ons wil die beste vir ons gaste gee. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Pierre C - Dec 2020
Overall score
Yskoue lugverkoeling.
Die Kussinkie's response
Beste Pierre, ons waardeer julle insette opreg sal aandag daaraan gee. Baie, baie dankie vir die volpunte. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Vince L - Dec 2020
Overall score
Very pleasant, highly recommended.
Die Kussinkie's response
Dear Vince, Thank you so much for your excellent review and we are glad that you had a pleasant stay.
Kind regards Johan and Helene
Linda V - Nov 2020
Overall score
Rustig, skoon, so reg in ons smaak.
Die Kussinkie's response
Beste Linda dit sal vir ons aangenaam wees om julle weer hier by Die Kussinkie te huisves.
Baie dankie vir die puik terugvoer.
Altyd lekker om te hoor ons gaste het dit hier geniet.
Beste wense Johan en Helene
Tanja D - Nov 2020
Overall score
Baie vriendelike diens en netjies. Ons het baie lekker gekuier.
Die Kussinkie's response
Tanja dit was net 'n groot plesier om julle te kon ontvang. Opregte waardering vir julle terugvoer. Baie dankie. Beste wense Johan en Helene
Juan R - Oct 2020
Overall score
Absolutely brilliant.
Die Kussinkie's response
Dear Juan and Lynn, we are very glad that your stay at Die Kussinkie was refreshing and it is good to know you will stay here again. Thank you so much for the brilliant review. Kind regards, Johan & Helene.
William W - Oct 2020
Overall score
Excellent overnight stop
Die Kussinkie's response
Thank you so much, William, for your excellent review and we are glad that you felt comfortable. See you soon.
Kind regards, Johan and Helene.
David M - Oct 2020
Overall score
Lekker rustig
Die Kussinkie's response
Baie dankie David, vir jou positiewe terugvoer. Dit is goed om te weet dat julle welkom gevoel het en dat dit rustig was.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Danie V - Oct 2020
Overall score
Ons verblyf was aangenaam en verkwikkend.
Die Kussinkie's response
Beste Danie baie dankie vir die besonderse terugvoer. Ons is so bly dat dit vir jou en Susan verkwikkend was en dat julle waardering het vir die geriewe.
Voorspoed en beste wense,
Johan en Helene
Wilna D - Oct 2020
Overall score
Perfek
Die Kussinkie's response
Beste Wilna dit sal vir ons aangenaam wees om vir jou en Chris weer te huisves. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste welkom gevoel het. Baie dankie vir die perfekte terugvoer wat vir ons baie beteken. Sien julle weer.
Johan en Helene
Elsie L - Oct 2020
Overall score
Baie gasvry en heerlik gebly
Die Kussinkie's response
Beste Elsie,
Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Ons waardeer ook die vyfster terugvoer opreg. Baie dankie en ons ontvang julle graag weer.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Jaun-marie N - Sep 2020
Overall score
Baie netjiese verblyf vir `n bilike prys.
Die Kussinkie's response
Jaun-marie dit is vir ons baie lekker om te weet dat julle veilig en welkom gevoel het. Dit sal goed wees om julle weer te sien.
Baie, baie dankie vir die puik terugvoer ons waardeer dit werklik. Beste wense en groete vir Wilhelm.
Oom Johan en Tannie Helene
Sue B - Sep 2020
Overall score
Wonderful stay. Welcoming host. Very clean. Would recommend to family and friends.
Die Kussinkie's response
Dear Sue, we are very glad that you enjoyed your stay. Thank you so much for your excellent review and looking forward to seeing you and friends in future. Kind regards. Johan and Helene.
Elsie L - Sep 2020
Overall score
Gasvry en netjies.
Die Kussinkie's response
Beste Elsie, ons sal dit baie waardeer indien julle Die Kussinkie sal aanbeveel. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Mooiste wense. Johan en Helene.
Annalie P - Sep 2020
Overall score
Uitstekend!
Die Kussinkie's response
Beste Annalie,
Dis altyd lekker om julle te huisves. Baie baie dankie vir die waardering wat julle het vir Die Kussinkie.
Beste wense
Bruce H - Sep 2020
Overall score
Very quiet and peaceful.
Die Kussinkie's response
Thank you, Bruce, for your positive review it's much appreciated.
Monti M - Mar 2020
Overall score
Gemaklike verblyf met alles wat jy benodig.
Die Kussinkie's response
Beste Mont
Ons is baie bly dat jou verblyf vir jou gemaklik was.
Dit was baie aangenaam om jou te kon huisves.
Ons waardeer jou vyfster terugvoer opreg.
Beste wense Johan en Helene
Johan N - Mar 2020
Overall score
Beste persoonlike diens. Sal weer besoek.
Die Kussinkie's response
Beste Johan dis elke keer lekker om vir jou en Theresa hier by Die Kussinkie te huisves.
Baie baie dankie vir julle vyfster terugvoer en ons sien julle graag weer.
Beste wense,
Johan en Helene
Lize S - Feb 2020
Overall score
Ons oornag geriewe wat skoon en vars en die lieflike lugverkoelde eenheid wat ons begroet het, was 'n lafenis na ons lang reis.
Die Kussinkie's response
Beste Lize ons is baie dankbaar dat julle welkom gevoel het en dat julle nie teleurgestel is in Die Kussinkie nie. Ons waardeer die vyf sterre geweldig - baie dankie. Sien julle graag weer.
Beste wense Johan en Helene
Johan V - Feb 2020
Overall score
Ideal overnight stay. Good location, quiet, safe and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale oornagverblyf. Goed geleë, stil, veilig en netjies.
Ons het die verblyf geniet. Hartlik ontvang. Plek was netjies en het aan ons behoeftes voldoen. Vir seker waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering Johan.Ons sal ons bes doen dat elkeen wat hier by ons oorbly dieselfde ervaring het.
Dit is aangenaam om te weet ons is op die regte pad.
Groete Johan & Helene
Inus V - Jan 2020
Overall score
Beste waarde vir geld wat ek nog gekry het.
Die Kussinkie's response
Beste Inus, dis altyd goed vir ons om te weet dat mense nog waarde vir hulle geld by Die Kussinkie kry. Ons opregte dank en waardering vir jou 5-ster terugvoer en ontvang julle graag weer hier.
Vriendelike groete
Johan en Helene
Leta L - Jan 2020
Overall score
Presies dit wat die advertensie geadverteer het, het ons gekry. Puik!
Read moreDie Kussinkie's response
Beste Leta, dit is altyd baie lekker vir ons om te sien en hoor dat ons gaste nie teleurgestel word wanneer hulle by Die Kussinkie kom nie. Ons probeer werklik om alles so gerieflik as moontlik vir ons gaste daar te stel. Baie, baie dankie vir jou pragtige en beskrywende terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Beste wense
Johan en Helene
Anina J - Dec 2019
Overall score
Had a nice time and slept well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gekuier en geslaap.
Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies en in werkende toestand. Ons waardeer die SMS wat ons na ons vertrek ontvang het. Sal enige tyd weer by Die Kussinkie oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Hallo Anina,Dit was vir ons aangenaam om vir jou en Piet hier te huisves,en dankie vir die klomp sterre.Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Gelukkige nuwejaar,
Johan & Heléne
Rouxtjie L - Dec 2019
Overall score
Rustig en stil.
Die Kussinkie's response
Baie dankie Rouxtjie, vir julle waardering met vyf sterre. Dit sal vir ons baie goed wees om julle weer hier by Die Kussinkie te huisves. Mag julle 'n voorspoedige 2020 beleef en sterkte met die boerdery en onderwys.
Beste wense, Johan en Helene.
Andrew S - Dec 2019
Overall score
Perfect for what I needed.
Die Kussinkie's response
Hi Andrew it is very good to hear that you experienced efficient service with a well equipped room. Thank you so much for your five star rating. Best wishes Johan & Helene
Marietjie V - Dec 2019
Overall score
Verblyf by Die Kussinkie was uit die boonste rakke.
Die Kussinkie's response
Baie dankie Marietjie vir jou versekering dat julle weer by ons sal oornag, dit is goed om te hoor. En dankie vir vol punte op ons poging om dit vir ons gaste so aangenaam as moontlik te maak.
Mooi jaar,
Johan & Helene
Thomas K - Dec 2019
Overall score
Clean, well-designed space with friendly service.
Die Kussinkie's response
Thank you Thomas for your excellent review much appreciated. We look forward to seeing you again.
Best wishes for 2020,
Johan & Helene
Hanlie B - Dec 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Die Kussinkie's response
Hallo Hanlie, ons waardeer jou mooi woorde opreg,en dit sal heerlik wees om julle weer te kan ontvang.Baie dankie ook vir die vyf sterre.
Groete Johan & Helene
Riette D - Dec 2019
Overall score
Presies aan al my vereistes voldoen.
Die Kussinkie's response
Hallo Riette,Ons is bly jou verblyf by ons was aangenaam en dit is vir ons n voorreg om ons gaste van krag te kan voorsien in tye van duisternis
Voorspoed en lig op jou pad vorentoe
Johan & Helene
Hildegarde L - Dec 2019
Overall score
Skoon en gerieflik.
Die Kussinkie's response
Baie dankie Hildegarde vir jou goeie terugvoer, bly dat jy dit gerieflik gevind het by ons. Ek neem kragpunte ter harte,miskien het ek versuim om almal uit te wys. Sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Groete
Johan & Helene
Inus V - Dec 2019
Overall score
Uitstekende verblyf, baie goeie waarde vir my geld.
Die Kussinkie's response
Baie dankie Inus vir julle mooi terugvoering,ons sal julle verseker graag weer by ons wil ontvang
Voorspoed en groete ,Johan & Helene
George K - Dec 2019
Overall score
Ons het die verblyf terdeë geniet.
Die Kussinkie's response
Hallo George,en baie dankie vir jou terugvoering en volpunte.Dankie dat jy bereid was om jou ondervinding by "Die Kussinkie" met ander te deel.
Groetnis Johan & Helene
Liza N - Nov 2019
Overall score
Very safe, clean and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilig, skoon en gemaklik.
Aanbeveling vir almal. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Hallo Liza,
Ons is baie bly dat julle hier veilig en gemaklik gevoel het. Dis belangrike faktore om te verseker dat ons gaste na 'n lang dag op die pad lekker kan uitrus en slaap . Baie dankie vir julle goeie terugvoer en geniet die see.
Beste wense Johan en Helene
Arista B - Oct 2019
Overall score
Overnight accommodation between Gansbaai and Roodepoort, Gauteng.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oornag verblyf vanaf Gansbaai na Roodepoort Gauteng.
Ons het veilige oornagverblyf gesoek in Beaufort-Wes, weg van die nagtelike swaar voertuigverkeer waar ons motor en sleepwa veilig was. Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gashere alhoewel dit reeds na donker was. Die verblyf was ideaal. Goeie beddegoed, goeie matras, en-suite badkamer geriewe, 'n yskas , koffie, tee en melk en 'n TV met elke denkbare kanaal. Ideale oornagverblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Beste Arista ons is elke keer dankbaar om te hoor dat ons gaste nie teleurgestel is in Die Kussinkie nie. Baie dankie vir die moeite met so 'n besonderse terugvoer wat opreg waardeer word.
Vriendelike groete Johan en Helene
Leon V - Oct 2019
Overall score
Very pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
Baie netjiese plek om te oornag. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Hallo Leon,
Baie dankie. Ons is baie bly dat julle dit positief ervaar het en dit sal vir ons heerlik wees om julle weer 'n Kussinkie te kan gee om te oornag.
Johan & Helene
Louis K - Oct 2019
Overall score
'n Mens kan regtig niks meer verwag van 'n selfsorg nie.
Die Kussinkie's response
Beste Louis ons is regtig baie bly dat jou verblyf beter was as wat jy verwag het. Dit was vir ons baie aangenaam om jou vir die paar dae te huisves . Ons het ook al jou bedagsaamheid baie waardeer. Duisend dankies vir vyfsterre.
Beste wense
Johan en Helene
Johannes P - Sep 2019
Overall score
Aangenaam verras.
Die Kussinkie's response
Beste Johannes,
Duisende dankies vir die puik terugvoer en vyf sterre.
Ons streef regtig daarna om die beste vir ons gaste te gee. Daarom waardeer ons elke terugvoer opreg want dit stel ons in staat om aanpassings te maak indien moontlik sodat al die behoeftes gedek kan word.
Geniet jou Wêreldbeker en mag die Bokke met die trofee terugkom.
Vriendelike groete
Johan en Helene
Francois M - Sep 2019
Overall score
Lekker gebly en geslaap.
Die Kussinkie's response
Hallo Francois, ons is baie bly dat julle lekker gebly het by Die Kussinkie. Ons is baie dankbaar oor die volpunte wat julle vir ons gegee het. Dit sal vir ons goed wees om vir jou en Anneli weer te sien.
Mooiste wense vir julle.
Johan en Helene
Marius T - Sep 2019
Overall score
Pragtig skoon en netjies, baie gerieflik, goed toegerus, gasvrye ontvangs.
Die Kussinkie's response
Beste Marius,
Ons is so baie dankbaar dat julle alles gekry het wat julle nodig gehad het. Al julle bedagsaamheid t.o.v. die beddegoed en handdoeke wat nie gebruik is nie is opreg waardeer. Baie, baie dankie vir die puik terugvoer en vyfster toekenning. Dit dien werklik as aansporing om vir ons gaste die beste te gee.
Seënwense
Johan en Helene
Mart J - Sep 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Die Kussinkie's response
Hallo Mart,
Baie dankie vir julle terugvoering van jul ondervinding by Die Kussinkie. Dit is vir ons 'n riem onder die hart dat julle dit so ervaar het. Lekker om te weet dat ons julle eersdaags weer sal sien
Groete
Johan & Helene
Gert S - Sep 2019
Overall score
Nice and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig.
Na 'n lang dag se reis is dit by Die Kussinkie lekker om te ontspan in 'n netjiese, skoon kamer met alles wat jy nodig het in 'n veilige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Hallo Gert,Baie dankie vir jou terugvoering.Ons is baie bly dat jy dit geniet het by Die Kussinkie en goed kon uitrus,want dit is vir ons die belangrikste dat almal weer vars verder kan reis.
Groete
Johan & Helene
Jenny S - Sep 2019
Overall score
Very clean, comfortable unit. Host was helpful and friendly.
Die Kussinkie's response
Dear Jenny, Thanks for your five-star review and that you mention the good safe and quiet location.
Kind regards
Johan & Helene
Andre V - Aug 2019
Overall score
Cosy and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Snoesig en gemaklik.
Ons is baie vriendelik ontvang, lekker gesels en baie lekker en snoesig geslaap. Sal vir seker mense aanbeveel om daar oor te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Beste Andre,
Ons is baie bly dat julle lekker en snoesig geslaap het. Baie dankie vir julle baie goeie terugvoer en ons sal dit baie waardeer indien julle ons aanbeveel. Sien uit na nog geselsies.
Beste wense,
Johan en Helene
Marietha D - Aug 2019
Overall score
Tranquil and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en netjies.
Baie netjiese plek, met als wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Hallo Marietha,baie dankie vir jou goeie terugvoering.
Groete
Johan &Heléne
Engela L - Jul 2019
Overall score
Gasvry en alles was baie netjies en skoon. Het warm geslaap.
Die Kussinkie's response
Hallo Engela, dit is vir ons baie lekker om te hoor as iemand die verblyf by Die Kussinkie geniet het en dit aanbeveel aan andere.
Ons sal jou graag weer wil ontvang in die toekoms
Baie dankie, Johan en Heléne.
Pieter F - Jul 2019
Overall score
Very pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
'n Baie netjiese en knus plekkie. Het dit geniet om daar oor te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Beste Pieter
Ons is baie bly dat julle die verblyf by Die Kussinkie geniet het. Ons waardeer julle terugvoer opreg. Baie dankie
Beste wense
Johan en Helene
Helene H - Jul 2019
Overall score
Baie skoon en netjies.
Die Kussinkie's response
Baie dankie Helene vir jou terugvoering ons waardeer julle tevredenheid
Groete Johan & Helene
Annalie P - Jun 2019
Overall score
Always a pleasure to stay at Kussinkie!
Die Kussinkie's response
Dear Annalie,
Thanks a million for your review. Always a great pleasure to accommodate you.
Kind regards,
Johan & Heléne
Renaudine S - Jun 2019
Overall score
Puik verblyf.
Die Kussinkie's response
Beste Renaudine,
Dit was vir ons baie aangenaam om julle by Die Kussinkie te huisves. Ons het julle bedagsaamheid baie waardeer en baie dankie vir die volpunte wat julle toegeken het.
Beste wense vir jou en jou gesin.
Johan en Helene
Delmar V - May 2019
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Plek is baie netjies en goed ingerig. Sal vir seker terugkeer en weer oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Bste Delmar,
Baie dankie vir die vyfster terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was vir ons aangenaam om julle te huisves. Ons is baie dankbaar dat julle goed kon slaap veral na 'n woelige sportnaweek in Bloemfontein.
Sien julle weer.
Beste wense en groete,
Johan en Helene
Hennie V - May 2019
Overall score
Netjiese, veilige oornagverblyf.
Die Kussinkie's response
Beste Hennie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle veilig gevoel het en dat alles wat julle nodig gehad het, beskikbaar was. Ons wil dit regtig so gerieflik as moontlik vir ons gaste maak.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Hercules O - May 2019
Overall score
Alles wat ons verwag het.
Die Kussinkie's response
Hallo Elba
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle nie teleurgestel is in julle verwagtinge nie.
Ek sien julle weer.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Wendy T - May 2019
Overall score
A lovely and quiet accommodation.
Die Kussinkie's response
Dear Nigel and Wendy
We are very glad that you had a good nights rest and that you enjoyed your stay. It will be a pleasure to see you again.
Thank you so much for the excellent review.
Kind regards
Johan and Helene
Linda I - Apr 2019
Overall score
Friendly host, quiet and clean. Excellent for overnight stay when traveling.
Die Kussinkie's response
Dear Linda,
Thank you so much for your excellent review. It is much appreciated as you are also in the hospitality business and it was a pleasure to accommodate you.
Kind regards,
Johan and Helene
Hannes D - Apr 2019
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Ek wil amper sê skoner as my eie huis!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Beste Hannes,
Dit was vir ons baie aangenaam om vir julle te huisves. Groot dankie vir julle volpunte terugvoer wat vir ons baie beteken.
Alles wat mooi is vir julle,
Johan en Helene
Soretha D - Apr 2019
Overall score
Voldoen aan al die vereistes.
Die Kussinkie's response
Beste Soretha,
Baie dankie vir julle vyfster terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is baie dankbaar dat Die Kussinkie aan al jul vereistes voldoen het.
Mooiste wense vir julle.
Groete,
Johan en Helene
Pieter Willem H - Mar 2019
Overall score
Baie rustig.
Carien K - Mar 2019
Overall score
Uitstekende oornagverblyfplek. Verdien 5 sterretjies.
Die Kussinkie's response
Beste Carien,dit was aangenaam om dit vir julle n vyf sterretjie verblyf ervaring te maak.Ons sal ons bes doen om dit op die standaard te hou.Baie dankie
Groete Johan & Heiene
Danie V - Mar 2019
Overall score
Excellent accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf.
Ek wens ek kon vir Kussinkie meer as 5 sterre gee. Uitstekend in alle opsigte, van die vriendelike gasvrou, die uiters netjiese kamer, badkamer, gerieflike bed, vol skottel-televisie, ens.ens. Hoogs aanbeveel. Baie dankie Helene!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Beste Danie,
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves en ons is baie dankbaar dat julle so waardering vir Die Kussinkie het. Dit is lekker om te weet dat al die pogings om alles so gerieflik as moontlik vir ons gaste te maak, nie ongemerk verbygaan nie. Baie, baie dankie vir julle.
Mooiste wense,
Johan en Helene
Frank M - Jan 2019
Overall score
Very neat place to spend the evening, the hosts made us feel extremely comfortable and welcome.
Die Kussinkie's response
Hi Frank, thank you for the review on your stay. It was a pleasure to meet and accommodate you and your friend. We are very glad that you felt comfortable.
Kind regards,
Johan and Helene
Mike M - Jan 2019
Overall score
A lovely place to stay as a stop over or as a base to explore the Karoo.
Die Kussinkie's response
Dear Mike,
It was a pleasure to accommodate you and we appreciated all your consideration during your stay.
Warm regards,
Johan and Helene
Callie V - Jan 2019
Overall score
We had an excellent stay.
Die Kussinkie's response
Dear Callie,
Thank you so much for your 5-star review . It is good to know you had an excellent stay.
Kind regards,
Johan and Helene
Danie B - Jan 2019
Overall score
Perfek.
Die Kussinkie's response
Beste Danie,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons is baie bly dat julle die verblyf 100% ervaar het. Ons sal poog om dit so te hou vir ons gaste.
Voorspoed en sukses vir die jaar.
Groete,
Johan en Helene
Kath M - Dec 2018
Overall score
Sal weer daar bespreek.
Die Kussinkie's response
Beste Kath,
Dit sal vir ons baie aangenaam wees om julle weer by ons te huisves. Baie dankie vir julle 5-ster toekennings, ons is baie dankbaar dat julle lekker geslaap het.
Mooiste wense,
Johan en Helene
Hj C - Dec 2018
Overall score
Baie aangename ervaring.
Die Kussinkie's response
Beste Klaas en Marie, dit was vir ons aangenaam om julle elke keer te huisves. Ons het julle bedagsaamheid opreg waardeer.
Dit is vir ons goed om te weet dat julle gerieflik gebly het. Groot dankie vir die 5 sterre wat julle toegeken het. Dit beteken vir ons werklik baie en spoor ons aan om die beste vir ons gaste te gee.
Beste wense
Johan
Dorinda G - Dec 2018
Overall score
Baie gerieflik.
Die Kussinkie's response
Hallo Dorinda, ons is baie bly dat jy en Wickus dit baie gerieflik gevind het hier by Die Kussinkie en groot dankie vir die uitstekende voltal sterre.
Beste wense,
Johan & Heléne
John H - Dec 2018
Overall score
Baie dankie, het baie lekker gebly.
Die Kussinkie's response
Dankie Jackie, vir jou volpunte terugvoering.Ons sal julle baie graag weer hier by ons ontvang om te kyk of ons nie nog kan verbeter nie. Miskien 110%.
Groete,
Johan en Heléne
Chane H - Dec 2018
Overall score
Die Kussinkie het ons verwagtinge oortref!
Die Kussinkie's response
Hallo Chane. Ons is baie bly as julle die aand by Die Kussinkie geniet het, en baie dankie vir die 100% gradering wat julle aan ons toeken. Ons sal julle graag weer eendag wil sien.
Groete Johan en Heléne
Jan V - Dec 2018
Overall score
Uitstekend om te oornag op pad Kaap toe.
Die Kussinkie's response
Baie dankie Jan vir julle begrip met ons waterprobleme, dat julle nog altyd water bespaar al beskik ons oor eie water sodat niemand nodig het om heeltemal droog te bly nie. Altyd lekker om julle te ontvang. Dankie vir goeie kommentaar en volpunte.
Groete met Kersvreugde
Johan en Heléne
Chané T - Dec 2018
Overall score
Netjiese, veilige, gerieflike blyplek.
Die Kussinkie's response
Hallo Chané dit was vir ons baie aangenaam om julle twee jongmense hier te kon huisves. Ons het dit baie waardeer dat julle erkenning gegee het vir Die Kussinkie met oulike briefie . Baie dankie vir die voortreflike terugvoer.
Mooiste wense vir die Kerstyd.
Oom Johan en tannie Helene
Erhard M - Dec 2018
Overall score
Dit was regtig baie lekker om daar te oornag.
Die Kussinkie's response
Beste Erhard ons is baie bly dat julle lekker hier gebly het. Ons het ook al julle bedagsaamheid hoog op prys gestel.
Dit sal vir ons aangenaam wees wanneer julle dalk vir die derde keer weer hier sal tuisgaan.Baie dankie vir die volpunt
terugvoer.
Beste wense en groete
Johan en Helene
Estelle B - Dec 2018
Overall score
Neat, clean, private and not in the centre of town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, privaat en nie in die middedorp nie.
Goeie verblyf, netjies, skoon en baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Dankie Estelle vir al die waardering en raaksien van die pluspunte weens ons ligging,ons waardeer dit .
Groetnis Johan & Heléne
Anton Fourie D - Dec 2018
Overall score
Sal beslis aan gaste aanbeveel.
Die Kussinkie's response
Hallo Anton, Baie dankie vir die goeie terugvoering. Jammer vir die nie so goeie ligging. Heel moontlik sou julle met 'n beter ligging, nader aan die besige hoofstraat nie die rustige atmosfeer ervaar het nie.
Nogmaals baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Johan en Heléne
Louwrens E - Dec 2018
Overall score
Ongelooflik netjies en heerlik.
Die Kussinkie's response
Beste Louwrens, ja dit was lekker om vir jou te kon huisves want dit het soos ou bekendes gevoel wat ons ontmoet het. Ons waardeer julle uitstekende terugvoer opreg asook al julle bedagsaamheid tydens julle verblyf.
Mooiste wense vir die feestyd.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Esthel V - Dec 2018
Overall score
Ideale, rustige, netjiese oornagverblyf vir die lang pad tussen Klerksdorp en Hermanus.
Die Kussinkie's response
Beste Esthel,
Baie dankie vir jul terugvoer en volpunte wat ons geweldig waardeer want ons wil regtig die beste vir ons gaste bied. Ons hoop die volgende keer is hier vir julle plek want dit was vir ons goed om julle te huisves.
Mooiste wense en groete,
Johan en Helene
Martie R - Oct 2018
Overall score
Wonderlik, aangenaam, baie lekker gebly!
Die Kussinkie's response
Beste Martie dit is vir ons aangenaam om te sien dat julle lekker gebly het. Ons waardeer ook julle positiewe terugvoer opreg en ons sal dit geniet om julle vier weer hier by ons te ontvang.
Beste wense en groete vir almal.
Johan en Helene
Kim V - Oct 2018
Overall score
Met our expectations.
Die Kussinkie's response
Dear Kim, we are very glad that Die Kussinkie met your expectations. We appreciate your excellent review. Thank you.
Hope to see you soon.
Kind regards
Johan and Helene
Eugene K - Oct 2018
Overall score
Baie ontpannend.
Die Kussinkie's response
Hallo Eugene, dit was vir ons baie lekker om julle gawe mense hier vir die naweek by ons te kon hê. Baie dankie vir die volpunt terugvoer, wat ons opreg waardeer. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te ontvang.
Beste wense en groete vir die ander.
Johan en Helene
Antonette H - Sep 2018
Overall score
Good value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Sal definitief aanbeveel. Voertuig veilig agter geslote hekke. Selfsorg-eenheid "spotless", beslis van die skoonste wat ons nog in oornag het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Beste Antonette,
Dit is baie lekker as 'n mens jou beste probeer doen en jy kry dan sulke pragtige kommentaar. Dan voel alles vir ons die moeite werd en ons sal ons bes doen om die standaard daar te hou.
Groete,
Johan en Helene
Arrie M - Sep 2018
Overall score
Hartlike Afrikanergasvryheid in 'n huislike atmosfeer.
Die Kussinkie's response
Beste Arrie, ons is baie bly dat julle dit geniet het en die hartlike gasvrye ervaring is seker maar die Karoo wat dit aan 'n mens doen. Ons sal julle graag weer wil huisves.
Groete, Johan en Helene.
Danie R - Sep 2018
Overall score
Netjies in 'n stil omgewing en baie gerieflik.
Die Kussinkie's response
Beste Danie dit is vir ons baie aangenaam om te hoor en te sien dat ons gaste waardering het vir Die Kussinkie. Ons is baie dankbaar vir die baie positiewe terugvoer van julle en ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Beste wense en groete
Johan en Helene
Ronnie E - Sep 2018
Overall score
Lekker gebly en is baie vriendelik ontvang.
Die Kussinkie's response
Hallo Veronica ons is baie bly dat Arnold lekker gebly het. Baie dankie vir die volpunte toekennings en dit moedig ons aan om steeds die beste vir ons gaste te bied.
Vriendelike groete Johan en Helene
Francois K - Sep 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Omdat daar nie 'n tafel is om by te eet nie, sal skinkborde om op jou skoot te eet nogal handig wees.
Die Kussinkie's response
Beste Francois,
Ons waardeer julle positiewe terugvoer opreg. Die skinkborde was bo-op die kas langs die mikrogolfoond. Ons hoop om julle weer te sien.
Beste wense
Johan en Helene
Adriaan S - Aug 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Die Kussinkie's response
Beste Adriaan dit was vir ons aangenaam om julle as gesin te kon huisves. Baie dankie vir die goeie terugvoer en ons hoop om julle weer te sien.
Mooiste wense en vriendelike groete.
Johan en Helene
Mpho M - Aug 2018
Overall score
The place is safe, definitely value for money.
Die Kussinkie's response
Hi, Mpho thank you so much for your review. We are glad that you enjoyed your stay.
Kind regards
Johan and Helene
Joe B - Jul 2018
Overall score
Friendly folks, great accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense, great akkommodasie.
Mense was baie vriendelik al het ons laat ingeboek. Kamer was 100%.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Hallo Joe, baie dankie vir die 100% terugvoering en ons het julle bedagsaamheid baie waardeer. Dit was goed om julle te ontmoet.
Beste wense
Johan en Helene
Wilma K - Jul 2018
Overall score
Pleasant and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en gerieflik.
Baie vriendelike gasheer en baie netjiese, gerieflike blyplekkie. Sal weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Goeiedag Wilma,
Dit sal vir ons baie aangenaam wees om jou en jou dogter weer hier by Die Kussinkie te huisves. Baie dankie vir julle goeie terugvoer ons waardeer dit opreg.
Beste wense
Johan en Helene
Arinda R - Jul 2018
Overall score
Unbelievably neat and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik, netjies en gasvry.
Baie netjies, gasvrye mense. Sal enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Hallo Arinda,
Al wat ek kan sê op so 'n goeie terugvoering is baie dankie. Dit was vir ons net so aangenaam om julle te ontmoet en ons sal julle graag elke keer wil sien as julle in die Boland gaan kuier.
Groete,
Johan & Helene
Wayne J - Jul 2018
Overall score
Very comfortable and clean unit with hospitable owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklike en skoon eenheid, en met gasvryheid ontvang deur eienaars.
Het 'n heerlike, rustige middag en aand gespandeer by Die Kussinkie. Is met ope arms ontvang (al was ek 'n bietjie vroeg!). Eienaars was baie behulpsaam met die veilige parkering, en het ook gehelp met die afhaak en terug haak van my sleepwa. Sal Die Kussinkie aanbeveel vir enige ander reisigers wat wil oornag op Beaufort-Wes. Baie dankie vir 'n heerlike, rustige aand in julle mooi dorp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Halllo Wayne,
Dit was vir ons 'n plesier om jou te kon help asook te huisves. Baie dankie vir jou terugvoer en ons hoop jy is baie gelukkig met jou nuwe omgewing en al die uitdagings.
Vriendelike groete, Johan en Helene
Suzette B - Jul 2018
Overall score
Julle sien ons beslis weer.
Die Kussinkie's response
Hallo Suzette,
Dit was vir ons ook aangenaam om julle hier te kon ontvang.Ons sal ons bes doen om die standaard te handhaaf. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Johan & Helene
George T - Jun 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Die Kussinkie's response
Beste George,
Ons is baie bly dat julle 'n aangename ervaring by Die Kussinkie gehad het. Ons waardeer ook jul terugvoering.
Mooiste wense en groete,
Johan en Helene de Vos
Danie V - Jun 2018
Overall score
Brilliant, couldn't be better!
Die Kussinkie's response
Dear Danie and Irene
We are very glad that you enjoyed your stay. It was a privilege to accommodate you. Thank you so much for the excellent review and we also appreciate your kindness.
Best wishes Johan and Helene
Chantell D - Jun 2018
Overall score
Very nice people and very neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike mensies en baie netjiese plekkie.
Ons het lekker gebly. Wonderlike gasvryheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kussinkie's response
Hi Chantell dit was vir ons lekker om julle as gesin te kon huisves. Baie dankie vir die 100% terugvoer en dis altyd goed om te weet dat die gaste lekker gebly het. Mooiste wense vir julle en groete vir Pieter en kinders.
Johan en Helene
Gerda K - Jun 2018
Overall score
Beautiful clean place.
Die Kussinkie's response
Hi, thank you for the excellent feedback. I am really sorry for the poor cellphone reception in Beaufort West at times. We actually do all our bookings via cellphone or internet.
Wi-Fi is on the list for the near future.
Regards, Johan and Helene.
Martie D - May 2018
Overall score
Baie netjies en goed toegerus vir oornag akkommodasie.
Die Kussinkie's response
Hallo Martie ons sien daarna uit om julle weer hier by ons te huisves. Baie dankie vir julle goeie terugvoering en julle bedagsaamheid tydens julle verblyf.
Vriendelike groete,
Johan en Helene de Vos
Jolene V - May 2018
Overall score
Die Kussinkie is 'n baie oulik toegeruste plek om te bly met als wat jy nodig het om te oornag.
Die Kussinkie's response
Hi Jolene, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was vir ons aangenaam om julle gesin te huisves, en ons is dankbaar dat julle heerlik en veilig gebly het. Mooiste wense vir julle.
Johan en Helene de Vos.
Wiets R - May 2018
Overall score
Fantastiese geriewe en gasvryheid van gasheer en sy vrou.
Die Kussinkie's response
Hallo Wiets, ons is baie bly dat julle die verblyf bevredigend ervaar het en ons hoop om julle weer te sien.
Beste wense en groete
Johan en Helene
Toit V - Apr 2018
Overall score
Skoon, netjies en gerieflik.
Die Kussinkie's response
Beste Toit,
Baie dankie, hoop regtig ons sien julle weer.
Groete,
Johan en Heléne
Japie K - Apr 2018
Overall score
Goed.
Die Kussinkie's response
Beste Japie,
Baie dankie vir jul terugvoer, ons is bly dat julle goed voel.
Beste wense en groete,
Johan en Helene
Anel B - Apr 2018
Overall score
Waarde vir geld.