The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Laaitjie | TravelGround
+25

Die Laaitjie

Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 15 reviews for Die Laaitjie
Cleanliness
3.6/5
Service
4.5/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Annes S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annes S
Family with teenagers

Was fantasties.

Pragtige natuurskoon en die waterval en rotspoele is onbeskryflik mooi.

Frederik D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Frederik D

Plaasatmosfeer, gerieflike akkommodasie.

Die Laaitjie is ver uit die dorp wat die kry van voorraad bemoeilik. Die akkommodasie is gerieflik. Die geboue kort aandag. Die buitestort kan privaatheid skend as iemand naby is.

Ericka C - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ericka C
With friends

Reistipe kan eintlik by al die opsies pas.

Dit is n baie rustige, ontspanne atmosfeer. Asemrowende uitsig. Omring deur pragtige berge. Dit is wat mens noem natuurskoon. Ek dink veral vir mense wat van natuur en "hiking" hou of wil wegbreek van die stad se gejaag.

Eben Z - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eben Z

Wonderlike ligging.

Baie mooi plek en baie lekker gebly. Kan doen met 'n bietjie onderhoud.

Charrisse V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charrisse V
Family with young children

Farm stay near town.

A lovely stay in the mountains. The walk to the waterfall was a bit challenging with 2 young children.

Dewet D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewet D
With friends

Hemel op aarde!

Al wat ek kan sê is, ek wens ek het meer tyd gehad om Die Laaitjie meer te kon geniet het. Ek sal in die toekoms nog 'n paar dae ekstra boek. Dit is vir seker! Dit was vir my soos hemel op aarde. Ek sal nie 'n ding verander oor ons naweek by Die Laaitjie nie. Op die eerste oggend wat ons daar was, en foto's wat ek gepost het het 'n klomp van my vriende en kennise meer uitgevra oor die plek en een het net daar 'n bespreking ook gemaak. Baie dankie, was amazing!

Kanna W - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kanna W
With friends

Rustige, natuurskone omgewing.

Sal beslis Die Laaitjie weer besoek. Sal net seker maak dit reën nie, en die pad is nie nat nie.

Peter W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter W
With spouse/partner

Om af te skakel en die natuur te bewonder, is dit die plek om te besoek.

Die aanwysings moet asseblief aangepas word, want dit is verwarrend en laat jou verdwaal. Die Laaitjie se aanwysings is meer akkuraat. Daar moet asseblief verwys word na die vurk waar links gehou moet word wat jou verby die "Quarry" neem. Google Maps vang nie op nie en laat jou oral omdraai so dit moet liewer vermy word.

Christine P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Christine P
With spouse/partner

Die omgewing is baie mooi en rustig.

Ons was teleurgesteld met die toestand van die chalet. Hulle is besig met herstel werk wat nog nie voltooi is nie. Plek is baie stowwerig en onnet. My man sê die plek kort 'n vrou se hand.

Die Laaitjie 's response

Dankie vir die terugvoering, glo soos verduidelik was ons besig met ons ceiling wat na onsaglike swaar reën ingestort het, ons het so spoedig moontlik dit reg gemaak en gemak vir ons gaste en so ook nie julle te moes kanselleer nie. As daar enige stof was moes julle my dadelik in kennis gestel het. Ek sou vir seker plan gemaak het om julle te akkommodeer.
Kom geniet die plaas binnekort weer.

Die Laaitjie
Vivian H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivian H
Family with young children

Beautiful location.

Spacious cottages with lovely views of the mountains. The cottages are lightly more rustic than what the websites limited photos show, but still perfectly comfortable and well equipped for a family of 4. Crisp, clean white linen and good quality pillows on the beds. The floors are painted concrete, and the shear curtains don't give much insulation, but with the indoor fireplace and heater which was provided, this was was not a problem at all. Even with snow on the mountains. Cottages are fairly close together, so this is a good option for a group booking. The walks to the rock pools and waterfall are a must! Marcel was super friendly and helpful, a great host.

Die Laaitjie 's response

Thank you kindly for your beautiful review Vivian.
Do visit again soonest.
Warm regards
Marcell

Die Laaitjie
David H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David H
Family with teenagers

Can't get any closer to nature and heaven.

Fantastic mountain views. Well-structured nature walks or just a fantastic place to just sit and relax. Simple cottages but has all you need and can just relax by the fireplace.

Die Laaitjie 's response

Thank you kindly, David

Please do visit soonest again.

Warm regards,
Marcell.

Die Laaitjie
Charmaine K - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Charmaine K
With spouse/partner

Hemels. stilte, geen gepla van tegnologie, 'n hemelruim wat 'n mens se asem wegslaan!

Beslis 'n plek om na te gaan. Benodig dalk net meer aanwysings op pad na die bestemming.

Chantel D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel D
With spouse/partner

Location is stunning.

Pictures do not show how beautiful it is. Stunning location. Kept warm by a wood fire each night.

Madelein R - May 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein R
With spouse/partner

Heerlik rustig en stil.

Die Laaitjie is 'n heerlike wegbreekplek om net die berge en natuur te kan bewonder. Ons het heerlik in die aand voor die kaggel ontspan. Daar is so baie plekkies om te gaan verken en besoek in die omgewing.

George S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
George S
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Wooneenhede gerieflik en netjies, baie rustige omgewing, lekker staproete na waterval en rivierpoele.

From
R1 300
per night (sleeps 4)
From
From R1 300
per night (sleeps 4)
From
R1 300
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Die Laatjie Farm, Dassieshoek, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe63036489e0db4f4a5cb4429f5343769b3681d38933fdf2bb2e119ae855181363f473d57938f04a44ec2c810f2762fd7af62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night (sleeps 4) 15 5 1 5 Die Laatjie Farm Dassieshoek 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.7545961 19.8733814
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!