The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Letterhuis | TravelGround
+10

Die Letterhuis

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 3 reviews for Die Letterhuis
Cleanliness
4.7/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Kobus V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With friends

Karoo op sy beste.

Die Letterhuis is 'n besonderse mooi, unieke plaasbestemming. Jy word met groot, openhartige gasvryheid ontvang. Die huis is uitstekend toegerus en jou gemak is verseker. 'n Lekker kaggel (hout word voorsien) en elektriese komberse het gesorg dat ons knus en warm was. Die omgewing is pragtig. Die kort voetslaanroetes met al die kuns-installasies was besonders verfrissend. Ons het veral die doolhof baie geniet. Die wonderlike sterre-uitspansel saans was asemrowend mooi. Prince Albert is naby genoeg vir 'n uitstappie, maar om in die unieke omgewing tyd deur te bring oortref enige dorpservaring. Baie dankie dat julle die besonderse plek met ons gedeel het.

Die Letterhuis 's response

Baie dankie, Kobus. Dit was vir ons 'n groot voorreg.

Die Letterhuis
Michael V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V
Family with young children

Rustige wegbreek.

Pragtige huisie en goed ingerig! Die kinders het die wandelpaadjie langs die rivier geniet. Die area is ‘n ander tipe mooi!

Melanie L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie L
Family with young children

Stilte is magies en die natuur 'n absolute wonder!

Die gasheer en -vrou het werklik baie moeite gedoen, die eiendom het verskeie wandelroetes, dit gepaard met geen sein en die pragtige natuurskoon het dit net 'n wonderlike wegbreeknaweek, vir ons as gesin gemaak. Kos vir jou siel.

From
R2 880
per night, for 6 ppl
From
From R2 880
per night, for 6 ppl
From
R2 880
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R407, Aswater Farm, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwzOdRWegqOk9yIBtSIMAlexS3g3jlywgIjrfm7W27xVZcrZLuD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 880  per night, for 6 ppl 3 5 1 5 R407 Aswater Farm 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.273641441605 22.375524044037
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!