The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Meerkat | TravelGround
+50

Die Meerkat

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 38 reviews for Die Meerkat
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Deon G - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon G
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en veilig.

Het lekker gebly. Veilig gevoel. Gerieflike akkommodasie en braai-area. Hulle is ingerig om kragonderbrekings te hanteer.

Richard D - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Richard D
With spouse/partner

Baie vriendelik en skoon.

Die Meerkat was regtig goed toegerus met alles wat mens benodig vir 'n heerlike oorslaapnag. Uitleg goed beplan, ek kon my hare rustig voor 'n spieël droogmaak na 'n verfrissende stort met warm water en kon heerlik vir ons koffie maak met beskuit. Regtig aan te beveel as oornagplekkie.

James D - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James D
With spouse/partner

Gerieflike goed-toegeruste woonstel.

Die ruim kamer is baie goed ingerig (ook ’n groot yskas) en gerieflik, met ’n hangkas en rakke, en ‘n netjiese kombuis-area, asook ‘n moderne badkamer met 'n groot stort. Die gerieflike kantoorstoel en werksblad vir ’n skootrekenaar was ’n aangename verrassing. Al wat dalk kort is ’n warmplaat, maar ’n mens kom goed daarsonder reg met die mikrogolfoond. Die gerieflike braaiplek met nuttige braai-toerusting reg buite die deur is goed tydens die fase 6 beurtkrag benut. Die battery-LED ligstrook in die kamer was baie nuttig tydens die lang donkerte. ’n Ander pluspunt is die veilige onderdakparkering.

Gerhard F - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard F
With spouse/partner

Ruim, veilig.

Ruim gerieflike kamer, veilige parkering.

Denise D - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise D
With spouse/partner

Mooi, veilig, rustig, behulpsame eienaars.

Mooi, moderne blyplek. Mooier as die foto's. Behulpsame eienaars. Veilig gevoel. Rustige deel van die dorp.

David S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David S
With spouse/partner

Baie goed ingerigte kamer en vriendelike gasheer.

Al wat gepla het was een of ander pomp wat kort-kort aankom, self deur die nag. Het lekker daar gebly en die ontvangs was baie vriendelik. Die bure het bietjie geraas, maar het darem nie te laat partytjie gehou nie.

H C (jack) N - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
H C (jack) N
With spouse/partner

Plek was reg, ons is goed ontvang. Gerieflik oornag. Alles wat nodig was, was daar.

Niks verder te sê nie: bloot oornag. Mense is vreiendelik en behulpsaam. Ek hou nie daarvan dat die personeel bedel vir fooitjies nie.

Elsebe D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsebe D
With spouse/partner

Gasvrye mense.

Heerlike oornagplekkie.

Ananda V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ananda V
With spouse/partner

Heerlike oorstaan op pad huis toe.

Aangename rusplekkie met verkoeler in kamer op 'n warm dag.

Gerrie G - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie G

Netjiese oornagstop.

Mooi skoon en netjiese oornagakkommodasie.

Johan M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan M
Individual traveler

Lekker oornagplekkie.

Die plekkie is net reg vir n oorslaap. Sal weer daar gaan oorslaap.

Sylvia V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia V
With spouse/partner

Knus plekkie, ideaal vir een aand.

Die aanwysings in die dorp help nie veel nie, want daar is min straatname. Miskien kan dit met die eienaars bespreek word. Die eienaars is uiters behulpsaam, het al ons vele vrae beantwoord.

Heidi E - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi E
With spouse/partner

Great stayover.

Spotlessly clean with lovely decor, thanks for the chocolates! Secure undercover parking and a little braai area. Great hosts who went out of their way to ensure we had a comfortable stay. Would definitely go back.

Marcia V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia V
With spouse/partner

'n Netjiese, klein oase op pad van die Wes-Kaap na die Vrystaat!

Ons is soos familie verwelkom, selfs Abby, ons Pikenese, het haar verwelkomingspakkie ontvang! Die plekkie was silwerskoon, heerlik koel en toegerus met al die nodige. Hout is voorsien en ons kon heerlik braai! Die badkamer is pragtig en ruim. Ons bed was yslik groot en die linne was super! Die plekkie is sommer naby aan elke winkel, ATM en garage! Dus gee ek Karli 110%!

Koos V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koos V
With spouse/partner

Gerieflik en voldoende vir oorslaap.

Al wat bietjie gepla het, was die rookreuk in die area.

Wian V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wian V
With spouse/partner

Oase in die karoo.

Die eienaar is baie gasvry en het ons hartlik verwelkom. Die woonstel is perfek, dit beskik oor alles wat jy benodig en is baie netjies. Ek beveel dit met vrymoedigheid aan en sal beslis weer daar oornag.

David L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David L
Individual traveler

Stop-over between Gauteng and the Western Cape.

Die Meerkat made an excellent stop-over. I slept like a baby.

JC B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
JC B
With spouse/partner

Baie lekker oorgebly.

Ek beveel julle aan vir ander gaste.

Kenny D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kenny D
Individual traveler

Perfekte oornag verblyf.

Carli, Zirkie en Troy is uiters vriendelik en hulpvaardig. Die plek was baie netjies en skoon.

Kenny D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kenny D
Individual traveler

Puik verblyf.

Carli en Zirkie is uiters hulpvaardig en vriendelik. Die kamer was uiters netjies en skoon. Fantastiese stort en bed. Hulle huishulp is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Niel V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel V
With spouse/partner

Lekker Karoo-oorslaap.

Meerkat was ideaal geleë op ons roete vanaf Gauteng na die Wes-Kaap. Carli is 'n goeie gasvrou en die geriewe is skoon, netjies en het aan al ons vereistes en benodighede voldoen.

Irmela D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irmela D
With spouse/partner

'n Perfekte oornagplekkie as jy die lang pad Weskuss toe aandurf!

Netjiese, skoon en ruim verblyf. Carli dankie vir jou gasvryheid asook sjokolade-bederfie op ons kussings - ons en ons twee hondekinders het sommer met die intrap baie welkom gevoel! Hier kan 'n mens gerus weer oorslaap!

Johan V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
On business

Besonderse aangename verblyf gehad.

Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Andries V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries V
With spouse/partner

Aangename kort kuiertjie.

Vriendelike ontvangs, netjiese verblyf. Geen probleme.

Bea J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bea J
With spouse/partner

Karoo oasis

Met level 3 wat ons almal onkant gevang het was ons nie seker of ons slaapplek sou kry nie. Tot ons verligting kon Carli ons op kort kennisgewing akkommodeer. Die woonstel was absoluut perfek, alles was so netjies en Carli het werklik agteroor gebuig om ons kuier in 'n werklike Karoo oasis te omskep. Toegerus met enigiets wat ons mag nodig kry met die "aircon" wat absolute lafenis in die Karoo hitte is. Carli was so gaaf om ons ook vroegtydig te laat weet van 'n tydelike brandstof tekort in Carnarvon en kon ons op Britstown opvul sodat ons ongesteurd ons reis huiswaarts kon aanpak. 'n Definitiewe wenner as jy moet oorbly in Carnarvon! PS. Daar is geen selfoonopvangs totdat jy Carnarvon kan sien nie, hou in gedagte indien jy vir Carli vroegtydig in die hande moet kry.

Jacqueline M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline M
With spouse/partner

Rustig, netjies en perfek vir oornagblyplek.

Ons wou die N1 vermy en ompaadjies ry terug Kaap toe na ons Kersfeesvakansie. Die Meerkat in Carnarvon was bekostigbaar en perfek vir oornag. Ons het niks gekort nie. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en die akkommodasie gerieflik en skoon. Perfek vir 'n paartjie.

Leonora L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonora L
With spouse/partner

Goed toegeruste fasiliteit met vriendelike mense en 'n hond.

Sien sterre.

Johanna V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johanna V
With spouse/partner

Baie oulike plek, sal weer hier oorbly

Het die gasvryheid baie geniet.

Monty S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monty S
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Lugversorger nie baie effektief nie.

Eenheid baie skoon en netjies. Sal weer van hulle gebruik maak.

Tienie L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tienie L
With friends

Vriendelike ontvangs, skoon plekkie met alles byderhand en het lekker rustig geslaap.

Carli ons gasvrou het ons vriendelik ontvang. Dit was 'n plesier om in 'n skoon kamer met badkamer te kon oornag. Alles wat mens nodig gehad het was beskikbaar. Sy het uit haar pad gegaan en selfs vir vriendin se hondjie 'n snackie saam met ons lekkertjie op die bed gesit. Sal haar beslis aanbeveel by ander mense.

Christiaan L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan L
Family with young children

Perfekte oornagplekkie vir 'n klein gesin of paar.

Carli, ons gasvrou, was verskriklik vriendelik en hulpvaardig. Die eiendom was in 'n baie goeie toestand en kinder-vriendelik. Die blyplek was ook goed toegerus, skoon en gemaklik. Ons sal definitief hierdie blyplek aanbeveel!

Kobus V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus V
With spouse/partner

The accommodation was neat and offered everything you could need.

The living unit was neat and contained all the equipment needed in a self-catering unit. The owner was friendly and available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die woonplek was netjies en het alles gebied wat ek nodig gehad het.

Die wooneenheid was netjies en het al die toerusting bevat wat nodig is in 'n selfsorg-eenheid. Die eienaar was vriendelik en beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sylvia V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia V
With spouse/partner

Waarde vir geld en hartlik ontvang.

Ons is hartlik deur Carli en Zirkie ontvang. Die Meerkat was regtig gerieflik om in te oornag.

Erica V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Erica V
With spouse/partner

Neat, clean accommodation. The king-size bed was wonderful.

Very clean and neat. The owner is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, skoon verblyf. Die koninggrootte-bed was wonderlik.

Baie skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Darryn R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darryn R
With spouse/partner

Baie lekker.

Friendly reception, lovely people, would highly recommend, everything was great.

Wikus C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus C
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Juweel weggesteek in Carnarvon. Lekker ruim kamer met lekker stort. Bederf met lekker sjokolade saam met handdoeke, volledige DStv en aircon. Carli is 'n goeie gasvrou. Dankie vir lekker ontvangs.

Gerhard L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard L
With spouse/partner

Baie goed.

Net verwarrend die Meerkat-name. Beskuit sal welkom wees.

Willie D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie D
With spouse/partner

What a pleasure!

Very neat unit that met all the expectations. Host is very pleasant and we'd visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n plesier!

Baie netjiese wooneenheid wat aan alle verwagtinge voldoen het. Gasvrou baie aangenaam en sal weer besoek aflê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R850
per night, for 2 ppl
From
From R850
per night, for 2 ppl
From
R850
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Margaretha Prinsloo Street, Carnarvon, 8925, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f466427b9ef93c10505fbeb5ecf0fa03b048438f0053aec9f8fda26b6e4ef0f909fd21fc2e8b9753aaa59a13691a00bca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night, for 2 ppl 38 5 1 5 15 Margaretha Prinsloo Street Carnarvon 8925 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.971750034361 22.126743140934
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!