Calvinia Accommodation at Die Ou Lady Gastehuis | TravelGround
+146

Die Ou Lady Gastehuis

88 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 88 reviews for Die Ou Lady Gastehuis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Karen M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen M
Family with young children

Pragtig, netjies en skoon.

Verblyf was pragtig, netjies en skoon, met heerlike groot vertrekke. Alles wat jy benodig was daar en is ook loopafstand van alles. Ontbyt was ook heerlik.

Annatjie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annatjie D

Gerieflik.

Alles skoon en netjies en veilig en ontbyt uit die boonste rakke met vriendelike personeel.

Hazel M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hazel M
Family with young children

Baie gerieflik.

Die gastehuis is gerieflik. Dit het als wat mens nodig mag hê. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Dit het 'n huislike atmosfeer. Dit is nie net gerieflik nie maar baie netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Francois D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Super lekker.

Mooi vriendelike dorpie.

Schalk N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk N
On business

Absoluut pragtig met alle geriewe.

Ek sal "Die Ou Lady Gastehuis" 110% aanbeveel vir oud en jonk. Skikking is perfek geleë. Veilige parkering. WiFi. TV met skottel. Dan my gunsteling was die kolossale stort. Volledige kombuis met benodighede.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Hi Schalk, baie dankie. Groete en mooi dag, Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Yasaaar F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yasaaar F
Family with teenagers

Place was nice for a quick overnight.

Enjoyed the town very much, everyone's super friendly. Guest house was in walking distance to everything. Only downfall for us was the mosquitoes, but don't fear the guest house provided us with a spray to rid the house from the mosquitoes, but I suggest to take along the body application of peaceful sleep. The town stores all stock mozzies repellent sprays as well. Property had a nice braai place and also provided fire wood that was lekker. OK Foods stocks everything we needed and was open till late, so was good. The entire town was full of these mozzies even while you shop or walk during the day time you swotting them away, but other then that the stay was lovely. Safe to wander at night along the streets. Calvinia is a place where everyone smiles. It was real nice.

Eben M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben M
With spouse/partner

Baie aangename verblyf, bekostigbaar en definitief aan te beveel.

Aangename verblyf. Bekostigbaar en baie netjies. Sal definitief weer daar oorslaap.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Hi Eben Baie dankie vir die review Groete Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Natasha D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasha D
Family with young children

Very satisfied, just what we needed.

Was very satisfied with the accommodation. It's clean, neat and the food was delicious and affordable. The staff was friendly and the check-in process effortless. They knew about our arrival.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede, net wat ons nodig gehad het.

Baie tevrede gewees met die verblyf. Dis skoon en netjies en die kos was heerlike en bekostigbaar. Personeel was vriendelik en ons inboek was pynloos. Hulle het geweet van ons koms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie, was lekker om u as gaste te ontvang.
Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Andrea W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea W
With spouse/partner

Sal vir seker weer hier oorbly. Vriendelike personeel.

Sien sterre.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Goeiedag
Baie dankie.
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Lenice F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lenice F
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly en die mense was vriendelik en die gastehuis was vreeslik mooi.

Ons huisgesin het baie lekker daar gebly. Daar was 'n baie lekker speelplek vir die kinders. Die kamer was pragtig en ons het alles gekry wat ons nodig had het. Sal dit gerus vir mense aanbeveel.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Nico O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico O

Gerieflik.

Kon heerlik rus na 'n lang reis. Die eenheid beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar bespreek.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Riekie B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riekie B
With spouse/partner

Feels like home. Had a lovely braai! They went through a lot of effort to bring chairs, and they made sure we had enough wood, all with a big smile. Thanks so much.

Nothing was too much effort. They carried extra chairs, a lot of braai wood, braai bread. Thanks a lot!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voel soos huis. Het heerlik gebraai! Hulle het baie moeite gedoen met stoele aandra, gesorg vir genoeg hout en alles met 'n groot glimlag. Baie dankie.

Geen moeite was vir hulle te veel nie. Ekstra stoele by die braai, baie braaihout, braaibroodjies. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie dit was ons plesier. Groete Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Johan N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With spouse/partner

Very quiet and we rested.

Very friendly, hospitable people. Always helpful with any reasonable request. Every morning we were greeted by all the staff we met. The restaurant's food is delicious and affordable. It was wonderful to be able to sit on the porch and relax. Thank you so much for your hospitality and nice chats. We really appreciated the piece of yourselves that was given to us. You will see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig en ons het uitgerus.

Baie vriendelike, gasvrye mense. Altyd behulpsaam met enige redelike versoek. Elke oggend was ons vriendelik deur al die personeel wat ons teegekom het gegroet. Die restaurant se kos is heerlik en bekostigbaar. Dit was heerlik om daar op die stoep te kon sit en relax. Baie dankie vir jul gasvryheid en lekker geselsies. Ons het werklik waardeer die stukkie van julself wat aan ons gegee is. Julle sal ons weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie. Was groot plesier om julle as gaste hier te hê.

Groete
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Monique O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique O
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die Ou Lady never disappoints!

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie. Ons plesier.

Groete
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Frans P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans P
Family with teenagers

Amazing, we will be back.

Staff very helpful and friendly. Unit very cosy.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Thank you very much.

Kind regards
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Isabel L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel L
Family with teenagers

Puik, puik, puik.

Ons het baie lekker gebly. Ek was baie siek met ons aankoms en ons gasvrou het binne 30 minute vir my 'n afspraak by die dokter gekry. Hierdie omgee kry mens nie meer in die stad nie. Alles hier is puik. Heerlik ontbyt geëet die volgende oggend. Ek beveel Die Ou Lady Gastehuis aan en sal definitief weer hier bly.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie Isabel.

Ek waardeer die kompliment. Ons probeer sover moontlik ons beste lewer vir ons gaste.

Groete
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Jurie H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie H
With spouse/partner

Dit was heerlik om daar te oornag!

Veilig en lekker geslaap.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Elzane D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzane D
On business

Wonderful, peaceful environment.

Excellent service, will use them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik, rustige omgewing.

Uistekende diens, sal weer gebruik maak van hulle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Darell D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darell D
With spouse/partner

Heerlike ontspannende omgewing! Tip-top verblyf!

Pragtige en netjiese kamer! Vriendelike mense! Ons verwagtinge oortref op alle gebiede!

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Jade D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jade D
Family with young children

Perfect one stop.

An ideal stop over on your travels through Calvinia, super clean and and provided much more than the necessities needed for a stop over. Really enjoyed our stay.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Good day Jade,

Thank you
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
André V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André V
With spouse/partner

Very awesome.

Very neat and clean guest house. Worth the money. Good location for travellers. Would definitely recommend the guest house for future travellers. Thanks so much, appreciate your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie awesome.

Baie netjiese en skoon gastehuis. Beslis waarde vir geld. Geskik geleë vir reisigers. Sal beslis die gastehuis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Baie dankie, waardeer jul gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Beste André,

Baie dankie vir die resensie. Voorspoed vir julle ook.

Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Sidney P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sidney P
With friends

Great value for money!

The family unit was great.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Thank you very much.

Kind regards
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Lana R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana R
Family with teenagers

Fantastic!

It is one of the nicest guesthouses we've ever stayed at! Wish we booked for a longer stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Dit is een van die oulikste gastehuise waar ons nog ooit oornag het! Wens ons het langer bespreek en sal beslis terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Groete
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Shane L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane L
Family with young children

Fantastic for kids.

All as advertised with a great play area for the kids.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Thank you. 😊

Die Ou Lady Gastehuis
Lianie E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lianie E

Baie oulike rustiger plek.

Heerlik gebly. Ons het veilig gevoel en die plekkie is pragtig ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie, ek waardeer dit.

Die Ou Lady Gastehuis
Jo-ann K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-ann K
Family with young children

Waarde vir geld.

Die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. Alles was baie netjies en voldoende. Sal definitief die gastehuis aanbeveel.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Andre M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

A real place to rest after the long journey from Pretoria.

Once again had a pleasant time and well received by the owner. The room was extremely neat and clean. A change since we last went there is that the kitchenette is now in the main bedroom and the fridge next to the bed which bothered us through the night, because I am a very light sleeper. Will always stay there in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ware rusplek na die lang reis vanaf Pretoria.

Weereens 'n aangename tydjie geniet en goed ontvang deur die eienaar self. Die kamer was uiters netjies en skoon. 'n Verandering vandat ons laas daar tuis gegaan het is dat die kombuisie nou in hoofslaapkamer is en die yskas langs die bed het bietjie gepla deur die nag omdat ek 'n baie ligte slaper is. Sal altyd daar tuisgaan in toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Hennie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Perfekte oornagplek.

Baie skoon netjiese akkommodasie. Perfekte gasvrou, Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Beste Hennie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Laura M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura M
Family with young children

Heerlik en vriendelik.

Eienaar het uit haar pad gegaan om dit aangenaam te maak al was ons daar op 'n vakansiedag en was die restaurant toe, het hulle vir ons ontbyt gemaak. Skoon en gerieflike woonstel. Speelplek vir kinders!

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Andre C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Briljant en menslik, lekker.

Baie goed en het heerlik in 'n lieflike plek gebly. Gawe mense en beslis 'n aanbeveling.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie, ek waardeer dit. Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Cornelia F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia F
With spouse/partner

Uitstekende professionele diens by uitstek en plattelandse gasvryheid sonder weerga.

Ek het die hele gastehuis bespreek vir 'n reünie naweek. Ons was altesaam 12 gaste wat by die Ou Lady gebly het. Ons het diens van hoogstaande gehalte ontvang en vriendelikheid was oorweldigend. Een van my gaste het die volgende gesê: "I used guesthouses 4 times in Calvinia but this was the best I ever used. I will never use another one again!". Ontbytpersoneel was absoluut professioneel en so vriendelik! Nee, ekself was al by 2 verskillende gastehuise en 'n hotel, maar Die Ou Lady is tops!

Heinrich S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich S
With friends

Absolutely the perfect place to stay.

We arrived a little later than planned, but reception was always hospitable and very helpful. Even after we were booked in, we were asked if we were comfortable and there were any problems. It was not difficult to find this lovely place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut die perfekte plekkie om tuis te gaan.

Ons het bietjie later as beplan gearriveer, maar ontvangs was nog altyd gasvry en baie behulpsaam. Selfs nadat ons ingeboek was, was daar aan ons navraag gedoen of ons gemaklik is en of daar enige probleme was. Dit was glad nie moeite om die lieflike plekkie te vind nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

My plesier. Baie dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Annelies D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelies D
Individual traveler

Uitstekende verblyf in Calvinia.

Kamer baie netjies met alles wat 'n mens nodig het. Veilige parkering.

Theuns S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns S
Family with young children

Wonderful.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Peet V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet V
With spouse/partner

'n Lieflike ontspanne atmosfeer.

Wat 'n pragtige outydste ervaring was dit nie. Lieflike toegeruste selfsorgeenheid. En 'n enorme groot dubbelstort! Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar tuisgaan. Nie genoeg sterretjies vir Ou Lady.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie

Die Ou Lady Gastehuis
Helen B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen B
With friends

Absolutely superb!

We were warmly welcomed by the owner. The room and bathroom were spacious, comfortable and tastefully furnished and decorated. Everything needed was made available as well as safe and secure parking. The environment was peaceful and quiet. We will most definitely stay at Die Ou Lady Gastehuis again in future.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Anine V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anine V
Family with teenagers

Skoon, gasvry en heerlik!

Beveel ten sterkste aan!

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Jan R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan R
With spouse/partner

Very pleasant.

Pleasant people and accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Aangename mense en verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Martin N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin N

Baie dankie, dit was baie lekker.

Sien sterre.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Beste Martin,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Marina L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina L
Family with young children

Ons verblyf was uit die boonste rakke.

Ons het 3 klein kinders en die speelparkie was 'n heerlike verrassing. Ons het aangekom na die koffiewinkel toe was, maar tannie Lucia het nie gehuiwer om melkskommels en koffie te maak nie! Alles is netjies en van top gehalte. Ek beveel dit beslis aan.

Heléne B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heléne B
With spouse/partner

Alles was netjies en mooi.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer en stoepie as gerieflik en mooi.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie vir die terugvoer.
Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Jan K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With spouse/partner

Old-world charm.

It is a gem in a beautiful town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ou wêreldse sjarme.

Dit is 'n juweel in 'n baie mooi dorpie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Jenni V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jenni V
With spouse/partner

Neat and comfortable.

Neat, clean, and comfortable as always.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflik.

Netjies, skoon en gerieflik soos altyd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Henriette B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette B
With friends

Het dit baie geniet.

Lucia het ons baie vriendelik ontvang, ons eenheid was netjies en huislik, die verwarmer het darem gehelp om die koue so bietjie meer draaglik te maak, maar dit was ook lekker om die koue te ervaar. Ek love die dorp en ons het ook heerlik geëet by die Blou Nartjie Restaurant. Ons sal beslis weer daar oornag. Dankie Lucia.

Roelien S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien S
Family with young children

Vriendelik.

Die diens was fantasties. Kamer was skoon en nietjies. Die tannie loop regtig die ekstra myl om mens te help. Speelparkie het my kind baie geniet.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie. Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Gerda V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V
Family with teenagers

'n Hartlike ontvangs vir moeë reisigers.

Na 'n reis van 946 km was dit heerlik om by die agtermekaar plekkie aan te kom. Vir my was die belangrikste dat dit skoon was. Elke ding op sy plek.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.
Groete, Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Johan En Hermanie D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan En Hermanie D
With spouse/partner

Very beautiful and comfortable! Fantastic bed - had a lovely rest!

Thanks Lucia for a friendly welcome and helping us to settle in. Also information on everything that was needed. Will go there again anytime and would recommend it to everyone. Good luck and I wish you all the success in the future!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie pragtig en gerieflik! Fantastiese bed - heerlik geslaap!

Baie dankie aan Lucia vir die vriendelike ontvangs en hulp met "insettle". Ook inligting oor als wat verder benodig word. Sal enige tyd weer daarheen gaan en aan almal aanbeveel. Sterkte en alle sukses vorentoe!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie waardeer. Was lekker om julle as gaste te kon ontvang.

Groete
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Louis S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis S
With spouse/partner

Alles van hierdie gastehuis is so goed deurdink. Uitstekend!

Die Ou Lady Gastehuis is 'n netjiese gastehuis waar alles goed deurdink is. Ons verblyf was aangenaam en jy kan goeie toeriste-advies en lekker kos by hul restaurant as 'n bonus verwag!

Martin O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin O
With spouse/partner

Baie netjiese kampterrein met al die nodige fasiliteite.

Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sy is bereid om ekstra moeite vir jou te doen. Die terrein en ablusieblok is uiters skoon en netjies. Haar personeel is ook vriendelik en hulpvaardig. Sy laat jou tuis voel.

Karlin G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlin G
Family with teenagers

Pragtig ingerigte kamers met 'n outydse atmosfeer.

Annie is 'n lekker ruim kamer met klein oulike kombuisie. Heerlike warm bed! Net reg vir daai oorbly in die koue.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie Karlien,

Waardeer,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Niel V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel V
Family with young children

Goeie opsie om een of twee nagte oor te slaap.

Tweede keer wat ons hier oornag het en steeds tevrede. Veranderinge aangebring sedert vorige besoek is goed deurdenk. Een of twee klein dingetjies wat kan verbeter bv. kombuislap en afdrooglap wat ons nie kon kry nie. Beskuit was lekker, maar net 4 vir 5 mense. Sal egter weer hier oornag, uitstekende waarde vir geld.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Hi Niel, baie dankie. Ek is jammer oor beskuit, julle moes my net gebel het, dan het ek nog gebring. Lekker dag, Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Elzanne K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzanne K
Family with young children

Lovely.

We had a great stay at Ou Lady. Lucia is a wonderful hostess and accommodating. Had a great stay and we even stayed an extra night. We will come back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly by die Ou Lady. Lucia is 'n wonderlike gasvrou en tegemoetkomend. So lekker gebly ons het nog 'n aand bespreek. Ons sal weer terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie Elzanne, ons waardeer die terugvoer.

Die Ou Lady Gastehuis
Louis B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis B
With spouse/partner

Goeie ligging, veilige binne-parkering en naby vernaamste eetplekke. Lekker bed, TV en koffie. Net jammer van deur na badkamer wat nie kan toe nie.

Sien sterre.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie vir u ondersteuning. Ek sal aandag aan die deur gee. Groete, Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Amanda H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda H
With friends

Baie lekker en baie mooi, gerieflik, alles wat jy nodig het.

Dit was 'n wonderlike verassing met die outydse huis en die pragtige kamers binne. Restaurant by gastehuis baie gerieflik. Baie welkom gevoel en werkers was baie gasvry.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Hallo Amanda
Ek waardeer dit, baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te hê.
Dit sukkel maar soms om die Ou huis uit die 18de eeu instand te hou en so mooi te kry.
Dit is lekker as gaste haar onvoorwaardelik waardeer.
Groete, Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Tanya U - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya U
Family with young children

Very nice service and value for money.

We had a nice one night stay. We only arrived late the evening in Calvinia, but was welcomed very friendly. Everything was clean, near and functional. Thank you, I will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie diens en waarde vir geld!

Ons het so lekker oorgeslaap. Het eers laat (na 8nm) in Calvinia aangekom, maar is steeds vriendelik ontvang. Alles was netjies, skoon en funksioneel. Baie dankie, sal dit definitief aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Beste Tanya,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Yolandi D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi D
With spouse/partner

Vreeslik aangenaam!

Ek sal enige tyd weer Die Ou Lady besoek.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie, ek is bly u het dit geniet. Dit was vir my 'n plesier om julle te ontvang.

Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Niel V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Niel V
Family with young children

Goeie opsie om een of twee nagte oor te slaap.

Dankie vir 'n lekker oornag stop.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Lerine D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lerine D
With friends

Baie gerieflik. Baie lekker gebly.

Sal dit aanbeveel. Was lekker.

A K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A K
With friends

Dit was uit die boonste rakke.

Kamer was baie netjies, en gerieflik. Ontvangs was baie goed en ontbyt was uitstaande.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie, ek waardeer die terugvoer.

Die Ou Lady Gastehuis
Hendrik D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Dit was uitstekend.

Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die kamer wat ons bespreek het was netjies en skoon. Hulle het tot die lugverkoeler aangesit en dit was lekker koel gewees na die warm rit in die kar. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te bly. Jy kry waarde vir jou geld.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie. Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Trix B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trix B
Family with young children

Gesellig.

Die Ou Lady en die gasvrou verwelkom mens en laat mens onmiddelik tuis voel. Dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Sam S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sam S
With spouse/partner

Vriendelik en bo verwagting kwaliteit kamer.

Sien sterre.

Alexander V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alexander V
With spouse/partner

Baie gasvry en vriendelike ontvangs. Lekker ontbyt en goeie informasie oor restaurant Die Blou Nartjie.

Ons was verras deur die vriendelikheid en gasvryheid. Heerlik uitgebreide ontbyt en 'n mooie skoon kamer met dobbel douche. Baie lekker.

Ann-louise M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann-louise M
With spouse/partner

Nice stay, would have loved to linger a little longer.

Very good service, great hospitality. Well-equipped unit. Would recommend ordering breakfast and lunch too. Good value for money. Was nice to take meals on the patio.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly, sou nog 'n daggie langer wou bly.

Baie goeie gasvrye diens. Eenheid baie goed toegerus. Sal aanbeveel om 'n ontbyt en middagete by die plek te bestel. Waarde vir geld. Dit was heerlik om te kuier op die stoep met 'n ete.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.Waardeer.

Die Ou Lady Gastehuis
Jenni V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenni V
With spouse/partner

Netjies, skoon, veilig en goeie diens - ook selfsorg.

Lucia was uiters vriendelik en behulpsaam en alles was soos ons verwag het.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Andre O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
With friends

Lucia is 'n vriendelike en effektiewe gasvrou.

Sien sterre.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Adri B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri B
With spouse/partner

Gerieflik en gemaklik.

Baie mooi versier en ons het die elektriese kombers en lugverwarmer baie waardeer om die koue te besweer. Die kombuisie is goed toegerus en ons kon heerlik ontspan!

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Annamari D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamari D
Family with teenagers

Wat 'n verrassing om so oulike plekkie te kry!

Ons het heerlik uitgespan en die plekkie was baie goed toegerus.

Cobus M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus M
Family with teenagers

Baie gemaklik met goeie uitleg.

Die kamers was skoon en baie netjies. Elektriese komberse was op beddens en netjiese alternatiewe komberse was beskikbaar.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Alma V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma V
Family with teenagers

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Die gasvrou het ons met ope arms verwelkom toe ons daar aandoen. Die eenheid was baie skoon, netjies en goed ingerig. Badkamer kan doen met 'n bankie waarop jy jou klere kan sit. Verder was alles perfek!

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Michael D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael D
With spouse/partner

So nice with lots of detail in rooms and service that made all the difference.

It's the little things here at Die Ou Lady Gastehuis that surprises the guest and we were immediately so happy that we decided to stay here. The rooms area beautifully appointed and the kitchen is equipped with all the extras for guets who want to prepare their own meals or have a braai. Delicious breakfast and we had a nice chat with the owners which made the experience unfrogetable. I recommend this place to anyone passing through Calvinia, definitely worth it. Top notch hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verskriklik lekker met klein detail in kamers en diens wat dit 'n wenner maak.

Dis die klein dinge wat 'n mens soms verras en hier by Die Ou Lady Gastehuis was ons vinnig bly oor ons besluit om hier te gebly het. Die kamers is baie mooi uitgelê en die kombuisie het al die ekstras gehad vir diegene wat eerder iets self wil maak vir aandete of selfs wil braai. Ontbyt was heerlik gewees en die eienaars het lekker gesels met al hulle kliënte om dit 'n onvergeetlike tyd te maak. Sal dit aanbeveel aan almal wat deur Calvinia een of ander stadium gaan, definitief die moeite werd. Gasvryheid uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Gerhardt B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardt B
Family with young children

What a nice place!

We got such a nice welcoming we felt as though we'd come home - we were on our way to the Northern Cape for a family gathering when I called Tannie Lucia from Vanrhynsdorp to tell her that we would be late, she assured us she'd wait for us! This was true, sincere hospitality at its best - it made our weekend. My wife, mother-in-law and the kids felt welcome immediately. After 7 years that we hadn't been in the Northern Cape/home, it felt like we were being welcomed back home - thank you Old Lady and Tannie Lucia.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n lekker plek!

Die ontvangs was soos om by die huis aan te kom - ons was op pad Noordkaap toe vir 'n familiebyeenkoms, toe ek tannie Lucia bel van Vanrhynsdorp af dat ons gaan laat wees, sy het ons verseker dat sy sal wag vir ons! Die is ware, opregte gasvryheid op sy beste - dit het ons naweek gemaak, vroulief, skoonma en die kroos het onmiddelik welkom gevoel, na 7 jaar weg van die Noordkaap/huis af, het dit gevoel soos welkom tuis - dankie Ou Lady en tannie Lucia.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie.

Die Ou Lady Gastehuis
Joos K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joos K
With spouse/partner

Dit was baie skoon en netjies en verseker waarde vir die tarief wat gevra word.

Die ontvangs was baie gul en vriendelik. Die geriewe was uitstekend en alles was op hulle plek. Dit was verseker 'n voorreg om Die Ou Lady Gastehuis te kon gebruik as oornag akkommodasie.

Anelia S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anelia S
Family with young children

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Kamer was baie skoon en netjies. Ontvangs was hartlik. Baie kindervriendelik.

Emile L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emile L
Family with teenagers

Goed en minder goed.

Eienaar het ons ingelig dat daar 'n kragonderbreking was, wat ons baie waardeer het. Eerste oggend het ons fantastiese ontbyt gehad, en baie verwelkomend gevoel. 2de dag was daar niemand wat ontbyt kon maak, en ons was nie ingelig oor dit nie. 3de dag was dit dieselfde. Daar is WiFi, maar dit is nie aan ons verduidelik in terme van die wagwoord nie.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Beste Emile,

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.

Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Fred C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred C
With spouse/partner

High quality accommodation and a wonderful hostess. The quality of the service was excellent.

Excellent hostess who goes to a lot of trouble to make you feel at home. Can definitely recommend it to future visitors. She goes to so much trouble with the smaller details like the high quality towels, excellent linen etc.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoë standaard akkommodasie en wonderlike gasvrou. Die kwaliteit van die diens was op hoë standaard.

Uitstekende gasvrou wat moeite doen om mens tuis te laat voel. Kan beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Sy doen veral moeite met die kleiner detail soos onder andere handdoeke van hoe kwaliteit, uitstekende bedlinne, ens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Beste Fred,

Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was 'n groot voorreg om akkommodasie aan julle te verskaf. Alles wat mooi is, en ek sal altyd poog om my standard hoog te hou.

Groete Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Hentie B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hentie B
With spouse/partner

It was fantastic and professional. The food was true Karoo and tasty.

Calvinia is a historic town with loads of attractions. Very neat and very hospitable people. The owner of Old Lady was very hospitable and friendly and makes you feel at home. The rooms are comfortable and after a day's journey you can relax immediately in the very peaceful atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties en professioneel. Die kos was egte Karoo-styl en watertand-lekker.

Calvinia is 'n geskiedkundige dorpie met baie besienswaardighede. Baie netjies en baie gasvrye mense. Die eienaar van Ou Lady is baie gasvry en vriendelik en laat 'n mens dadelik tuis voel. Die kamers is baie gerieflik en na 'n dag se reis kan jy dadelik ontspan met 'n baie rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Hallo Julle.
Baie dankie vir die mooi briefie. Ek waardeer dit vreeslik baie. Kom kuier gerus weer.
Groete
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Jacques L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques L
With spouse/partner

Very nice and peaceful, had a good meal at the Blou Naartjie.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker rustig, baie lekker geëet by Blou Nartjie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Dear Jacques.
Thank you.
Kind regards,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Francois E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois E
With spouse/partner

Antique and stylish.

We were treated like kings by Lucia. Went out of her way to accommodate us. Even though it's an Old Lady, the place is tasteful and modern. We had the best breakfast in town and everything was so tasty and the table was tastefully set. Thanks Lucia, we had a wonderful time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Antiek en stylvol.

Ons was op die hande gedra deur Lucia. Uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Alhoewel dit 'n "Ou Lady" is, is die plekkie smaakvol en modern gemeubileer. Ons het maar die "beste" ontbyt op die dorp gehad alles so keurig en die tafel smaakvol gedek. Dankie Lucia ons het heerlik by julle gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Goeie dag Lidia,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit regtig baie. En is ek bly julle het ontbyt geniet.
Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Cornie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornie V
With spouse/partner

Wonderful!

Die Ou Lady is a Lady. There are to few words to describe our stay. Had a good night's rest. Very clean! Friendliest owner and hostess. Most delicious griddlecake for breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Die Ou Lady is 'n Lady. Daar is te min woorde om ons verblyf te beskryf. Lekker geslaap. Baie skoon! Vriendelikste eienaar en gasvrou. Heerlikste roosterkoek vir ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Goeie Dag
Baie dankie. Dit was regtig lekker om julle hier te hê. Volgende keer sit ek die skilpadjies by. Groete en mooi dag, Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Benita H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita H
Family with young children

Excellent, modern, beautiful, comfortable with a friendly Karoo welcoming.

This is definitely a gem in the Karoo! Lovely room, friendly owner and delicious breakfast. We'll definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, modern, pragtig, gemaklik met 'n vriendelike Karoo-ontvangs.

Hierdie is beslis 'n diamant in die Karoo! Baie mooi kamer, baie vriendelike eienaar en baie lekker ontbyt. Ons gaan vir seker weer by Tannie kom bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie vir hierdie mooi kompliment. Dit is vir my heerlik om my gaste in daardie mooi kamer te ontvang en lekker te bederf met die ontbyt. Groete, Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Karen S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S

What a beautiful place!

Thanks, Lucia, for the extra effort and the hospitality you showered us with. We really appreciate it. We slept over for one night, the area is nice and quiet, and we just felt so at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n pragtige plek!

Baie dankie Lucia vir ekstra moeite gedoen en gasvryheid waarmee jy ons ontvang het. Ons waardeer dit opreg. Een aand daar oorgeslaap, omgewing is heerlik rustig en sommer net lekker tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Hi, baie dankie. Alles was vir my 'n plesier, geen moeite. Lekker dag. Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Kolie D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kolie D
Family with teenagers

Excellent.

Definitely wort it, even if it was only for one night. Aircon saved our lives in 44 degrees. See you soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Voorwaar die moeite werd, al was dit net een aand. Lugversorging het ons lewe gered na 'n bloedige 44°. Sien weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Baie dankie. Julle het omtrent 'n warm dag gekies vir Calvinia. Mooi loop. Groete, Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Kerren L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kerren L
With friends

Charming little stopover!

We had an easy comfortable night's stopover in Calvinia en route to the West Coast. Die Ou Lady was as charming and pretty as it looked online. The room was large and cool and sweetly decorated. There was no door closing off the toilet from the room which was a little uncomfortable for us as friends sharing.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Dear Karren,
Thank you for the review, I appreciate it. The door is in the workshop, next time it will be there. I apologize for that. Kind regards, Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Amelda B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelda B
Family with teenagers

Gemaklike, goed versorgde verblyf.

Ons het heerlik geslaap by die Ou Lady Gastehuis op pad na Paternoster. Die woonstel was skoon, beddens gerieflik, die ontvangs vriendelik en die lugversorger het baie gehelp teen die Desember-hitte.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Hi Amelda. Baie dankie ek waardeer die terugvoer baie. Mooi dag groete Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Renate L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renate L
Family with young children

Aangename oornagverblyf op pad na ons eindbestemming - sal dit beslis aanbeveel!

Vriendelike ontvangs, spesiale versoek vir 'n matras vir 'n kind is met gemak hanteer. Volledig toegeruste selfsorg-kamer, groot, netjies en skoon met TV en DStv. Baie bekostigbaar! Pragtige ou huis, mooi opgeknap!

Die Ou Lady Gastehuis's response

Beste Renate,
Baie dankie. Dit was groot plesier om julle hier te ontvang.

Groete Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Andre N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre N
With spouse/partner

Neat, stylish, attention to detail.

Lucia received us so warmly and immediately made us feel at home. Rooms were comfortable and stylish. Breakfast was 5 star.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, stylvol, aandag aan detail.

Lucia het ons met soveel gasvryheid ontvang en ons dadelik laat tuis voel. Kamer was gerieflik en stylvol. Ontbyt was vyfster.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Ou Lady Gastehuis's response

Beste Andre en Me Nel. Baie dankie. Dit was 'n groot voorreg om u te ontvang. Hoop dat u die vakansie baie geniet. Groete Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Mariza B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5