Die Pastorie
Review Summary
Dorette B - May 2022
Overall score
Lekker geslaap, sal dit hoogs aanbeveel.
Die Pastorie 's response
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Arno D - Mar 2022
Overall score
Lekker.
Christof B - Dec 2021
Overall score
Ons het baie lekker gekuier. Eienaars baie vriendelik!
Die Pastorie 's response
Altyd baie welkom.
Alba M - Nov 2021
Overall score
Mooi, maar nie afgerond nie.
Read moreFrancois V - Oct 2021
Overall score
Awie en Heneke was baie vriendelik en meer as bereid om te help.
Die Pastorie 's response
Altyd welkom.
Carmen F - Oct 2021
Overall score
It was gorgeous.
Valerie R - Sep 2021
Overall score
Het net oornag maar was baie beïndruk met netheid van kamers.
Caroline R - Sep 2021
Overall score
Lovely.
Read moreMaurice C - May 2021
Overall score
Gemiddelde gemaklike akkommodasie.
Riaan D - Apr 2021
Overall score
Was lekker, bad werk nie en die "bidet" werk ook nie. Hulle dreineer nie.
Die Pastorie 's response
Die bad se prop is ingewikkeld en die skoonmakers sit dit foutief terug. Sal kyk na die bidet. Ons was nie bewus dat daar n probleem is nie. Dankie vir die inligting.
Tatum L - Jan 2021
Overall score
Perfect location for a quick stay but not for a vacation.
Read moreAnneke F - Jul 2019
Overall score
Outstanding service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens.
Baie vriendelike ontvangs, uitstekende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deon F - May 2019
Overall score
Nie wat ek verwag het vir die prys nie.
Ivette D - Apr 2019
Overall score
Worst value for money ever.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Slegste waarde vir geld ooit.
Ek het in Kamer 2 tuisgegaan. Die toilet het gelek en 'n opgerolde handdoek is deur die eienaar gebruik om die lekkende riool op te vang wat veroorsaak dat die hele kamer ruik na urine. Die dubbel bed was so groot soos 'n 3/4 bed. Geen veilige parkering. Geen privaatheid tensy jy die hele huis bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Pastorie 's response
Die loodgieter het die probleem die eerste keer nie suksesvol opgelos nie. Na 'n tweede uitroep is dit nou herstel. Die dubbelbed is standaard grootte en veilige parkering is in die garage beskikbaar op versoek. So jammer dat die gas 'n slegte ervaring gehad het en dit nie persoonlik met ons uitgeklaar het nie dan kon ons help.
Nicolette B - Mar 2019
Overall score
We highly recommend Die Pastorie.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons beveel die Pastorie hoogs aan.
Die Pastorie is in 'n ander klas. Ons was 'n groot groep en dit was 'n plesier om elkeen ons eie spasie te hê. Alles is net so goed nagedink en ons kon ook saam kuier as 'n groep. Ons gaan weer die Pastorie besoek. Hierdie plekkie is tops.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Pastorie 's response
Baie dankie. Dis ons plesier om dit vir mense lekker te maak. Kom asb weer.
Tertius F - Feb 2019
Overall score
Absolutely fantastic and very spacious room. Also a lot of reading material.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties en baie ruim kamer. Ook baie leesstof.
Dit was absoluut fantasties en baie vriendelike mense. Die kamer was baie lekker ruim en daar is genoeg boeke om jou heeldag besig te hou. Dit is ook veilig om jou voertuig buite te los.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karla Z - Oct 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Die Pastorie 's response
Die gaste na hulle het dit gerapporteer. Ons kon dit toe regmaak. Baie dankie.
Cobien D - Aug 2018
Overall score
Voel of jy in 'n gallery bly.
Die Pastorie 's response
Baie dankie. Jy laat my hart warm klop. Ons wil graag dat dit soos huis voel.
Maritza S - Jun 2018
Overall score
Very clean and neat room, owners was very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjese kamer, eienaars was regtig baie vriendelik.
Eienaars was baie vriendelik, kamer was netjies en skoon. Huis was pragtig gewees, en 'n plesier om in te bly. Ek kan dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Pastorie 's response
Baie dankie. Kom gerus weer.
Mareli D - Jun 2018
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Dit is die derde keer wat ons in Caledon oorbly vir 'n troue, 1ste keer by Die Pastorie en ons sal vir seker in die toekoms nie verder as Die Pastorie soek nie. Great gastehuis, netjies, mooi, skoon en het heerlik warm geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Pastorie 's response
Baie dankie. Kom gerus weer. Altyd welkom.
Antoinette D - Mar 2018
Overall score
Baie lekker gesellig.
Anita R - Jan 2018
Overall score
Baie mooi huis en meubels.
Sandra M - Nov 2017
Overall score
Netjiese, ruim woning.
Basil P - Sep 2017
Overall score
Awesome
Andre H - May 2017
Overall score
Not value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie waarde vir die geld nie.
Was teleurgesteld met toestand van gastehuis. Lyk en voel nie skoon en netjies nie! Kaste is met cable ties toegesluit. Lyk of eienaars nog daar woon!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Pastorie 's response
Baie jammer dat die gaste 'n teleurstellende ervaring gehad het. Die gaste het 2.5 uur voor die inboek tyd arriveer sonder om vooraf te reël. Ons was nog besig om skoon te maak aangesien daar gaste was die vorige aand.
Die kas wat gesluit is word gebruik om ekstra linne te stoor. Daar is wel 'n ander kas beskikbaar vir gaste se gebruik. Die kamers word slegs gebruik vir gaste en word nie op 'n permanente basis bewoon nie. Ons tarief is ook van die goedkoopste op Caledon.
Jammer oor die teleurstelling.
Cheryl H - May 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Ons het baie lekker gebly en kinders was nie deel van plan nie, maar planne het verander en ons moes hulle saamneem. Met die eerste intrap sak kleinman af en sê "Mommy this is the best guesthouse ever". Sal met graagte aanbeveel. Kindervriendelik en gerieflik en billik. Baie dankie, oom en tannie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Pastorie 's response
Beste Cheryl,
Kom kuier gerus weer, julle is altyd welkom.
Alicia B - Mar 2017
Overall score
It was great, felt like sleeping in our own house. Very beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik, voel of ons in ons eie huis oornag het. Baie mooi plek.
Lieflik, goed ingerig, skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Pastorie 's response
Ek is bly dit was vir julle 'n aangename ervaring. Julle is altyd welkom. Hanneke
Liza W - Feb 2017
Overall score
Lovely, homely stay.
Die Pastorie 's response
Thank you. You are welcome.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 20 Linde Street, Caledon, 7230, Western Cape
- All ages welcome