Die Plaashuis by die see en Melkboksie
Review Summary
Pierre R - Dec 2020
Overall score
Die omgewing was lekker stil en ons het voldoende privaatheid gehad.
Petru E - Mar 2020
Overall score
Effektief en waarde vir geld.
Simon D - Jan 2020
Overall score
Stayed at Melkboksie.
Chante C - Dec 2019
Overall score
Beste plek vir familietyd.
Read moreAnita G - Mar 2019
Overall score
Uitstekend vir oornagverblyf.
Christine B - Feb 2019
Overall score
Neat, clean, safe!
Marinda H - Jan 2019
Overall score
For the price it was acceptable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vir die prys was dit aanvaarbaar.
Ons het by die melkboksie gebly. Daar was nie inligting, aanwysings (was ons eerste besoek aan Melkbosstrand,) waar die naaste strand was nie of winkels, asook geraas in die aande van die swembad af. Die TV-skerm vir DVD gebruik was nie gebruikersvriendelik nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Plaashuis by die see en Melkboksie's response
Goeie voorstel oor die inligting, want die voetpad na die strand is nogal weggesteek. Ons maak 'n klein pamflet. Nogmaals jammer oor die swembad geraas. Ons is besig om ekstra klankdigting aan te bring.
Tiffaney S - Jan 2019
Overall score
Our weekend was amazing!
Jeanne-marie D - Jan 2019
Overall score
Netjies en veilig.
Die Plaashuis by die see en Melkboksie's response
Die badkamer uitleg is nie veel anders as baie van die klein woonstelle in Melkbostrand nie.
Redewaan W - Jan 2019
Overall score
The Melkboksie only provides accommodation - this is not a holiday venue.
Read moreDie Plaashuis by die see en Melkboksie's response
Hi Redewaan,
Thank you for your feedback.
We are really sorry you misunderstood the info on the web site. We have amended it to avoid any further confusion.
Regards,
Management
Mandy A - Dec 2018
Overall score
Family fun ideal for big group with kids.
Die Plaashuis by die see en Melkboksie's response
Glad you had such a good time. Annie comes through the back yard gate so as to avoid entering the house. Only when requested by guests would she enter the house.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Atlantic Avenue, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Western Cape
- All ages welcome