Die Rivier-Houthuis
Review Summary
Manda B - Jan 2021
Overall score
Gasvry, heerlikste etes, lekker rustige atmosfeer en natuurskoon.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie julle! Hoop ons sien julle weer! Alles van die heel beste vir jul toegewens!
Jacomien N - Dec 2020
Overall score
Baie netjies en skoon asook veilig. Sal definitief aanbeveel.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie Jacomien. Sal jul ook graag weer hier wil hê vir 'n kuier.
Christian W - Dec 2020
Overall score
Wonderlike gasvryheid, geselskap en kos.
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie Christian, hoop om jou weer te sien!
Jan-chris H - Dec 2020
Overall score
Vrede net buite Johannesburg.
Elmarie B - Nov 2020
Overall score
Baie vriendelike en professionele diens, wonderlike mense.
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie Elmarie, lekker om julle te ontmoet en altyd welkom.
Megan G - Nov 2020
Overall score
Home away from home.
Die Rivier-Houthuis's response
Thanks Megan, hope to see you again!
Alta D - Nov 2020
Overall score
Heerlik, vriendelik en netjies.
Fanie V - Feb 2020
Overall score
Cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellig.
Vriendelik en gesellig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greg D - Dec 2019
Overall score
Enjoyable and pleasant overnight stay.
Heidi V - Dec 2019
Overall score
Al wat ek kan sê is wow!
Die Rivier-Houthuis's response
Ai liewe Heidi, baie dankie! Dankbaar julle het geniet en hoop om jul gou weer hier te hê!
Noelene L - Nov 2019
Overall score
Excellent, excellent, excellent.
Read moreDie Rivier-Houthuis's response
Ai Noelene! I think your review is the best we ever received! Thanks so very very much for your kind words and friendliness while you were here! Hope to see you again and may you be blessed!
Beanca V - Oct 2019
Overall score
Ongelooflike eienaars! Home away from home.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie vir jul kort kuiertjie! Hoop ons sien julle weer!
Clive B - Sep 2019
Overall score
Leenster is vyfster.
Carien V - Sep 2019
Overall score
Rustige, huislike atmosfeer.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie julle! Was vir ons so lekker om jul te ontvang! Seën vorentoe en hoop werklik ons sien jul weer!
Jaco P - Aug 2019
Overall score
Perfect, beautiful and tranquil and I felt like a new person after the stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Foutloos, pragtig en rustig ek het gevoel soos 'n nuwe mens na die verblyf.
Dit was die perfekte skepping met die perfekte gasheer en -dame, hulle het ons absoluut tuis laat voel en baie moeite gedoen. Die kos was uit die boonste rakke en die natuurskoon was asemrowend. Die kamers is baie netjies en het alles wat 'n mens nodig het selfs met 'n klein kind. Ek sal beslis die plek met gemoedsrus aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie vir jul mooi woorde! Ons sal jul baie graag weer hier wil hê!
Seën vir julle!
Elizabeth L - May 2019
Overall score
Gasvry.
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie Nic, sien uit om jou en Liz weer te sien! Seën vir julle!
Daleen H - Apr 2019
Overall score
Uit boonste rakke.
Francois S - Apr 2019
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Die Rivier-Houthuis was 'n onverwagte verrassing in die beste sin van die woord. Skitterende gasvryheid ervaar - probeer hulle gerus, jy gaan vir seker nie spyt wees nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Ai julle, baie dankie!
Groete
Ryna L - Apr 2019
Overall score
Tasteful and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Keurig en gasvry.
Die plekkie is 'n klein juweel. Sal enige tyd weer oorbly. Casper en Leenster laat mens baie welkom en bederf voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael B - Apr 2019
Overall score
Very kind people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gawe mense.
Al probleem wat ek ondervind het was dat die badkamer apart is van die kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Letitia V - Jan 2019
Overall score
Such peace and tranquillity.
Read moreLojanda V - Nov 2018
Overall score
Incredibly beautiful place, we were spoiled.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike mooi plek, heerlik bederf.
Dit was ons huweliksherdenking en Leenster het uit haar pad gegaan om dit vir ons onvergeetlik te maak. Mooiste plek met soveel karakter en die vriendelikste mense en diere. Sal beslis weer gaan. Spesiale aandete en romantiese atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie Lojanda, ons het julle baie geniet! Ons wil ook na julle toe kom op St Helena!
Anthony D - Oct 2018
Overall score
A cosy home away from home along the Crocodile River.
Read moreDie Rivier-Houthuis's response
Hi Anthony! Was wonderfull to host you, all of the best for your future plans and hope to see you again.
Susan V - Oct 2018
Overall score
Peaceful, beautiful house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, pragtige huis.
Baie vriendelik en gasvry. Pragtige huis en rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie Susan. Ek hoop om jul weer te sien. Seën vir julle.
Marietjie T - Sep 2018
Overall score
Quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Alhoewel dit 'n puik wegbreek is word daar nie vertel dat mens in die eienaars se huis bly nie. Ons het gedink dis 'n klein huisie langs 'n rivier, maar dis eintlik net 'n kamer in die mense se huis. So mens is nie heeltemal so privaat nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Hallo Marietjie
Ek is jammer dat dit nie vir jul privaat genoeg was nie. Ons doen altyd moeite om wel dit aan ons gaste te bied. Daar staan ook op die webtuiste se inligting dat dit 'n kamer in 'n huis is. Ons sal jul baie graag weer wil ontvang. Seën vir julle.
Cobus D - Sep 2018
Overall score
Was baie aangenaam. Dankie!
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie Cobus, jy was 'n besonderse maklike gas gewees en ons hoop om jou met jou gesin weer te sien. Sterkte met jou loopbaan, ek weet jy het hard gewerk hier.
Nadia P - Sep 2018
Overall score
Exceptional hospitality and unique accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitsonderlike gasvryheid en unieke verblyf.
Die eienaars is wonderlike mense wat spesiale aandag gee en ekstra moeite doen om gaste welkom te laat voel. Heerlike ontbyt gekry - Leenster se kookvernuf is iets besonders! Definitief 'n gastehuis om aan te beveel vir 'n ontspanne atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie Nadia. Julle was wonderlike, maklike gaste! Seën vir julle.
Diana C - Aug 2018
Overall score
Die Rivier-Houthuis is an absolute gem with the great hosts and fabulous food.
Die Rivier-Houthuis's response
Thank you so much, would love to have you back!
Mariki V - Aug 2018
Overall score
Dit was my lekkerste verjaarsdag wat ek nog gehad het.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie Mariki. Ons het net so lekker gekuier. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Buks L - Jul 2018
Overall score
Uitstekende gasvryheid, gerieflike bed en kamer. Baie lekker ontbyt.
Lex K - Jul 2018
Overall score
Lovely accommodation and friendly host/hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf en vriendelik gasheer/dame.
Heerlike verblyf naby Lanseria Lughawe. Wonderlike katte en honde wat mens geensins pla nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie julle, ek hoop om jul gou weer te sien.
Margherita N - Jun 2018
Overall score
Hospitable people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvrye mense.
Vriendelikste mense ooit en ons het die aandetes terdeë geniet, en sal dit aanbeveel enige tyd. Die oulikste diere en lekker gesellige vuur. Warm winterlakens was baie lekker snoesig vir die koue wintertyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie dat jul kom kuier het, en hier wag nog baie hout om te kap vir JC. Seën vir julle.
Yolande T - Apr 2018
Overall score
Warm, gesellig, in die mooiste omgewing.
Hanna V - Apr 2018
Overall score
Wow.
Die Rivier-Houthuis's response
Hallo liewe Hanna, Julle kry meer as volpunte vir heerlike en maklike gaste om hier te hê; tyd te kort, hoop om jul gou weer te sien.
Leon M - Mar 2018
Overall score
Baie lekker gebly en ontspan.
Frik D - Mar 2018
Overall score
Fantasties.
Willemien S - Mar 2018
Overall score
Fantasties!
Elize D - Mar 2018
Overall score
Dit was 'n onvergeetlike lekker naweek wat ons altyd sal bybly.
Read moreKaren V - Feb 2018
Overall score
Soos ons kindertydse vakansies by ver familie: sprokiemooi en lekker, en sien sommer nou al uit na volgende jaar se besoek.
Read moreDie Rivier-Houthuis's response
Jul woorde maak my nederg en dankbaar dat jul dit geniet het! Sien uit om jul weer te sien!
Danielle G - Feb 2018
Overall score
Uitsonderlike gasvryheid.
Read moreMariska F - Feb 2018
Overall score
Voel soos familie.
Die Rivier-Houthuis's response
Jy is 'n absolute skat! Ons wil weer saam met jou kuier!
Aneske H - Feb 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Vriendelike mense. Na aan die natuur. Pragtige plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie Aneske. Hoop om jul weer te sien Kom rus hier as hy visvang!
Groete
Leenster
Elaine V - Jan 2018
Overall score
Baie intiem, mooi en rustig. Lekker kos en baie aangename mense.
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie Elaine, hoop om jou en Louis weer te sien!
Zenda B - Jan 2018
Overall score
10 uit 10 vir Leenster en haar pragtige honde en heerlike ontbyt!
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie Zenda! Sien jou binnekort weer!
Nicolene D - Jan 2018
Overall score
Besonders en uniek, klein juweel!
Die Rivier-Houthuis's response
Dankie Nicolene, hoop om jul weer te sien, seën vir jou.
Amanda D - Nov 2017
Overall score
Die toppunt van gasvryheid! Dankie Leenster en Casper!
Read moreDie Rivier-Houthuis's response
Beste Amanda en Brian,
Julle was wonderlike en gemaklike gaste! Baie dankie ook vir die mooi woorde, ons hoop om julle gou weer te sien!
Terry B - Nov 2017
Overall score
Great host. Great food and great setting. Rested well. Thank you!
Die Rivier-Houthuis's response
Liewe Terry,
Julle sal altyd meer as welkom wees by ons! Baie dankie!
San-marie S - Sep 2017
Overall score
Gesellig.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie, hoop om julle weer te sien!
Gerhardus Dirk D - Sep 2017
Overall score
Breathtaking to the book.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend en uit die boek uit.
Pragtig, goed versorgde plek. Waarde vir geld. Lieflike uitsig, stilte, pragtige tuine en woud-effek teen die rivier. Goeie gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie Dirk en Melinda! Hoop om julle weer te sien!
Stephanie H - Aug 2017
Overall score
We had a fanstastic weekend.
Read moreDie Rivier-Houthuis's response
Baie dankie julle liewe 2 mense! Ons kuier saam met julle was werklik spesiaal, en ons sien daarna uit om julle in die somerweer te sien!
Veronika H - Aug 2017
Overall score
Dis n warm verwelkomende tuiste weg van die huis af.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie danke Louis en Veronika. Ek hoop werklik om jul weer te sien en weer te braai, as dit nie so koud is nie.
Leonore V - Jul 2017
Overall score
Feels like home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Feels like home.
Baie gasvry en vriendelik, met 'n goeie geselligheid. Kos was heerlik. Mens voel gemaklik en at home.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie julle twee! Hoop ons sien jul in die somer! Seën vir jul!
C& L
Shireen W - Jul 2017
Overall score
Welcoming and lovely.
Sue M - Jul 2017
Overall score
Home away from home - hospitality at its best in a stunning setting.
Read moreDie Rivier-Houthuis's response
Dear Sue,
Thank you so much for your kind words! We would love to see you back! Hope your dad is well, love to everyone.
Kindest regards,
C& L
Leande D - Jun 2017
Overall score
Invitingly warm and friendly cabin in the woods.
Read moreDie Rivier-Houthuis's response
Baie dankie Leande! Hoop werklik om jul weer te sien! Vriendelike groete!
Sue-jani Anneri G - Jun 2017
Overall score
Great experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
My ervaring was baie lekker. Baie vriendelike en hulpvaardige mense, dit was baie skoon en pragtig!
My ervaring was baie lekker. Baie vriendelike en hulpvaardige mense, dit was baie skoon en pragtig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Rivier-Houthuis's response
Baie dankie, Sue. Seen vir julle.
Adele D - Mar 2017
Overall score
Unforgettable, friendly, homely.
Die Rivier-Houthuis's response
Liewe Blly, Adele en Isabel!
Baie dankie vir jou mooi woorde! Dit was werklik lekker om jul hier te he, enige tyd weer is jul hartlik welkom!
Vriendelike groete
Casper en Leenster Eloff
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 53 Riverside Road, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- All ages welcome