The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Red Door / Die Rooi Deur | TravelGround
+23

The Red Door / Die Rooi Deur

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 30 reviews for The Red Door / Die Rooi Deur
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Jo-anne K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-anne K
With spouse/partner

Safe, compact accommodation with all amenities needed including WiFi and full DStv.

Good value-for-money accommodation conveniently close to N2, R44 and Somerset Mall. Would recommend The Red Door to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige, kompakte verblyf met al die geriewe wat nodig is insluitend WiFi en volledige DStv.

Goeie waarde-vir-geld-verblyf gerieflik naby N2, R44 en Somerset Mall. Sal The Red Door aan vriende aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die resensie Jo-anne. Was lekker om julle te huisves.

The Red Door / Die Rooi Deur
Bianca E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca E
With spouse/partner

Our home away from home

Dié plekkie sal ek beslis aanbeveel. Rustige atmosfeer en baie vriendelike verwelkoming. Die honde is verskriklik oulik en baie vriendelik. Die plekkie is lekker privaat, veilig en genoeg spasie vir 2 mense. Dit is ook perfek ingerig! Sal definitief my familie en vriende vertel!

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Baie dankie Bianca. Julle moet weer kom kuier. Was lekker om julle te huisves.

Groete
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Frana D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frana D
With spouse/partner

Very pretty and neat.

Neat and well located, as well as safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en netjies.

Netjies en goed geleë, asook baie veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie Frana. Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete,
René

The Red Door / Die Rooi Deur
Karin B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin B
Individual traveler

Rustige verblyf.

Die ligging verseker maklike toegang na die N2 en Stellenbosch. Veilige verblyf, WiFi is effektief en goeie DStv-pakket.

Frank Roos R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frank Roos R
With spouse/partner

Very neat.

Very pleasant, friendly owners and the whole setup was just the right choice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Baie aangename vriendelike eienaars en die totale opset was vir ons net die regte keuse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die resensie, Frank. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Wilna R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna R
With spouse/partner

Rustige area met vriendelike eienaars end honde.

Baie mooi spasie om in te bly. Alles was netjies en gerieflik ingerig. Sal hopelik gou weer gaan kuier.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die verwysing en terugvoer Wilna. Was lekker om julle te huisves. Groete Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Willem S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Willem S
With spouse/partner

80% tevrede.

Warm water tydens stort stop a.g.v. lae vloei as jy water wil bespaar. Elektriese eenplaatstofie werk slegs op een hitte-verstelling en geen instruksies vir gebruik beskikbaar nie. Yskas staan langs bed, en raas erg gedurende die nag. My vrou kon nie slaap nie!

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Hallo Kollie,
Dis jammer om te hoor van die ongerief. Sal kyk om die probleme uit te sorteer in die toekoms.
Groete,
René

The Red Door / Die Rooi Deur
Brent J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brent J
Individual traveler

Baie lekker gebly. Skoon, veilig en Rene is baie vriendelik. Ek kon nie glo wat ek kry vir die prys nie. Sal altyd weer teruggaan.

Uitstekende waarde vir geld!

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Baie dankie vir jou resensie, Tilana. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer. Groete, Hennie en René .

The Red Door / Die Rooi Deur
Wouter H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter H
Individual traveler

Good value for money.

Accommodation was adequate for my needs. Was clean; kitchenette well-equipped. I felt safe. Good location with easy access to beeches, Somerset Mall, Stellenbosch and Cape Town. Wi-Fi very slow.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Hello Wouter. Thank you for your review. I am glad you found The Red Door comfortable. Regards, Hennie and René.

The Red Door / Die Rooi Deur
Petru D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petru D

Netjies en skoon. Ideaal vir verblyf van 3 to 5 nagte.

Baie netjiese, mooi en skoon verblyf, met alles wat nodig is vir 'n paar nagte se oorbly vir een, of maksimum, 2 persone. Die gasheer en dame is baie vriendelik en die honde ook. Glad nie aanbeveelbaar vir mense wat nie hou van honde nie. En elektrisiteit wat afgesny word in area kan ook ongerief veroorsaak. Baie goeie waarde vir geld, kwaliteit verblyf waar mens baie veilig voel.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die aanbeveling Petru. Ek is bly julle het geniet en ek hoop julle kom gou weer kuier.

The Red Door / Die Rooi Deur
Arthur K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arthur K
With spouse/partner

Heavenly.

Very nice place, perfect in every sense of the word. It will definitely be our accommodation when we are in Somerset West. The hostess is a lovely person who makes you feel at home, feels like we have known her for years.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemels.

Ongelooflike lekker plekkie, perfek in elke sin van die woord. Dit sal vir seker ons toekomstige tuiste wees as ons in Somerset-Wes is. Die gasvrou is 'n lieflike mens wat mens baie tuis laat voel, dit voel of ons haar jare al ken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die resensie, Tessa. Julle is nou definitief deel van die familie. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en Rene.

The Red Door / Die Rooi Deur
Liziana L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liziana L

Baie lekker.

Dit was baie lekker, veral Daisy en Bella het hul geniet.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die resensie Natascha. Ek is bly julle het dit geniet. Bella en Daisy het julle ook baie geniet. Kom lkuier weer. Groete, Hennie en René.

The Red Door / Die Rooi Deur
Theresa B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa B
With spouse/partner

Baie lekker gerieflik.

Dit was wonderlik, lekker, rustig, skoon en smaakvol. Ek sou The Red Door 5 sterre gee. Ons was baie vriendelik ontvang en kon rustig kom en gaan soos ons wou. Daar het niks gekort in die woonstel nie. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Baie dankie Theresa vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit baie. Kom kuier sommer gou weer. Groete Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Christo W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo W
With spouse/partner

Baie lekker.

Sal weer besoek en aanbeveel.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Bly julle was tevrede Christo en Cathy. Was lekker om julle hier te hê.

Groete
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Hannatjie B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannatjie B
With spouse/partner

Veilig, netjies en gasvry.

Kan mense aanbeveel, die eienaar is gasvry, dit voel soos jou eie familie. Baie sentraal geleë. Wonderlike ligging en baie privaat ten alle tye.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die verwysing Hannatjie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Groete
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Willem B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem B

Gemaklik, gerieflik, vriendelik, lekker.

Ek en my seun was tuis in Red Door tydens 'n besigheidsbesoek. Die verblyf is goed geleë en regtig baie gerieflik. Ek sal graag weer daar tuisgaan as dit beskikbaar is. Die hondekinders het my tuis laat voel en my van al die stres laat vergeet na werk in die middag. Dankie René en Hennie! Julle gasvryheid word waardeer!

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die resensie Willem. Bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Did hondekinders mis julle.

Groete Hennie,
Ren, Daisy en Bella

The Red Door / Die Rooi Deur
Cronje B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cronje B
With spouse/partner

Het voldoen aan ons vereistes.

René en Hennie het ons baie vriendelik ontvang. Van die eerste oomblik tuis gevoel en ontspan. Dit is al wat ons behoefte was vir die spesifieke kort verblyf.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Goeiedag Cronje,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop julle kom kuier gou weer.

Groete
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Bianca B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca B
With spouse/partner

Vriendelike eienaars, verskriklike netjies en baie mooi verblyf.

Hennie en Rene was baie vriendelike en gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf was baie skoon en netjies. Dit is perfek vir 'n naweek se wegbreek. Dankie Hennie en Rene, ons sal beslis weer by julle kom bly.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Baie dankie vir jou resensie Bianca. Was baie lekker om julle te ontmoet. Julle moet weer kom kuier.

Groete Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
James M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James M
On business

Rustig met gasvrye eienaars wat seker maak alles is in plek.

Aangename mense in rustige buurt, liefdevolle honde wat net wil speel.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Hannes E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes E
With spouse/partner

Dit was absoluut fantasties.

Die eienaars was vriendelik, behulpsaam, gasvry en die kamer was volledig toegerus met alles wat ons benodig het. Fantasties!

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Baie dankie vir die verwysing. So bly julle het dit geniet. Was regtig lekker om julle te ontmoet. Hoop julle kom kuier gou weer.

Groete
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Elana D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elana D
With friends

Awesomeness.

Neat. Safe. Very friendly owners. Safe parking. Feels like home.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Baie dankie vir die verwysing, Elana. Ek hoop dit het uitstekend gegaan met die W2W.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Natasha L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha L
With spouse/partner

Good value for money.

We had a nice time and will definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Ons het lekker gebly en sal definitief weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die aanbeveling, Natasha. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Raynica R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Raynica R
With spouse/partner

Awesome, sal enige tyd weer teruggaan.

Dankie vir alles. Ons het die break baie baie baie geniet.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Ek is baie bly julle het dit geniet, Raynica. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Grizzly P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grizzly P
With spouse/partner

Absoluut rustig en onverstoord.

Dit was baie lekker. Ons kon kom en gaan soos ons wou, maar die eienaarns was altyd beskikbaar indien ons iets sou benodig. Baie dankie dat ons net kon rus.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie vir die goeie verwysing julle. Ons waardeer dit baie. Kom kuier asb weer. Groete Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Elize V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elize V
Family with young children

Lekker private plekkie.

Dit was baie mooi, skoon en lekker privaat. Sal dit beslis aanbeveel.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Beste Elize,

Dit was lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus gou weer.

Groete,
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Nico D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico D
Family with young children

Veilige verblyf en parkering, goed toegerus, gemaklik.

Dankie vir jul gasvryheid. Dit was vir ons 'n gemaklike en rustige verblyf vir die langnaweek.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Groot plesier Nico, kom kuier asb weer.
Groete,
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Sandra B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra B

Comfortable, private accommodation with ample space for 2.

Thank you for a pleasant few days. This place compared well to other places we've stayed at. Your 2 four legged children were a bonus. We felt safe at night because they were on guard. They cam to welcome us each evening and greeted us with their bark in the morning when we were in the kitchen. All the places we went to were within a 40 - 50 km radius which makes your location very central. Thank you again for your hospitality. Hope to visit the Western Cape again soon. Would definitely inquire if we can stay with you guys again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike en privaat plekkie met meer as genoeg spasie vir 2 mense.

Baie dankie vir 'n baie aangename paar dae wat ons by julle kon deur bring. Die plekkie vergelyk baie goed met ander plekke waar ons al oorgebly het. Julle 2 vierbeenkinders was net 'n bonus. Ons het elke aand veilig gevoel want hulle het ons opgepas. Hulle het ons elke aand blymoedig kom verwelkom en elke oggend met 'n blaf gegroet as ons in die kombuis was. Orals waarheen ons gegaan het, was ongeveer binne 'n 40 tot 50 km radius, so julle is lekker sentraal geleë. Weereens baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid. Hoop om spoedig weer in die Wes-Kaap te kom kuier. Ons sal beslis weer hoor of ons by julle kan kom nesskop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Hallo Sandra. Vreeslik dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie. Jy en Sussan-Mari moet gou weer kom kuier. Daisy en Bella mis julle. Groete René

The Red Door / Die Rooi Deur
Kallie D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kallie D
With spouse/partner

We had a really good stay and can't complain about anything.

The apartment is convenient if you are 1 or 2 guests. Would prefer to have a two plate stove and oven, because preparing meals is a problem with only 1 plate and an induction stove. If you have a big vehicle, parking is a problem, we struggled a bit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het regtig lekker gebly kan nie kla oor enigiets nie.

Die woonstel is gerieflik indien jy vir een of twee dae daar wil tuisgaan. Sou verkies het om 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie te kon hê, want kosmaak is 'n probleem met net een plaatjie met 'n induksiestofie. Parkeerplek is 'n probleem indien jy met 'n groot voertuig daar moet parkeer, ons het bietjie gesukkel om te parkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Hallo Kallie en Annetjie
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek gaan definitief na jou aanbevelings luister.
Hoop julle sal weer kom kuier.
Groete
Hennie en René

The Red Door / Die Rooi Deur
Alida P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alida P
With spouse/partner

A visit-again stopover.

Had a good time, excellent hospitality, very tidy and convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n "Weer-besoek"-oorblyplek.

Goeie tyd daar gehad; uitstekende gasvryheid; baie netjies en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Dankie Alida. Ek waardeer die resensie. Kom kuier asb. weer. Groete Rene

The Red Door / Die Rooi Deur
Theunis M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis M
With spouse/partner

Die Rooi Deur offers very good value for your money.

Die Rooi Deur is very central in Somerset West. It offers everything that you need to relax and rest. It is completely private and the owners' friendliness makes you feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Rooi Deur bied baie goeie waarde vir jou geld.

Die Rooi Deur sit lekker sentraal geleë in Somerset-Wes. Dit bied alles wat jy nodig het om lekker te ontspan en uit te rus. Dit is heeltemal privaat en die eienaars se vriendelikheid laat mens sommer dadelik tuis voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Red Door / Die Rooi Deur's response

Baie dankie vir die resensie, Theunis. Hoop julle kom kuier gou weer.

The Red Door / Die Rooi Deur
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 12 Griselda Place, Somerset Wes, 7129, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NzFmODQ2LWVjMzgtNDNhYS1hMDU5LTJjZTRmN2IwODJlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 30 5 1 5 12 Griselda Place Somerset Wes 7129 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 11:00 -34.070521 18.833993
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!