Loxton Accommodation at Die Rooi Granaat | TravelGround
+20

Die Rooi Granaat

8 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Die Rooi Granaat
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Jolandé S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jolandé S
With spouse/partner

Heerlike, rustige verblyf.

Die Rooi Granaat in Loxton bied baie mooi, netjiese verblyf. Ons is baie gasvry ontvang deur Heinrich, wat ook vir ons 'n heerlike aandete gemaak het al was dit na ure. Baie dankie Heinrich! Die kamer is keurig ingerig, het lugversorging en die bed slaap baie lekker. Die dorp is heeltemal veilig en baie rustig. Ons sal dit beslis aanbeveel as mens deur Loxton reis.

Die Rooi Granaat's response

Ons is baie bly julle het julle kuier by ons geniet. Kom asb weer. Granaat-groete

Die Rooi Granaat
Zelda M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda M
With spouse/partner

Aangenaam verras, gerieflik, skoon en netjies.

Die Rooi Granaat is ‘n heerlike Karoo-oorslaapplekkie. Die diens was uitstekend en die gasvryheid merkwaardig! Ons sal enige tyd die plekkie aanbeveel. Baie dankie vir ‘n lekker kuier!

Jarita K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jarita K
With spouse/partner

Uitstekend!

Die Rooi Granaat sal ons beslis weer sien. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Derek A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Derek A
With spouse/partner

Adequate, but could be so much more memorable.

If the reason is to explore the attractions of Loxton, then Die Rooi Granaat is adequate. But as for the other parts of the visitor experience, not so much. The reason we booked with Die Rooi Granaat was because it offered a restaurant, apparently the only establishment in Loxton that offered sustenance. Alas, we had to settle for a cling-wrapped hamburger and cold chips to be microwaved after our brief walk, all because the people on duty couldn't wait to close up shop. Sadly, the gleaming smiles and effusive friendliness rang hollow.

Die Rooi Granaat's response

Hallo Derek
Ek vra groot onverskoning aangesien hierdie glad nie aan ons standaarde voldoen nie en sal ek met die personeel die situasie bespreek!
Hoop om met julle volgende besoek aan julle Top Rooi Granaat diens te bied!
Loxton Groete

Die Rooi Granaat
Hester K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester K
With spouse/partner

Pure Karoo.

If you are looking for Karoo accommodation and Karoo atmosphere, this is exactly the place for it. The accommodation and restaurant are excellent. Hester, you are a star hostess. The curry food was like I had last eaten in my grandmother's house. Enjoyed excellent breakfast. Have really enjoyed and appreciated you and what The Red Garnet offers. Summer Christmas shopping done right here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pure Karoo

As jy na Karoo verblyf en Karoo atmosfeer soek, is hierdie presies die plek daarvoor. Die verblyf en restaurant is puik. Hester, jy is 'n ster gasvrou. Die kerrie-kos was soos ek in my ouma se huis laas geëet het. Uitstekende ontbyt geniet. Het jou en dit wat Die Rooi Granaat bied regtig geniet en waardeer. Sommer Kersinkopies net hier gedoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Rooi Granaat's response

Goeie dag Hester,

Dankie vir die mooi woorde.Bly julle het julle verblyf en kuier by ons geniet! kom asb gou weer!
Granaat Groete!

Die Rooi Granaat
Bianca V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca V
Family with young children

Ons het baie lekker gebly, Rooi Granaat was fantasties.

Rooi Granaat het ons so welkom laat voel, ekstra moeite gedoen vir ons. Fasiliteite was puik. Sal dit definitief aanbeveel. Baie behulpsaam en vriendelik. Loxton is 'n baie mooi dorpie om te besoek.

Die Rooi Granaat's response

Baie dankie, Mike! Ons is baie bly julle het ons verblyf en pragtige dorpie geniet!

Kom kuier gerus weer!

Die Rooi Granaat
Jc V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc V
Individual traveler

Lovely and comfortable accommodation in the most beautiful village.

Comfortable cottage with the softest bed for your soul to rest in Loxton. The tranquillity and beauty of Loxton is absolutely unique. Loxton totally surprised me with its beauty and silence.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike en gerieflike verblyf in die mooiste dorpie.

Gerieflike kothuis met die sagste bed vir sielsrus in Loxton. Die kalmte, rustigheid en skoonheid van Loxton is absoluut uniek. Loxton het my heeltemal verras met sy skoonheid en stilte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Rooi Granaat's response

Ons is bly jy het ons dorpie en gastehuis geniet. Kom gou weer!

Die Rooi Granaat
Johan S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Wonderlike verblyf-ervaring.

Loxton is vir ons 'n baie persoonlike bestemming en Die Rooi Granaat se wonderlike diens het dit nog meer kosbaar gemaak.

Die Rooi Granaat's response

Bly julle het julle kuier by ons geniet! Kom gou weer!
Loxton en Rooi Granaat groete!

Die Rooi Granaat
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Jooste Street, Loxton, 6985, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2RQpy7maAIkGM1lZglQ5bx3mMX0nHwjSbMU2DbcKmwapmYWZp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 20 Jooste Street Loxton 6985 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.478571625607 22.353237808598
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com