Ifafa Beach Accommodation at Die See Huis | TravelGround
+22

Die See Huis

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 10 reviews for Die See Huis
Cleanliness
3.6/5
Service
4.1/5
Location
4.1/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.9/5
Willie A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Willie A
With spouse/partner

Oulike plekkie om 'n rustige vakansie te hou in die regte akkommodasie.

Ongelukkig word die huis en sy woonstel nie in stand gehou nie. Skottelgoed en kombuiskaste was vuil. Die eetgerei bestaan uit verskillende borde, bekers, ens. wat seker orals bymekaargeskraap is. Alles wat 'n mens in 'n kombuis sou nodig kry was nie beskikbaar nie. Die beddegoed is baie oud en nie meer geskik vir 'n plek wat uitverhuur word nie. Ons was 2 weke daar en ons lakens was nooit geruil nie, en dit was baie warm, so jy het elke aand op dieselfde lakens gelê en sweet. Handdoeke is in dieselfde toestand. Sitkamerstelletjie hard en ongemaklik en lankal deurgesit.

Hanli V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Hanli V
Family with young children

Ons het dit baie sleg getref met hierdie huis!

Hoewel die huis 'n stunning uitsig het, en in wese rerig pragtig binne is t.o.v. goeie beddens, stoof, yskas, ens. was die huis vuil en ons moes dit van hoek tot kant self skoongemaak het. Die geyser het gebreek, die toilet het oorgeloop en dit is rerig omdat daar nie gereelde onderhoud gedoen word nie en ook nie die regte mens gestuur word om dit wat stukkend is reg te maak nie. A.g.v. al hierdie probleme het dit baie van ons vakansietyd opgeëet, want ons moes elke keer of iets self uitsorteer of vir iemand soos die handyman en electrician wag om te kom.

Jen G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jen G

Owner needs to replace dishwasher and stove. Not in working order.

If you offer a dishwasher and stove they should be in working order. The toilet was fixed promptly even though it was the Easter weekend.

Natasha V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha V

Absoluut elke sent werd.

Stunning sea-uitsig, pragtige huis, vreedsame omgewing, mal daaroor!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolutely worth every cent.

Stunning sea view, beautiful home, tranquil setting, loved it!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Milissa S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Milissa S
With friends

Nice peaceful place to stay.

The place was very neat and the peaceful. Safe all around. Will definitely visit again.

Die See Huis's response

Hi Melissa,

So glad you enjoyed it. Looking forward to your next visit.

Regards,
Ina

Die See Huis
Chantelle V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle V
With friends

Fantastiese huis!

Ons kon nie vir beter gevra het nie, pragtig, ruim en alles wat nodig is, is daar. Baie dankie.

Die See Huis's response

Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Die See Huis
Mathilda R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mathilda R

Baie lekker.

Ongelooflike ligging met asemrowende see-uitsig. Alle geriewe wat jy mag benodig. Regte waarde vir geld.

Susan J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan J
With spouse/partner

So rustig mense baie vriendelik.

Was hemels en skoon netjies. Alles wat jy soek is daar.

Die See Huis's response

Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle weer te sien. Die keer met see uitsig.

Die See Huis
Chantal V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal V
With friends

Baie lekker ontspan.

Baie lekker en rustig. Ons het dit baie geniet. Tannie Ingard het ons baie welkom laat voel.

Fernanda O - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fernanda O
With spouse/partner

Enjoyed, beautiful, clean, neat, beautiful ocean view.

Would recommend to anyone. Clean, neat, peaceful and not far from the beach. Would go there again. Very beautiful house with a lovely ocean view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker mooi skoon netjies en 'n mooi see-uitsig gehad.

Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan, dis mooi skoon, netjies, baie lekker rustig en nie ver van die strand af nie. Sal weer soontoe gaan. Baie mooi huisie met die mooiste see-uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die See Huis's response

Ons is so bly dat julle, jul tyd by ons geniet het. Ons sien uit vir julle volgende kuier. Groete Ina

Die See Huis
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 10:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Lagoon Drive, Bazley, 4185, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dDRztQg5UKNraVnIUcFOHJz7zCTMNjaBL7MDzcnw47Dt1wxkH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 4) 10 5 1 4 28 Lagoon Drive Bazley 4185 KwaZulu-Natal 0860 022 102 10:00-18:00 10:00 -30.448400828914 30.654012394043
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com