Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie
Review Summary
Tertia S - Nov 2021
Overall score
Fantasies! Gaan almal vertel en aanbeveel.
Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie 's response
Baie dankie,
Julle was wonderlike gaste.
Mooi bly.
Denzil Gilmour A - Oct 2021
Overall score
Baie lekker en vriendlik.
Ashley A - Apr 2021
Overall score
Fantastic, amazing, wonderful, relaxing, the best.
Read moreAnton J - Mar 2019
Overall score
Unbelievable hospitality and friendliness.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid.
Die wooneenheid was presies wat ek benodig het en was 'n plesier om met die eienaars om te gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicola D - Jan 2019
Overall score
Enjoyed our stay.
Janet J - Dec 2018
Overall score
Awesome!
Jacquese P - Dec 2018
Overall score
Baie rustig, warm, maar 'n heerlike swembad. My dogter en vrou het hulle gate uit geniet.
Sarah K - Mar 2018
Overall score
Peace and tranquillity and everything else in between!
Monique L - Jan 2018
Overall score
'n Oulike plekkie wat die hartjie van Oudtshoorn uitbeeld.
Danie V - Dec 2017
Overall score
'n Pêrel.
Read moreLlise D - May 2017
Overall score
The accommodation is compact but convenient in a quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf is kompak, maar gerieflik in 'n stil omgewing.
Ons was verras om te sien hoe gerieflik die huisie "leef". Dit is ideaal as 'n basis vir aktiwiteite in en om Oudtshoorn.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Etienne B - Apr 2017
Overall score
Very safe and cute place with nice farm atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilige en oulike plekkie met 'n lekker plaas-atmosfeer.
Baie netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celna B - Mar 2017
Overall score
Lovely, peaceful farm atmosphere without any noise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige plaasatmosfeer, sonder geraas.
Baie vriendelike mense, gul ontvang. Ons het heerlik gebly en beveel dit baie beslis aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elise V - Jan 2017
Overall score
Wonderful, clean, relaxing and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik, skoon rustig en gasvry.
Fantastiese gasvrou en gasheer, rustige plaasatmosfeer, ons het so tuis gevoel en alles was netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ek beveel die Sink Skuur Plaas aan. 10 uit 10.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizca R - Jan 2017
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Baie dankie Flip en Heidi vir jul gasvryheid! Ons het met ons 3-jarige en 2 bassets daar op die plaas gebly en dit was absoluut fantasties. Vir enige iemand wat 'n lekker "plaas" ervaring soek sal ek dit definitief aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan U - Oct 2016
Overall score
Loveliest people, salt of the earth!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaamste mense, hulle is sout van die aarde!
Ek het alleen gereis met my twee Boston Terriërs. Flip en Heidie Olivier is plaasmense wat jou welkom en tuis laat voel. Die verblyf is basies soos wat 'n mens van plaaslewe verwag, met alles wat noodsaaklik is. Dankie vir die hout wat ek elke aand mee kon braai. Hoop om gou weer daar n draai te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tercia P - Oct 2016
Overall score
Ongelooflik lekker.
Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie 's response
Beste Mnr Philander baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Dean W - Oct 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Privaatheid was teleurstellend. Die foto's word geneem sodat jy nie die volledige prentjie kan sien nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie 's response
Beste Dean baie dankie vir jou terugvoer.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Eendrag, Volmoed, 6620, Western Cape
- All ages welcome