The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Skooltjie | TravelGround
+5

Die Skooltjie

3 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Die Skooltjie is in an excellent location
  • R356, Klipbanksrivier, Sutherland, 6920, Northern Cape

Die Tankwa-karoo is bekend vir sem-woestyn omstandighede en inheemse vetplante. Uitgestrekte vlaktes word omsingel deur Koedoesberge aan die suide en die Roggeveld-eskarp aan die noorde. Die Tankwarivier met doringbome, Kattiesberg en natuurlik die Tankwa Nationale Park is bekende landmerke. Ook die Oudebaskraaldam, Oubergpas en Gannaggapas. Blommeprag in die lente is soortgelyk aan Namawkaland en vygieveld in Oktober verskaf 'n plesier vir die oog. Die skoon, oop naglug is bekend vir skitterende sterre en nagte wat jou na asem laat snak.

Fullscreen
From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: R356, Klipbanksrivier, Sutherland, 6920, Northern Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f6b54b40ac8c366abeac7422f724c951418b2191bfc8cbe95f0106f45b59c28c5fe81577ff454de84bc879f8c587ac11af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night (for 4 people) 3 5 1 5 R356 Klipbanksrivier 6920 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -32.540281448587 20.270859090602
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!