The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Stoor | TravelGround
+42

Die Stoor

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 4 reviews for Die Stoor
Cleanliness
5.0/5
Service
4.3/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.0/5
Ereka K - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ereka K
With spouse/partner

Dit was heerlik rustig.

Dit is 'n heerlike, rustige plaasatmosfeer. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Ronel V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Pragtige verblyf.

Ons het in die Hoenderhok-eenheid no 1 gebly vir een nag. Die eenheid grens aan eenheid no 2. Dit sal ideaal wees as jy 2 couples is wat saam kuier in die twee eenhede. Die eenheid was pragtig, skoon en was baie gerieflik. Die eenheid het bestaan uit 'n leefarea met 'n gemaklike rusbank en stoele om op te sit, vir TV kyk. DStv met beperkte kanale, met goeie opvangs. 'n Kombuisie, met 'n oondjie, mikgrolfoond en yskas. Die slaapkamer was apart, en het 'n koninggrootte-bed gehad, met kwaliteit wit linne, gemaklike matras en kussings, asook ekstra komberse. Die badkamer was en suite met 'n lekker groot stort, wasbak en toilet. 2 groot wit badhanddoeke was voorsien asook handeseep. Die slaapkamer het lugversorging gehad. Op die stoep buite het ons 'n tafel en stoele gehad asook 'n braaidrom om in te braai. Onthou om jou eie hout saam te neem as jy wil braai, dit word nie voorsien nie. Daar was melk in die yskas asook ys wat gaaf was. Dalk kan die gasvrou die WiFi-nommer op yskas plak, soos meeste gastehuise maak, want niemand het vir ons die WiFi-kode gegee nie. Nie dat dit ons gepla het nie. Daar kort 'n braaitang wat braai baie maklikker sal maak. Ons het die plaas geniet wat eintlik in die dorp is, die donkies was so mak hulle het ons gegroet deur die draad. Ons het 'n pragtige sonsondergang gehad en die stilte was baie lekker. Dankie aan die buurvrou wat ons verwelkom het en ons kom op check het. (Die gasvrou was self weg vir die naweek). Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer gaan veral as die koring op die land is en die canola blom. Ons kan Die Stoor aanbeveel vir 'n baie aangename verblyf en ondervinding in 'n pragtige eenheid.

Die Stoor's response

Wat 'n lekker verrassing om hierdie brief te kry. Met ons aanvanklike ontmoeting was die gesels sommer maklik. Ons is bly dat julle so lekker gekuier het en dat julle hondekinders ook lekker kon saam kuier. Ons glo ons sal julle weer sien, saam met die hondekinders. Dankie vir al die positiewe insette, ek maak werk daarvan.
Tot ons weer sien
Stoor-groete
Wilinda

Die Stoor
Nic C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nic C
With friends

Lekker plaaskuier.

Baie lekker plaasatmosfeer. Mense uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het.

Piet C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Piet C
With spouse/partner

A sleep over after a business function late afternoon in Moorreesburg.

There was no one on the farm who knew about our reservation. There are no indications of any reception or the cottages themselves. Once again we had to provide proof of payment. However, the accommodation is very attractive and neat. Although it is self-catering, there isn't a lot to make your stay easier. No table, long glasses, outside chairs, braai or coal tongs were available. Hot water was extremely erratic, either burning hot or freezing cold. The usual coffee, tea sugar and milk were there. However, we had a great time, braaied outside and enjoyed the stars. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oorslaap na 'n besigheidsfunksie laatmiddag in Moorreesburg.

Daar was niemand op die plaas wat geweet het van ons bespreking nie. Daar is geen aanduidings na enige ontvangs of die huisies self nie. Ons moes weereens bewys van betaling lewer. Die verblyf is egter baie aantreklik en netjies. Alhoewel dit as selfsorg aangedui is kort daar heelwat om jou verblyf te vergemaklik. Geen tafel, lang glase, buite stoele, braai of kole tang was beskikbaar nie. Warm water was vreeslik wisselvallig, of dood warm of yskoud. Die gewone koffie, tee suiker en melk was daar. Ons het egter heerlik gekuier, buite gebraai en die sterre geniet. Sal definitief weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R1 100
per night (sleeps 2)
From
From R1 100
per night (sleeps 2)
From
R1 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 11:00 to 21:00
    Check-out: 12:00
  • Address: Ebenhaezer Farm, Moorreesburg, 7310, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASRGHz6Dpv05Rv25iy53GwGHMSGxZez8mjFXfcEic1mOwRid8ms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night(sleeps 2) 4 5 1 5 Ebenhaezer Farm Moorreesburg 7310 Western Cape 0860 022 102 11:00-21:00 12:00 -33.156749632562 18.655369313368
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!