The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Windpomp | TravelGround
+85

Die Windpomp

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Die Windpomp
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Danie P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie P
With friends

Baie behulpsaam en vriendelike personeel.

Ons is eers laat deur grenspos, met reëlings het hulle vir ons gewag en laat inklok. Baie dankie.

Die Windpomp's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly ons kon van hulp wees en sien uit daarna om julle weer welkom te heet.
Groete,
Anso

Die Windpomp
Chris D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris D
With spouse/partner

Overnight stay.

Neat with excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oornagverblyf.

Netjies met uitstekende diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Windpomp's response

Goeiedag

Baie dankie dat u die tyd gebruik het om die resensie te skryf. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Groete,
Anso.

Die Windpomp
Annesti D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annesti D
Family with young children

Voel asof jy in jou ouma se huis instap en welkom voel en bederf word.

Was baie behulpsaam, het selfs 'n wonderlike ontbytpakkie vir ons ingepak vir die pad grens toe. Die tannie was vriendelik en so openhartig, mens het warm en tuis gevoel. Sal definitief teruggaan.

Lettie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie B
With spouse/partner

Gasvrye en pragtige gastehuis, sal beslis in die toekoms weer by hulle oorslaap.

Gasvrye en veilige area om te oornag.

Die Windpomp's response

Goeiedag,
Baie Dankie vir die resensie.
Groete
Carmen Behne

Die Windpomp
Theo R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo R
With spouse/partner

Uitstekende plek.

Uitstekende diens en baie vriendelik. Baie netjies, ruim en skoon. Met ons vertrek tot heerlike ontbyt vir ons ingepak vir die pad. Beveel definitief die plek aan vir enige iemand wat in Gobabis wil oornag. Baie dankie.

Die Windpomp's response

Goeiedag,
Baie Dankie vir die resensie.
Groete
Carmen Behne

Die Windpomp
Lulu S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lulu S
Family with young children

Very neat with beautiful furniture.

Would really recommend Die Windpomp, was very kindly received and they were very helpful. The rooms were very neat with beautiful furniture and the breakfast was restaurant quality. The lady at reception went out of her way to serve us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies met pragtige meubels.

Sal Die Windpomp regtig aanbeveel, was baie vriendelik ontvang en hulle was baie hulpvaardig. Die kamers was baie netjies met pragtige meubels en die ontbyt was restaurant kwaliteit. Die dame by ontvangs het uit haar pad gegaan om ons tot diens te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Windpomp's response

Goeie Middag,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is Baie bly julle het julle tyd by ons geniet.
Mooi dag.

Groete,
Carmen Behne

Die Windpomp
Michelle M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle M
Family with teenagers

Jy gaan ver soek om vriendeliker en beter diens te kry.

Ons moes die volgende oggend baie vroeg ry en hulle was bereid om vir ons kospakkies te maak in plaas van ontbyt. Dit was heerlik!

Die Windpomp's response

Goeie Dag Michelle,

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.

Groete
Carmen Behne

Die Windpomp
Karen E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen E
With spouse/partner

Good value for money.

Would recommend Windpomp to anyone travelling through Gobabis.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Sal Windpomp beslis aanbeveel vir enigeen wat deur Gobabis reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Windpomp's response

Goeie Dag Karen,

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.

Groete
Carmen Behne

Die Windpomp
Petro R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro R
With friends

Neat and very friendly.

Thank you for the wonderful stay. Rooms were spacious and neat. Breakfast was delicious. Would definitely recommend you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en baie vriendelik.

Dankie vir die heerlike verblyf. Kamers was ruim en netjies. Ontbyt was heerlik. Sal julle beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Windpomp's response

Goeie Dag Petro,

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.

Groete
Carmen Behne

Die Windpomp
Tania P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tania P
Family with young children

Heerlike, ruim, netjiese kamer.

Baie netjies en kamer is baie ruim. Die stilte van die buurt en die gasvryheid van die eienaars maak dit ‘n plekkie om na terug te gaan.

Die Windpomp's response

Goeie Dag Tania,

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.

Groete
Carmen Behne

Die Windpomp
Barry H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry H
With spouse/partner

Excellent stopover on the way between Windhoek and Botswana.

This facility has everything a weary traveller would require, the rooms are modern, well appointed with attention to detail, the value for money is excellent, a great pool, air-conditioning in rooms and a very comprehensive breakfast. A bar is also available for the thirsty traveller.

Die Windpomp's response

Dear Barry,

Thank you for taking the time to write the review. We are glad that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you again.

Kind regards,
Anso

Die Windpomp
Hennie F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie F
With spouse/partner

Uitstekend.

Personeel gaan uit hul pad om dit lekker te maak.

Johan D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
On business

Amazing stay, friendly people.

Had a wonderful stay. Staff were friendly and very helpful. Breakfast was amazing.

Die Windpomp's response

Hi Johan,
Dankie vir die resensie. Ons is bly jy het jou verblyf hier by ons geniet.
Anso

Die Windpomp
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 44 Cuito Quanavale Avenue, Gobabis, Namibia, 0000, Omaheke
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuxZVAAJ7ZL3Wfx4lB4QH7V1FzknHl6V1QYFdU1sAZYFj5n3JQX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 13 5 1 5 44 Cuito Quanavale Avenue Gobabis 0000 Omaheke 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -22.4459866 18.9639692
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!