The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dinonyane Bush Lodge | TravelGround
+11

Dinonyane Bush Lodge

Game Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 19 reviews for Dinonyane Bush Lodge
Cleanliness
4.3/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Margie M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margie M
Family with young children

Very enjoyable.

We enjoyed our stay very much. The staff were really helpful. I would just suggest a bigger fridge and the bedding was also old, worn and torn. But otherwise the place is perfect.

Rigard S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rigard S

Jy kry waarvoor jy betaal.

Die plek was heel aangenaam en definitief voldoende vir wat ons gesoek het. Ons was 'n groot groep van 12, wat bekostigbare geselligheid in die bosveld gesoek het. Natuurlik is daar heelwat ander blyplekke in die reservaat om van te kies, maar hierdie het ons begroting gepas. Die bestuurder was baie behulpsaam en die opsigter was ook heeltyd beskikbaar. Dit is wel opmerkbaar dat sekere van die eenhede bietjie geld en toewyding nodig het. Dalk 'n nuwe yskas as 'n idee vir die kombuis. En as nog 'n voorstel, kan hulle ten minste badkamerseep verskaf vir elke huisie, want dit is nie noodwendig iets wat mens aan dink om self te pak nie. Maar oor die algemeen was die lapa en kuierareas waar mens meeste tyd spandeer en dit was heel aangenaam. Alles was netjies en gereeld skoongemaak. As jou verwagtinge reg is, dan sal jy 'n lekker tyd hê.

Annalize L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize L

Regtig 'n rustige, goedversorgde plek. Baie goeie plek om met groep vriende of familie te kuier, veral omdat elkeen sy eie bad gewriewe het.

Ek sal 'n wildrit bespreking aanbeveel, was great en het heelwat wild gesien. Dit was 'n bonus dat iemand kom skoon maak het elke dag, skottelgoed te was, ens.

Jorindi T - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jorindi T

Wonderlike familiekersfees.

Ons was 4 gesinne wat Kersfees by Dinonyane spandeer het. Dit is 'n fantastiese, private stukkie bosveld en bitter mooi. Die swembad was potblou en ons het alles in die gemeenskaplike area gehad wat moontlik nodig kon wees. Die eenhede is glad nie nie luuks nie, maar alles was perfek skoon en Moses kon nie genoeg vir ons doen nie. Die yskas is 'n bietjie klein vir so baie mense, maar ons het darem genoeg koelerbokse gehad. Ons sal beslis weer besoek.

Nikki A - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikki A

Dit was wonderlik. Elke dag was daar skottelgoed gewas vir ons en lekker bomavure gemaak. Dit was fantasties.

Ons sal weer kom kuier. Ons het die kameelperde daar gehad. Fantastiese plek.

Johan Cornelius G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Johan Cornelius G

Daar is tekortkominge vir R500 pp per dag.

Yskas werk nie, hoe daar verwag word dat 8 mense die yskas wat nie seël nie moet gebruik gaan my verstand te bowe. Daar is nie voldoende glase nie (ons was 8 mense en kon nie elkeen gelyk 'n glas gebruik nie). Prys van hout is R50 (kennisgewing) maar met aflewering is dit R100. Sondagoggend is DStv disconnected! Glad nie 'n aangename ervaring gehad nie.

Marizaan S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizaan S

Fantasties!

Wat 'n onvergeetlike, lekker, rustige wegbreek! Ons het ons tyd by Dinonyane ongelooflik baie geniet! Skoon, veilige en pragtige plek. Ons sal Dinonyane aanbeveel en sien uit daarna om hulle weer in die nabye toekoms te besoek.

Mae M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mae M

Relaxing getaway in beautiful surroundings.

The grounds are beautifully maintained and the large boma has everything you could need. The outside seating area with fire-pit was a perfect way to spend an evening under the stars. Moses, the caretaker, was so helpful and took care of everything for us.

Lyzette J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lyzette J
With friends

Relaxed, comfortable and welcoming.

Due to the fact that the lodge is hired out to just one group is one of it's biggest plus points. You can totally relax as the only people around you is the ones that you know. Everything was set up upon our arrival by the friendly and helpful staff and although it was extremely hot (December), there were a lot of trees and with the neatly cut grass all around made it look like you are geared for an enjoyable stay. Enough camping chairs were set out around the boma and we could not wait for nightfall to light the boma fire. As a bonus you get to hear the early evening jackal "choir" every night. We also got to see some wildlife (Zebra's, Impalas, Giraffes and Wildebeest) passing by the camp during daytime. This is not a "luxury" lodge, but is a comfortable lodge where you can sit and talk with friends under the huge lapa till the early morning hours or solve the world's problems around the boma fire!

Elrina O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elrina O
Family with young children

Lekkerste wegbreeknaweek vir 'n familie! Sal beslis weer gaan!

’n Wenner lapa en die sirkelstoele rondom die vuur is beslis 'n geleentheid om memories te maak! Moses en Donald het uit hulle pad gegaan om ons die naweek te help! Ons sal beslis weer gaan. Die naggeluide was 'n bonus! Ons het selfs 'n jakkals een aand naby die heining gesien!

Philip G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Philip G
Family with teenagers

So relaxing and peaceful, will definitely be going back, there is everything you need from a catering perspective.

Moses went out of his way to ensure we had everything we needed.

Jackie H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie H
Family with young children

Nice private place to stay and to get away from the city and not too far.

Nice quiet place for groups or family get together. Enjoy the fact that each family had its own space, but stil together in the same camp. The swimming pool was a blessing. However it needs a lot of maintenance. There are a lot of things that need urgent attention. Had no remote to get in out of the gate. Was very frustrating.

Corli A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corli A
With friends

Dit was vreeslik lekker!

Ons was daar vir 'n vriendin se bachelorette. Dit was baie mooi. Die swembad was pragtig blou, die lapa is baie goed toegerus met alles was 'n mens nodig het. Ons skottelgoed is vroeg gewas. Die aand het Ronald die ligte vir ons aangesit en Sondag gaan hy aan met sy takies. 'n Jagluiperd het vir ons kom kuier Saterdagmiddag. Die huisies kan dalk baat by so 'n bietjie meer liefde maar oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

Rozalna V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rozalna V

Netjies rustig goed uitgelê.

Baie lekker rustig gewees. Als wat jy kon nodig kry was daar. Lekker groot houtstompe vir bonfire. Kamers silwerskoon.

Luzelle V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luzelle V

Awesome getaway for a family, reunion or group of friends who want to relax.

We had a great weekend for my husband's 50th. Power was a problem in the beginning, but my father and brother-in-law were electricians and immediately started to see what was wrong. Dennis also came to see what was going on and power was sorted out. He was very friendly. Moses is an angel and was there when I called him for anything. The lapa was spotless every morning when we got up. He cleaned the braai with soap and water! I will definitely go again anytime if we are a big group.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome wegbreekplek vir familie, reünie of net groep vriende wat wil ontspan.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad met my man se 50ste. Krag was probleem in begin, maar my pa en swaer is elektrisiëns en het dadelik begin om te kyk wat fout was. Dennis het ook gekom om te kyk wat aangaan en krag is uitgesorteer. Hy was baie vriendelik. Moses is 'n engel en was daar as ek hom gebel het vir enigiets. Die lapa was elke oggend silwerskoon as ons opgestaan het. Hy het tot die braai met water en seep skoongemaak! Ek sal definitief enige tyd weer gaan as ons 'n groot groep is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mosima M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mosima M

Amazing.

Nice place, enjoying and calm. I wish to visit the place again.

Daphney K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Daphney K
With friends

The place has potential, just needs to be cleaned and taken care of a little better.

We arrived to find that the place was double booked so there were people in our chalets. The owner needs to maintain the place better. It is beautiful, but not clean. The showers were very dirty. Please improve, because this place has a lot of potential.

Nico L - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico L
With spouse/partner

Baie rustig en stil. Lekker bosveld-atmosfeer.

Nie die groot vyf gesien nie. Moontlik net 'n advertensie-foefie. Nou nog nie my deposito teruggekry nie. Mchael Daymond nie met 'n oog gesien nie. Indien ek hom probeer bel, is daar nie antwoord nie.

Analisa J - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Analisa J
Family with young children

It was a wonderful stay

Thanks Michael for the wonderful stay! Also, please thank Pirate for his friendliness.

From
R4 000
per night (sleeps 12)
From
From R4 000
per night (sleeps 12)
From
R4 000
per night (sleeps 12)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 10:00 to 15:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 48 Welgevonden, Dinokeng North, 0400, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNjk0NzhlLTgyNWItNGE2ZS05NDY2LWEwMDgyMDIwY2UxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R4 000  per night (sleeps 12) 19 5 1 5 48 Welgevonden Dinokeng North 0400 Gauteng 0860 022 102 10:00-15:00 10:00 -25.370086680063 28.398209810257
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!