Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
+24

Dolfyntjie

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 5 reviews for Dolfyntjie
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.0/5
Hennie M - Jan 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie M
With spouse/partner

Wonderlike verblyf.

Die gasvrou was in die besonder baie behulpsaam.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Wonderful stay.

The hostess in particular was very helpful.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful
Sonja M - Dec 2021
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Sonja M
With spouse/partner

Goeie oornagkamer bo-op garage. Ateljeewoonstel is misleidend. Nie vir langtermyn.

Geen privaatheid. Moet by houttrap deur eienaar se braaigebied loop na kamer. Deel braaiplek, skadunetparkering, TV met eienaar. Nie selfsorg en nie geld werd. Het vroeër vertrek.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Good overnight room on top of garage. Studio apartment is misleading. Not for long term.

No privacy. Must walk up wooden stairs through owner's braai area to room. Share braai area, shade net parking, TV with owner. Not self catering and not worth the money. Left earlier.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Dolfyntjie 's response

Sonja, ons is regtig jammer om op so formele platform te verneem dat jy nie gelukkig was met die akkommodasie nie. Ons sou dit waardeer as julle eerder tydens een van die vele kere wat ons navraag gedoen het of alles reg is, en ons selfs aangebied om julle beddegoed te was of te vervang, julle toe eerder misnoë met ons gedeel het.

Nie te min, geen van ons vorige gaste het enige klagtes gehad nie, dus dink ons ook nie die beskrywing is so misleidend as wat u nou maak nie. Selfsorg is baie duidelik gestel op die platform.

Ons verstaan ook glad nie hoe julle privaatheid enigsins geskend is nie, aangesien dit selfs vir ons n baie hoë prioriteit is.

Julle het geensins nodig gehad om deur die braai area te stap nie. U het versoek om addisionele fasiliteite van die eienaar te gebruik, wat ons gratis voorsien het, wat dit ongelukkig nodig gemaak het dat julle deur 'n deel van die gedeelde eiendom moet gaan om van sodanige addisionele fasiliteite te gebruik. Die direkte toegang, via die trappe op na die woonstel is direk van die parkering en gaan langs die gedeelde braai area verby.

Soos reeds genoem, die woonstel word bemark as selfsorg, en dit is regtig jammer dat dit nie aan julle vereistes voldoen het nie. Ons kan nie kommentaar lewer oor jul vroeër vertrek nie, aangesien die redes duister is.

Nie te min, baie dankie vir u bespreking en terugvoer. Dit sal sekerlik meer inligting aan toekomstige potensiële huurders verskaf.

Dolfyntjie
Jaco D - Jan 2021
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D
Individual traveler

Heerlik, ontspanne en elke sent werd!

Sorgelose 6 dae deurgebring naby die see! Anita se gasvryheid was wonderlik, die fasiliteite is perfek vir 'n huis weg van 'n persoonlike woning, heerlik ingerig, netjies en skoon. Alles wat jy benodig vir 'n heerlike, ontspanne tyd word voorsien. En die lekkerste bed en beddegoed. Sal beslis weer kom kuier.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Delicious, relaxed and worth every penny!

Carefree 6 days spent near the sea! Anita's hospitality was wonderful, the facilities are perfect for a home away from home, beautifully furnished, neat and clean. Everything you need for a wonderful, relaxing time is provided. And the nicest bed and bedding. Will definitely visit again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Dolfyntjie 's response

Jaco, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons ontvang julle graag enige tyd wanneerr julle weer wil kom kuier.
Vriendelike groete,
Dolfyntjie

Dolfyntjie
Collette V - Jan 2018
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Collette V
Family with young children

Naby see.

Dolfyntjie is 'n pragtige plekkie net om die draai van die netjiese strand. Anita is vriendelik en behulpsaam.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Near sea.

Dolfyntjie is a beautiful place just around the corner from the neat beach. Anita is friendly and helpful.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Dolfyntjie 's response

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons sal graag werk aan enige verbeterings wat julle sou voorstel.
Groete,
Dolfyntjie

Dolfyntjie
Carlo L - Apr 2017
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carlo L
With spouse/partner

Ver verby bevredigend! Kan sterk aanbeveel.

Sou graag vooraf wou geweet dat die see net om die hoek was en dat 'n goeie seekosrestaurant baie naby besoek kon word. Al wat ons van volpunte laat wegstap, is dat daar nie uitsig uit Dolfyntjie op die see is nie en dat ons nie 'n idee gehad het hoe veilig die motor buite 'n toesluitgarage sou wees nie. Is egter tevrede dat die motor veilig was. Sal Dolfyntjie weer kies as ons in daardie omgewing sou wou oorbly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Far past satisfactory! Can strongly recommend.

Would have loved to know that the beach was just around the corner and that a great seafood restaurant was very close. The only thing that made us walk away from full marks is that Dolfyntjie has no ocean view and that it's not on the beach and that we didn't know how safe the car would be outside of the garage. Was very happe that the car was safe. Would choose Dolfyntjie again when we are in that area again.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Dolfyntjie 's response

Baie dankie vir jou terugvoer Carlo, ons sal die beskrywing opdateer. Ek waardeer jou terugvoer.
Groete,
Dolfyntjie

Dolfyntjie
From R1 000
R1 000 R850
per night (sleeps 2)
From R1 000
R1 000 R850
per night (sleeps 2)
From R1 000
R1 000 R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Steenbras Street, Groot Brakrivier, 6525, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMzFjMTEyLTAzMTgtNGQyYS04NTJjLWMzNzJjZjBjOGVjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nowFrom R850 per night (sleeps 2) 5 5 1 5 8 Steenbras Street Groot Brakrivier 6525 Western Cape 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -34.049742891693 22.315618944775
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!