Dolphin Inn Blouberg
Review Summary
Cherng Yi C - Sep 2021
Overall score
Cozy and just like home.
Dolphin Inn Blouberg 's response
Thank you very much for your feedback. I am very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We always strive to make our guests feel at home. Looking forward to welcoming you back in the near future. Madeleine
Carel H - Aug 2021
Overall score
Gemaklike Afrikaanse gasvryheid.
Dolphin Inn Blouberg 's response
Carel, baie dankie. Dis wonderlik om te hoor. Baie dankie vir die 5 sterre. Dit help regtig, veral nadat die pandemie ons gastehuis bedryf bietjie geknak het. Sulke positiewe terugvoering gee mens weer moed en hits ons aan om nog steeds elke dag die egte Suid-Afrikaanse gasvryheids kultuur te bevorder.
Ruan S - Jun 2021
Overall score
Baie lekker.
Dolphin Inn Blouberg 's response
Hi Ruan,
Baie dankie vir die terugvoering. Voor Covid was ons 'n Bed en Onbyt gastehuis. Ongelukkig huur ons nou slegs die kamers uit met n opsie vir n ontbytpakkie. Die gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis.
Maar ja, defnitief. Sodra besigheid weer optel sal dit wonderlik wees om verbeterings aan te kan bring en om ons hoeveelheid kamers verminder en dit eerder omsit in selfsorg eenhede.
Baie dankie vir die ondersteuning.
As jy weer afkom kontak my gerus weer.
Vriendelike groete,
Madeleine Richter
Dirk L - Nov 2020
Overall score
Excellent, clean guesthouse. Close to the sea and restaurants.
Dolphin Inn Blouberg 's response
Dear Dirk, Wow, thank you very much for your kind words. We look forward to welcome you back again at another time. Thanks again for supporting Dolphin Inn Blouberg. Much appreciated.
Michael M - Sep 2020
Overall score
Asemrowend.
Dolphin Inn Blouberg 's response
Baie dankie vir hierdie womderlike terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier by Dolphin Inn Blouberg geniet. Hoop om jul weer terug te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Madeleine en die Dolphin Inn span.
Marelize R - Nov 2019
Overall score
Definitely worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vir seker die moeite werd.
Baie netjies, skoon, en baie vriendelike diens, lekker naby die strand en winkels en baie veilig. Die diens is puik en staff is uiters vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar tuis gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Inn Blouberg 's response
Hi Marelize, dis wonderlik om sulke mooi terugvoering van jou te ontvang. Ek is bly jy het lekker hier by ons gebly en ons sien uit om jou terug te verwelkom as jy ooit weer in die Blouberg area is. Vriendelike groete, Madeleine en die Dolphin Inn span.
Corrie V - Mar 2019
Overall score
Very central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie sentraal.
Ons is baie vriendelik ontvang. Heerlike ontbyt. Skoon, netjiese verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Inn Blouberg 's response
Liewe Corrie,
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoering. Ons is so bly julle het lekker by ons tuisgegaan en ons hoop om julle weer hier terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Madeleine, Bokkie en die Dolphin Inn Span
Zakkie W - Mar 2016
Overall score
Uitstekend.
Linelle L - Sep 2015
Overall score
Nie 'n goeie nagrus nie.
Dolphin Inn Blouberg 's response
Hi Linelle,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is regtig jammer om te hoor van jou slegte nagrus. Ons was ongelukkig heeltemal vol bespreek en ons het nie altyd kontrole oor die ander gaste se bewegings nie. Sulke tye wens mens die gastehuis is anders gebou. Meskien kan mens in die toekoms dink om nog 'n voordeur aan te bou, sodat daar dan 3 verskillende ingange is vir ons gaste is.
Jammer dat ek jou nie self ontmoet het op die Sondag toe julle hier gebly het nie, dit was my troue op die Saterdag, anders sou ek toe al onverskoning vra.
Indien julle ons weer 'n kans wil gee, sal ek seker maak ek allokeer vir julle ons groter kamer aan die buite kant wat heeltemal privaat van die ander kamers is.
Kontak my gerus indien jy nog enige verdere vra het.
Vriendelike Groete,
Madeleine Richter
Jacques C - Aug 2015
Overall score
Lekker plek om te bly as jy nie baie geld wil spandeer nie.
L K - Apr 2015
Overall score
A great break away!
Maria B - Apr 2015
Overall score
' n Pragtige plek!
Mitchell C - Mar 2015
Overall score
Great location to base yourself at for area activities.
Youlandi K - Jan 2015
Overall score
Baie lekker en baie vryheid om te doen waarvoor ons lus was.
Albert L - Oct 2014
Overall score
Dolphin Inn bied heerlike onopgesmukte verblyf vir iemand wat skoon, rustige, gasvrye en koste-effektiewe verblyf soek.
Gert D - Sep 2014
Overall score
Baie skoon, netjies, vriendelik en behulpsaam met huislike atmosfeer.
Joan S - Sep 2014
Overall score
Your place is very neat and extremely clean and well cared for.
Nico W - Mar 2014
Overall score
Marietjie D - Jan 2014
Overall score
Dit was wonderlik. Vriendelikheid 'n bonus. Naby die strand wat 'n pluspunt was.
Zelna F - Jan 2014
Overall score
Lovely stay
Elriana D - Oct 2013
Overall score
Gerieflik en baie netjies!
Linda W - Jul 2013
Overall score
Vakansie-verblyf.
Estelle J - May 2011
Overall score
It was a pleasant stay
Don O - Apr 2011
Overall score
Great value at a very friendly and comfortable Guest house.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: 7 Foam Road, Blouberg, Cape Town, 7441, Western Cape
- No children under 2