Review Summary
Coenie V - Dec 2020
Overall score
Very welcoming and very friendly reception
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Good day Coenie,
Thank you for your support and positive feedback.
Kind Regards,
The Dolphin Whisper team.
Zhanderice V - Aug 2020
Overall score
Tannie Leanie en oom Fanie is plat op die aarde en laat mens gemaklik voel soos jou eie huis.
Ina M - Mar 2020
Overall score
Heerlik gebly!
Thinus B - Sep 2019
Overall score
More than we expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Meer as wat ons verwag het.
Die behandeling in die spa was fantasties, ontbyt het amper te mooi gelyk om te eet, baie leesstof, groot rustigheid. Sal gou weer moet gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Goeie dag Thinus,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met 2 sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om julle te kon akkommodeer Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus,
Lihanna en Fanie Greeff.
Eddie V - Aug 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Ons het baie lekker geslaap. Kamer was mooi en alles wat mens nodige het. Eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker hulle aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Goeiedag Eddie,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met julle pragtige kleinding. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Groete
Lihanna Greeff.
Brent B - Oct 2018
Overall score
Good people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie mense.
Goeie en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Goeiedag Brent,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.
Leonie P - May 2018
Overall score
Dit was baie aangenaam.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Goeiedag Leonie,
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle bederf laat voel het in ons gastehuis en die 'Honeymoon Suite'. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.
Bobby B - Oct 2017
Overall score
A hearty welcome made me feel right at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Hartlike ontvangs het gemaak dat ek dadelik tuis gevoel het.
Alhoewel ons net een nag by die Dolphin Whisper Guest House & Spa vertoef het, was dit duidelik dat Liana haar gastehuis met passie bestuur. Sy is self betrokke en het ons dadelik tuis laat voel. Ek beveel oornag of self langer verblyf saam met hulle sonder enige voorbehoud aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolanda A - Sep 2017
Overall score
Noisy.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Good day Jolanda,
Thank you for your support and positive feedback, however, it was mentioned to you on arrival that we do have a problem with the halls that is not soundproof, but we work on it, although it will take some time.
Regarding the soap and toilet spray - it was in glass holders, like the cream. We ran out of the original stock with the vanilla scent, due to the factory that did not have stock. We had to put in a brand that was readily available until the factory could supply us with stock. Sorry about this.
Regards,
Lihanna Greeff
Peter L - Jun 2017
Overall score
Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Lekker gerieflike kamer. Uitstekende koffie! Baie gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Goeie dag Mnr Peter,
Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat u 'n aangename tydtjie gehad het, en vir al ons spesiale koffie geniet het.
Dankie ook vir die interresante geselsie, en wat ons by u kon leer.
Seën vir u, ek vertrou ons sien u gou weer.
Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.
Martin A - Apr 2017
Overall score
Nice to relax.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rus.
Naby genoeg om die naweek te geniet. Bietjie issues die Vrydag gehad, maar die res was lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Goeie dag Martin en Matcia,
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat julle 'n aangename tydtjie gehad het, en vir alles wat ons by julle kon leer.
Dankie dat julle ons besoek het en dat ons 'n seën in mekaar se lewens kon wees, ek vertrou ons sien julle tweetjies gou weer.
Liefde in Jesus, Lihanna Greeff.
Natalie C - Feb 2017
Overall score
Authentic cullinan.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Authentic cullinan.
Baie en gemaklike slaapplek, silwerskoon, vriendelik, pragtig gerestoureerde mynhuisie, rustige omgewing!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Goeie dag Natalie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat julle 'n aangename tydtjie gehad het, en hoop om julle gou moontlik weer die sien.
Die keer vir 'n langer kuier.
Liefde in Jesus
Lihanna Greeff
Machiel O - Dec 2016
Overall score
Very noisy and not very clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie raserig en nie baie skoon nie
Naby pragtige Cullinan maar nie die beste verblyf wat ons al gehad het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Goeie dag Mnr Machiel Oberholzer,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Alhoewel ek dit tog baie meer sou waardeer het indien u ons ingelig het aangaande die 2 aangeleenthede wat u noem terwyl u hier teenwoordig was, dan kon ons onmiddellik aandag daaraan gegee het, maar sal dit nogtans waardeer as u my persoonlik kan e-pos dat ek presies kan hoor wat u gepla het dat u sê dit is raserig, sowel as wat nie presies skoon was volgens u nie.
Liefde in Jesus.
Lihanna Greeff
Pauline D - Oct 2016
Overall score
Personeel en gasvrou ontvang jou vriendelik en hartlik.
Read moreDolphin Whisper Guest House & Spa's response
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons etes en spa is nie deel van ons profiel by van sekere besprekings maatskappye nie, dus aanvaar ons indien kliënte nie vra vir ontbyt, (wat 99% die geval is) dat hulle nie belang stel in ontbyt nie.
Baie dankie, ek sal definitief 'n punt daarvan maak om in die toekoms die kliënt in te lig aangaande die ontbyt en spa wat nie deel is van besprekings profiel nie, maar wel vooruit bespreek kan word, direk by Dolphin Whisper Gaste Huis en Spa.
Liefde in Jesus.
Lihanna Greeff
Charmaine V - Apr 2016
Overall score
Baie rustig en aangenaam.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, word hoog op prys gestel.
Ons is dankbaar om te weet dat Christus Jesus ons kliënte na ons stuur, dat ons meer en meer kan leer om in Jesus se skaduwee te stap en Sy hande en voete kan wees in 'n gebroke wêreld.
Ons is opreg dankbaar dat ons tot julle diens kon wees en dat julle dit ten volle kon geniet.
Ons kyk uit na 'n volgende keer wanner julle weer kom.
Hier word ons kliënte ons vriende.
Ian J - Dec 2015
Overall score
Only pity is that the geyser was not hot, but after 1 hour we had hot water.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Good day Ian,
Thank you for feed back, However it was mentioned on arrival that Geyser had tripped at the main and apologies that water was warmed an 1hour later. your Corrrespondence is appreciated an measure have been put in place to ensure such accidents occurs minimally.
Zandra B - Nov 2015
Overall score
Vriendelike mense met 'n passie vir Christus.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Hi Zandra Baie dankie vir die komentaar, Ook mooi om te weet dat die feit dat ons probeer ons beste om in Jesus se skaduwee te stap, In verband met kamer, sal ons rerig daarna kyk om alles op te skerp.
Charlene W - Sep 2015
Overall score
Vriendelike diens, baie akkommoderend.
Dolphin Whisper Guest House & Spa's response
Hi Charlene
Thanks for the Good review, Please come to visit the next time for a longer stay.
- Capacity: 17 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 81 Library Avenue, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
- All ages welcome