Domaine Sérénité
Review Summary
Lethohonolo K - Jan 2021
Overall score
Simply amazing.
Annesia H - Nov 2020
Overall score
Ons was daar vir ’n naweekwegbreek
Karla H - Nov 2020
Overall score
Sonder twyfel waarde vir geld!
Philip H - Sep 2020
Overall score
Fantastic, fantastic, fantastic!
Read moreCarel E - Sep 2020
Overall score
Is fantasties. Die uitsig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Linda V - Aug 2020
Overall score
We did enjoy our stay.
Domaine Sérénité's response
Thank you Linda for your good review. We loved to have you as our guests and we hope to see you again here.
Kindest regards, Betty and Huy
Maggie V - Sep 2019
Overall score
Ruim, skoon en netjiese verblyf met gasvryheid!
Flynn A - Apr 2019
Overall score
This was honestly the best thing we could have done for our Easter Weekend getaway! I highly recommend it!
Andre S - Dec 2018
Overall score
Very clean, beautiful view and friendly people!
Domaine Sérénité's response
Thank you Andre for your good review. Happy new year to you both.
Regards,
Betty and Huy
Etienne V - Dec 2018
Overall score
Had a fabulous relaxed stay.
Heinrich F - Oct 2018
Overall score
Het nie voldoen aan verwagtinge nie.
Read moreAndrea P - Sep 2018
Overall score
Peaceful and beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vreedsaam met pragtige uitsig.
Heerlik gekuier. Ongelooflike uitsig en stap roetes. Twee vriendelike honde wat by ons gekuier het. Huy en Betty so vriendelik en behulpsaam. Baie geleer van die eko-vriendelike plaas. Sal dit sterk aanbeveel vir natuurliefhebbers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johanette S - Aug 2018
Overall score
Amazing views, quiet and just what you need to rest body and soul!
Read moreDawid S - Jul 2018
Overall score
Absolutely cosy!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut cosy!
Die verblyf is uitstekend, baie netjies en skoon. Lekker leefarea binne en buite, baie oulik uitgelê. Die spiraal trap na die bo-vertrek se slaapkamer is nou, maar dit is steeds maklik gangbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aike-marié S - Jun 2018
Overall score
Wonderful hosts, amazing views, so much peace and quiet in the mountains!
Read moreRina C - Jun 2018
Overall score
Stunning view, beautiful accommodation and friendly welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning uitsig, pragtige verblyf, baie vriendelike ontvangs.
Ons het heerlik gekuier en sal weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bianca P - Apr 2018
Overall score
Verblyf was ongelooflik lekker.
Leon C - Dec 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Wondetlike wegbreekgeleendheid met asemrowende uitsig met privaatheid en stilte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Richard H - Sep 2017
Overall score
Perfect get-away in the mountains.
Jaco P - Jul 2017
Overall score
Time well spent at Domain Sérénité.
Chris C - Jul 2017
Overall score
Netjies, skoon, privaat en mooi uitsig.
Lindie V - Jun 2017
Overall score
It was really great, just what we wanted.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was werklik lekker, soos wat ons graag wou hê.
Die plekkie was presies wat ons in gedagte gehad het. Nie jou standaard verblyf. Eskom onhafhanklik in die middel van nêrens! Kon lekker stap selfs op die plaas en die gasheer was werklik vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elri N - Apr 2017
Overall score
Peace and quiet with breathtaking view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig met ongelooflike uitsig.
Die plek is skoon, het alles wat nodig is, die uitsig is baie mooi en dis naby Clarens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco V - Apr 2017
Overall score
Majestic surroundings.
Ina-mari D - Mar 2017
Overall score
Peaceful accommodation with a lovely view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vreedsame verblyf met 'n pragtige uitsig.
Ons het uitstekende diens gekry. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie was nethies en skoon. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Domaine Sérénité's response
Thank you very much Ina-Marie, it was a great pleasure to have you at Domaine Sérénité.
Betty and Huy
Eon B - Feb 2017
Overall score
Beautiful accommodation with friendly reception by the owners. Will definitely spend a weekend there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige verblyf met vriendelike ontvangs deur eienaars. Sal verseker weer 'n naweek gaan uitspan daar.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johandi L - Feb 2017
Overall score
Unbelievable hospitality with a stunning view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike gasvryheid met 'n stunning uitsig!
Het baie lekker gebly! Dankie Betty en Hay vir julle gasvryheid. Sal vir seker almal aanbeveel om ook op die plaas te gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hans S - Nov 2016
Overall score
Very tranquil with beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik rustig met die mooiste uitsig.
Die gastehuis is baie netjies en die ligging is fantasties. Die uitsig is asemrowend en die Huy en Betty is baie vriendelik. Die trappe by Studio Cubique is bietjie nou, maar die ander eenheid is baie ruim. Vir seker die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jennilyn B - Nov 2016
Overall score
The best place for soul's rest and relaxation!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste plek vir sielerus en ontspanning!
Ek en my man het 'n plekkie gesoek waar ons vir so twee nagte kon gaan afskakel en batterye herlaai. Dit is presies wat ons by Domaine Serenite gekry het! Die gashere, Betty en Huy, is twee dierbare mense wat hard gewerk het om die plaas te kry waar dit is en die studio goed in te rig. Ons het heerlik gebly en geen klagtes gehad nie! Die uitsig is pragtig, die atmosfeer is rustig, en mens voel een met die natuur. Ons kon maklik tot in Clarens kom indien ons wou (as mens eers die rustigheid van die plaas beleef is jy nie werklik lus vir die besige strate van die dorpie nie), het lekker tussen hangkranse en valleie gaan stap en verder gelees en gerus. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat net wil wegkom en gaan rus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Domaine Sérénité's response
Thank you very much, Jennilyn.
It was a great pleasure to welcome you at Domaine Sérénité Clarens.
We hope to see you again.
Betty and Huy
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm Verliesfontein, Clarens, 9707, Free State
- All ages welcome