The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Donkin Country House | TravelGround
+62

Donkin Country House

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 98 reviews for Donkin Country House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.3/5
Rozana S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rozana S
With spouse/partner

Oornag.

Ontbyt is uitstekend.

Lesley M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley M
Individual traveler

Was perfect as an overnight stay.

Maybe a bit more milk in the rooms so that you can have more than 2 cups of coffee/ tea.

Donkin Country House's response

Hi Lesley,
Next time please ask in our restaurant for additional milk when your milk runs low. I am also a cofeeholic! Thanks for staying and take care!

Donkin Country House
Hilary K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilary K

Rustig, veilig en gerieflik.

Die woonstel was goed toegerus. WiFi was nie in werking en die hitte van warm water nie voldoende.

Ralie O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ralie O
With spouse/partner

Will stay at Donkin Country House again.

Nice place. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer by Donkin Country House oorslaap.

Lekker plek. Definitief aanbeveelbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Donkin Country House's response

Dankie Ralie. Bly julle het dit geniet!

Donkin Country House
Annelien R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien R
Individual traveler

Ek slaap altyd by Donkin House oor op pad Kaapstad toe - dis sentraal en veilig vir my as 'n enkelvrou.

Die kamers is baie netjies en mooi, asook baie skoon. Die parkering is veilig en ek slaap met 'n geruste gemoed.

Donkin Country House's response

Goed om te hoor Annelien.

Donkin Country House
Maggi A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maggi A

Blyplek goed, kos glad nie goed nie.

Blyplek was baie netjies, baie ruim & gerieflik, prys ook baie goed. Aandete was egter baie te min gewees selfs vir klein porsies, asook was die prys belaglik duur. Daar is ook geen staff om te help met aandete nie, dus vir verblyf sal ek dit aanbeveel, maar glad nie om daar te eet nie.

Donkin Country House's response

Hi Maggi

Ons is baie verbaas en verras om van jou teleurstelling te hoor.
Almal wat by ons aandete en ontbyt eet is altyd so bly dat hulle gekies het om eerder hier te eet. By ons buffet saans kan gaste hulleself help, soos by enige ander buffet. Ons het altyd meer as een vleisgereg, voorberei volgens tradisionele Karoo boerestyl. Ons het ook altyd meer as twee verskillende groentes, met rys en 'n aartappeltjie. Ook a Griekse 'n slaai. Dan het ons ook 'n kroeg waar jy jou drankie van jou keuse kan geniet. Dit net vir R150. Nagereg is opsioneel.

Ontbyt geniet almal ook. Behalwe die koue buffet wat koffie en vrugtesappe insluit, word jou warm kos voorberei na jou sin. Ontbyt is R100.

Ons pryse is baie mededingend en bied waarde vir geld. Ons is tevrede dat ons gaste nie te veel betaal nie. Volgende keer kom bespreek dit gerus met die bestuur. Meeste kere na so 'n geselsie besef gaste hoe duur kosaankope is, en dat ons nie werklik geld maak uit kosverkope nie. Dis meer 'n diens wat ons aan ons gaste lewer.

Veilig reis
Karooliefde.

Donkin Country House
Elizabeth K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizabeth K

Oase na die lang pad.

Kamer was skoon en netjies. Welkome rusplek na die lang en mal besige vakansie-verkeer. Baie vriendelike mense wat uit hul pad uit gegaan het om ons te bedien! Was so lekker om in Afrikaans verwelkom en bedien te word. Die kossies en veral die Karoolam was heerlik, maar bietjie duur. Dankie vir die heerlike verblyf!

Bernard B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernard B
Family with young children

Vriendelik en hulpvaardig.

Dit was baie lekker en veilig. Vir 'n oornagbestemming is dit perfek.

Donkin Country House's response

Dit is goed om te hoor Bernard. Kom gerus weer en veilig reis.

Donkin Country House
Sannelie P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sannelie P
Family with young children

Bair gasvry.

Donkin Country House is baie mooi, skoon en netjies. Die kos in die restaurant is baie lekker. Dit was heerlik om in die swembad te kon afkoel. Ons sal graag weer daar oornag en sal beslis Donkin Country House aanbeveel

Donkin Country House's response

Baie dankie Sannelie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop julle geniet jul reis verder.

Donkin Country House
Erna J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna J

Uitstekend.

Heerlike grasperk voor die gastehuis. Tot laat sterre gekyk. Netjies en skoon gewees.

Danielle V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle V

Gerieflik en gemaklik met die diere.

Ek het alleen met my 2 honde getoer. Die verblyf is mooi en die mense is vreeslik vriendelik, die parkering is veilig en die kamer was baie skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel vir ‘n gemaklike toer met diere.

Donkin Country House's response

Geniet jou honde Danielle. Mens kan mos nie hulle alleen tuis agterlaat nie.

Donkin Country House
Anthonie Jacop V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anthonie Jacop V
With spouse/partner

Ons sal weer daar oornag.

Baie rustig, skoon en uitstekende etes.

Donkin Country House's response

Goeie dag Anthonie,

Almal geniet altyd ons etes. Baie dankie.

Donkin Country House
Madelein O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein O
With spouse/partner

Presies wat ons gehoop het.

Uitstekend, heerlike rustige atmosfeer, vriendelike personeel, wonderlike kos. Op roete Paternoster toe, 100%.

Donkin Country House's response

Goed om te hoor Madelein! Hoop julle geniet die vakansie en veilige reis.

Donkin Country House
Duncan D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duncan D
Individual traveler

Fantasties en baie rustig.

Ek het baie welkom gevoel en was met vriendelikheid gehanteer.

Donkin Country House's response

Goed om te hoor Duncan! Maak weer 'n draai en veilig reis!

Donkin Country House
Marelize T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marelize T
Family with teenagers

Bevredigend.

Geen klagtes ─ ons het net ‘n braaitang en wynbotteloopmaker gekort.

Donkin Country House's response

Ons gee aandag Marelize. Veilige reis.

Donkin Country House
Charmaine W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine W

Rustig, veilig en netjies.

Vriendelike mense, skoon kamers, veilige parkering. Oor die algemeen 'n baie lekker plek om te oornag.

Donkin Country House's response

Dit is goed om te hoor Charmaine. Sien julle graag volgende keer. Ry veilig.

Donkin Country House
Mike B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike B
Individual traveler

A good, convenient, safe and establishment.

I stayed on two occasions for one night each. Although I did not use them, they have a restaurant and bar and a swimming pool. The single room had a bathroom with a shower, air con, a small fridge with coffee/tea/milk, a microwave, a TV with DStv, basic crockery and a kettle which needed to be descaled. Parking is almost outside your room in a secure courtyard with a remotely operated electric gate. A no-hassle place, I would definitely stay there again.

Donkin Country House's response

Great to hear. We pride ourselves on security and hassle-free experiences, travel safely.

Donkin Country House
Alida B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida B
With spouse/partner

Excellent service.

Very good service. Our room very neat. It was a pleasure to spend the night there after a long journey from Gauteng. Will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens.

Baie goeie diens. Ons kamer baie netjies. Was 'n plesier om daar te oornag na 'n lang pad vanaf Gauteng. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Donkin Country House's response

Dankie, Alida. Geniet julle travels, ry veilig.

Donkin Country House
Albie K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Albie K
Family with young children

Plek het basies onderhoud nodig om dit beter te maak.

Dubbelbed is harder as wat kombuistafel is. Baddens lyk baie sleg, stort is glad nie wat 'n stort moet wees (ek verstaan daar is watertekort, maar stortkoppe/druk is net eenvoudig swak).

Donkin Country House's response

Albie, as jy weer kom bring reën saam. Intussen sort ons die probleme uit, veilig ry.

Donkin Country House
Nicolette M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette M
Family with teenagers

Was fantasties en die kos ook!

Ons het die verblyf geniet. Alles was gereed en ons kon aandete ook daar eet. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie.

Rudiger V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rudiger V
Individual traveler

Nie 'n mors van tyd of geld nie.

Ek het laat die aand daar aangekom en hulle het my vriendelik gehelp. Kamer was mooi netjies gewees en my kar het veilige parkering gehad.

Jaque R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaque R
On business

Ek het 'n goeie nagrus gehad.

Dit was netjies en alles wat ek nodig gehad het vir my een nag verblyf as 'n besigheidsreisiger.

Trudie C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie C

Baie tevrede.

Vriendelike mense, heerlike verblyf, skoon, netjies, bekostigbaar. Baie dankie.

Bertus H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bertus H
With spouse/partner

Donkin verskaf puik en gerieflike oornag verblyf/

Flat 2 is puik, met 2 slaapkamers, elk met 'n badkamer. Daar is ook 'n kombuis en sitkamer met TV. Alles is skoon en gerieflik! Moet nie die aandete misloop nie!

Hj N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hj N
With spouse/partner

Lekker plek vir oorslaap.

Die plek is ruim. Teleurgesteld in die baddens wat oud en onstabiel is. Asook die dubbelbed in een van die kamers is kliphard, geen mens kan daarop slaap nie. Sal dit moet vervang voor ek weer sal oorweeg om daar te bly. Verder is dit ‘n baie oulike plek.

Geoffrey B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Geoffrey B
Individual traveler

Basic overnight accommodation en route to the Cape.

I stayed here for one night en route from Johannesburg to the Cape. It's situated right on the N1 in the centre of town so well positioned although there is a number of other hotels in the same street. The room was okay - needs a little redecoration. No fridge in the room. Also the first time I've stayed in a hotel room that had neither a wardrobe or a hook on the wall to hang a jacket. I had the evening buffet meal which was okay if a little dull and expensive. Not worth the money, I would eat elsewhere if I stayed here again.

Marike P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marike P
Individual traveler

Easy.

Was a quick visit with great service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Maklik.

Was 'n vinnige kuier met puik diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries S
Individual traveler

Baie bevredigend.

Goeie waardeer vir geld.

Anna T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna T
Family with young children

Fantastic. In my opinion the most logical overnight accommodation on your way to Cape Town from Jhb.

My family thoroughly enjoyed the accommodation and hospitality. A wide range of family members were with us on our tour - granny, mom, married couple and 7 year old daughter. It was an exceptional, welcome, enjoyable break en route.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, in my opinie die mees logiese oornag-akkommodasie as jy op pad van Jhb na Kaapstad reis.

My gesin het die verblyf en gasvryheid terdeë geniet. Saam met ons op reis was 'n wye spektrum lede- ouma, ma, getroude paartjie en 7 jarige dogtertjie. Vir almal was dit 'n uitsonderlike, welkome, genotvolle breek op die roete.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Glen P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glen P
With spouse/partner

Skoon, netjies en smaaklik etes word aangebied.

Kamers was netjies, skoon en koel. Baie veilig en restaurant is 'n wenner.

Elmene L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmene L

Was baie aangenaam om na 'n lang reis by 'n vriendelike ontvangs aan te meld.

Al die lugreelings was nie in werking nie, nie seker of dit was as gevolg van die water tekort in Beaufort West nie, andersins baie gerieflik gebly.

Marietjie W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie W
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, netjiese chalet en heerlike kos.

Na lange, warm dag se ry voel ons tuis en welkom te Donkin Country House!

Bernard L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bernard L
With spouse/partner

Baie sentraal geleë, netjies en skoon.

Ons was tuis in die Kothuis in Newstraat. Die baddens behoort opgegradeer te word, die algemene toestand laat veel te wense oor. Aandete was iets besonders en ons het dit baie geniet.

Corne S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne S
Family with teenagers

Netjies en skoon. Baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Charl D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charl D
Family with teenagers

Vriendelike personeel, warm ontvangs en heerlike kos.

Verblyf was aangenaam en netjies. Personeel vriendelik en kos smaaklik

Esther B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther B
Individual traveler

Baie gerieflik.

Baie tevrede, goeie oornag Kaap toe, sal Donkin beslis weer gebruik en aanbeveel.

Dt V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dt V
With spouse/partner

Uitstekende fasiliteite en eenheid baie goed toegerus.

Ek was goed ontvang en dame was baie professioneel. Ons het die oornag saam met my gesin baie geniet. Bou so voort!

Johan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Perfect for one night's stay with a wonderful breakfast before you depart.

The separate house was perfect for our family of 4 adults. The lady that made the breakfast definitely knows what she's doing!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek vir ons oornag met 'n lekker ontbyt voor ons vertrek!

Die losstaande huisie het ons gesin van 4 volwassenes perfek gepas. Die tannie wat ontbyt bedien is voorwaar 'n staatmaker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jack V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jack V
With spouse/partner

Convenient guesthouse for a short stop on the road

As we needed a place for the night on our way back from cape town to Pretoria this was a good offer. Rooms a little bit outdated but dinner and breakfast were good.

Helaine S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Helaine S
With spouse/partner

Huis en eetplek stowwerig. Sort baie baie swak. Moenie eet daar.

Die ontvangs was hartlik. Huisie was baie stowwerig, amper asof dit al lank toestaan en niemand het dit oopgemaak voor besoekers kom. Stort was baie baie swak. Eetplek waar ontbyt bedien word is vuil - vurke het nog konfyt opgehad, suikerpot staan onder die stof, tafeldoek was vol ou koffie merke en ontbyt is glad nie waarde vir geld. Melk wat opgewarm is, is weer bedien aan ons vir koue melk met ou melkvelle in. Ons is nie klaerige mense, maar dis een van die swakste plekke wat ek al by was.

Sanett U - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanett U
Family with teenagers

Lekker en gemaklik.

Baie oulik en die eienaars is baie gaaf. Baie goed geleë.

Hanlie B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanlie B
With friends

Baie lawaai van die trokke op die N1.

Ons het nie vooraf geweet ontbyt is nie ingesluit nie. R100 vir 2 eiers en 2 stukkies bacon.

Eunice V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice V
On business

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Ons het heerlik gebly in die huisie met sy eie ingang. Die huis was skoon, heerlik om in te bly met alle fasiliteite wat ons benodig het. Die Restaurant was voortreflik met etes uit die boonste rakke. Ons sal graag weer hier wil tuisgaan.

Phillip N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Phillip N
With spouse/partner

Disappointing, very small.

Reception was good. A lot of noise at night with TV and heavy vehicles. There is room for improvement in terms of neatness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend, baie beknop.

Ontvangs was goed. Baie geraas a.g.v. deurnag TV en swaar voertuie. Vir netheid is daar ruimte vir verbetering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petrusa S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petrusa S
With spouse/partner

Neat, clean, perfect location.

No complaints! Neat, clean, friendly staff.

Hennie F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie F
Family with teenagers

Veilig en gerieflike oornagplek.

Die gastehuis is lekker naby historiese geboue en in 'n veilige omgewing.

Bonita B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonita B
Family with teenagers

Lekker vir oornag!

Netjiese oorblyplekkie vir toeriste. Ontbyt was bietjie duur wat nie ingesluit was nie.

Gideon Jakobus C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon Jakobus C
With spouse/partner

Uitstekend, dit was lekker om in die Karoo te oornag.

Uitstekende akkommodasie, sal vir seker weer van jul gebruik maak.

Ampie S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ampie S
With spouse/partner

Nie te sleg nie.

Die geraas van die groot vragmotors gedurende die nag is nogal steurend.

Carel P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carel P
Family with young children

Excellent!

Really excellent. Modern facilities, spacious, safe etc. Beaufort was extremely hot, 43 degrees and air-con in the living area would have been nice. Other than that everything was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Dit was regtig uitstekend. Baie goeie moderne geriewe, ruim, veilig ens. Beaufort was die dag baie warm, 43 grade en lugversorging in die woonarea sou lekker gewees het. Andersins was alles puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angie E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angie E
Family with teenagers

What a lovely stay at Donkin! Safe, affordable, comfortable and spacious.

The rates are really affordable and we were pleasantly surprised with our stay at Donkin. Fantastic value for money. Very safe. The flat we stayed in was very spacious so the whole family was happy. Aircon in the rooms and a pool, which is great because it can get very hot. The restaurant is lovely. We will definitely stay at Donkin again.

Louis V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis V
With friends

Dit was verfrissend en baie aangenaam.

Aangename verblyf en baie lekker etes.

Edwin R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Edwin R
With spouse/partner

As an overnight stop Donkin Country House is fine, but I wouldn't like to stay there for any extended period of time.

Room number 10 was comfortable while the other room we stayed in alongside the restaurant, was, although comfortable enough, a bit on the "cramped" side with the kitchen area right next to the bed.

Hermien J - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien J
With spouse/partner

Die lekkerste kos ooit!

Waarde vir geld en lekkerste kos ooit.

Liezl B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liezl B
Family with young children

Dis altyd lekker om hier te bly.

Ek het vir die eerste keer as klein dogtertjie hier gebly. Dit was toe al lekker en die ervaring is nou nog lekker. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Martin S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin S
With spouse/partner

Aandete was fantasties lekker.

Geriewe netjies en skoon met genoeg spasie.

Gerrit En Mandi K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit En Mandi K
With spouse/partner

Heerlik, gasvry, rustig.

Ons het oorgeslaap op pad Kaap toe. Mense is vriendelik en gasvry. Kamer skoon en netjies. Aandete heerlik!

Lisinda R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisinda R
Family with teenagers

Aangenaam.

Baie lekker en netjies. Restaurant het die heerlikste kos.

Renelle C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renelle C
Family with young children

Op die pad (hoef nie die plek te gaan soek nie).

Sien gerus die sterre.

Elsebe S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsebe S
Family with teenagers

Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Dit was baie mooi skoon en netjies, en die personeel was baie vriendelik.

Simon H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Simon H
Family with teenagers

Very pleasant, well situated establishment and good value for money.

The venue is good value for money and well situated in the main street of Beaufort West.

Yvette G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Yvette G
With spouse/partner

Baie rustig en gemaklik.

Ons het oornag in Beaufort Wes. Dit was baie rustig en gemaklik vir een nag se oorbly, baie dankie.

Lolita B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lolita B
Family with teenagers

Netjiese blyplek, met 'n restaurant wat 'n heerlike aandete bedien.

Baie dankbaar vir die lugversorger in die kamer. Stel voor jy kies nie die kamer reg op die hoofstraat nie, voel of die trokke oor jou gaan ry deur die nag. Eet gerus die Karoo-aandete wat hulle bedien, dit is heerlik. Kamers is netjies, groot en baie skoon.

Carine R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine R
With spouse/partner

Fantastiese plek.

Sal enige tyd weer daar oornag.

Janenka R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janenka R
Family with young children

Baie vriendelik met heerlike kos.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die kos was heerlike boerekos.

Herman V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman V
With spouse/partner

Goed genoeg teen 'n goeie prys

Ideaal vir een nag se verblyf.

Chrisann B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chrisann B
Family with young children

Gerieflike oornag-akkommodasie met 'n goeie ligging.

Donkin Country House bied gerieflike en veilige oornag-akkommodasie.

Anneke C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke C
Family with young children

Dit was oor die algemeen baie aangenaam!

Die kamer was net so geleë dat die verkeer in die hoofpad lastig was, verder was die verblyf baie aangenaam gewees.

Ohna-mari D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ohna-mari D
Family with young children

Baie lekker, dankie!

Goeie oorslaapplek.

Sunette D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sunette D
Family with young children

Kamer baie gerieflik.

Net die geraas van verkeer pla. Ontbyt was heerlik en diens tydens ontbyt was uitstekend.

Danie L - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
Individual traveler

Baie goeie en gemaklike diens!

Sal weer gebruik as 'n oornagplekkie vir die trip Kaap toe.

Lisinda R - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisinda R
Family with young children

Stunning!

Beste eetplekkie op perseel met die lekkerste pampoentert en karoo-tjoppies. Beslis die moeite werd.

Christelle B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle B
Family with teenagers

Very impresive

Very nice and clean, staff were very helpful and friendly.

Dieter C - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dieter C
With spouse/partner

Donkin House was 'n baie lieflike oase op ons lang reis Kaap toe.

Donkin House was lieflik. Ons het ons oornagstop terdeë geniet. Die aandete, alhoewel miskien bietjie duur vir sommige mense (R95 per kop), was asemrowend. Dit het my dadelik laat terugdink aan my ouma se Sondagmiddagete. Ek gee Donkin House 'n 4 uit 5.

Ilze S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze S
Family with young children

Thank you, enjoyed our stay.

Secure and offered everything required to make our stay comfortable.

Leon L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Leon L
Family with young children

Goeie verblyfplek met goeie ligging.

Sien die sterre hieronder.

Maritza B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza B
Family with young children

Dit was ons oornagstop vanaf PTA na hartenbos.

Dit was baie skoon en netjies, lekker tuis gevoel. Sal beslis weer oorbly, dis dit werd. Baie dankie!

Jaco T - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco T
With spouse/partner

Die plek is baie mooi, rustig en skoon.

Alhoewel Donkin Country House besig was met opknappingswerk, het dit nie gepla nie. Daar was ten alle tye orde en veiligheid was nie 'n probleem nie. Die restaurant op die perseel is fantasties en die kos van uitstaande gehalte. Die plek is in die hoofstraat, maar die verkeer word glad nie gehoor nie en is dus nie 'n probleem nie.

Johan C - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan C
On business

Aangenaam en het aan verwagtinge voldoen.

Die feit dat dit nie nodig is om die perseel te verlaat vir etes en drankies nie asook addisionele geriewe soos swembad en gimnasium, maak dit baie aantreklik vir die besige sakepersoon.

Neo S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Neo S
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Marlise S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlise S
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Ons was net een nag daar, maar sal weer gaan. Dit was heerlik!

Friedel K - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Friedel K

'n Baie aangename en skoon plek met vriendelik mense!

Baie lekker gebly, sal weer van Donkin gebruik maak.

Clive V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clive V
With spouse/partner

Decent

Good location and safe.

Jan O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan O
With spouse/partner

Ons het die verblyf baie geniet. Sal weer daar oorbly.

Heerlike verblyf. Aandete was heerlike Karoo-boerekos. Regtig waarde vir geld.

Clinton P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Clinton P

Not bad, but could be a little better for the price.

Sien die sterre hieronder.

Tjaart S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tjaart S

Aangenaam, ons het veilig en baie ontspanne gevoel.

Die kamers was baie mooi skoon en netjies, en ek hou daarvan dat die voetuie binne kan parkeer en veilig is. Ons het ook lekker geëet. Die enigste punt wat vir my bietjie afgesit het, was dat die tafeldoek vuil was en die eetgerei nie heeltemal skoon was nie. Ek sal weer daar slaap, maar miskien net nie daar eet nie.

Anton H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton H
Family with teenagers

Het dit bitter baie geniet! Wonderlike verblyf.

Uitstekend, sal definitief weer oorslaap!

Linda B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With friends

Gerieflik met veilige parkering.

'n Goeie plek om oor te slaap op pad Kaap toe.

Wicus C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wicus C
With spouse/partner

Die kos was absoluut uitstekend en ons het lekker gekuier. Die kamer kort opknapping.

'n Baie lekker ervaring. Die kos was van die beste. Die sitplekkie in die eetkamer was klein. Die diens was uitstekend en die seun by die kroeg was vreeslik vriendelik en aangenaam. Die kamer (09) kort net meer aandag en die radio kan gerus vervang word. DStv sal welkom wees.

Ronel Z - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel Z
Family with teenagers

Veilige en aangename verblyf.

Ons het rustig oornag. Veilige parkering. Gasvry ontvang.

Nidia L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nidia L

Die gastehuis is mooi maar die diens is swak.

Die gastehuis is mooi maar die diens is swak.

Abri D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Abri D
With friends

Goeie oornagplek wat ek graag sal aanbeveel.

Ek was bietjie bang vir geraas van trokke toe ek sien dat die gastehuis in die hoofstraat geleë is. In die kamers was dit egter nie 'n probleem nie, en ons kon ongesteurd slaap. Alles was baie goed georganiseer en die diens was uitstekend. Beddens en linne was goeie kwaliteit en ons kon lekker oornag. Die motors is veilig binne die kompleks geparkeer. Sal gerus aanbeveel!

Lisinda R - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisinda R
Family with young children

Baie mooi en skoon.

Baie mooi, skoon en netjies.

Adele S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele S
Family with young children

Baie rustig!

Sien die sterre hieronder.

Leone L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leone L
With friends

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gekuier.

Jan En Dalien V - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan En Dalien V
With spouse/partner

Heerlik ontspannend na 'n lang vermoeiende dag se ry.

Donkin Country House is een van daardie plekke waarheen jy weer en weer gaan. Nou met die opgegradeerde kamers met die gerief van 'n yskassie en kombuisie is dit die ideale plek om te oornag op 'n reis na en van die Kaap. Dis netjies en skoon met vriendelike personeel en heerlike kos. Ons sal (en het ook) dit enige tyd vir vriende en familie aanbeveel.

Gwen R - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gwen R
With spouse/partner

Veilige, skoon verblyf

Die kamer (woonstel) was skoon en netjies. Die personeel was ook vriendelik en behulpsaam.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 74 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94a4365302c30efe1e22a964e729f46d1d444dfa334da0618c505f42d029e23a2b061b9949360f3615268f5c2653c2f9866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 98 5 1 5 14 Donkin Street Beaufort West 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -32.345343092459 22.581646442413
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!