Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Review Summary
Chani R - May 2022
Overall score
Pragtige bosverblyf.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Liewe Chani, dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas.
Ons is 'n bietjie bekommerd oor die kommentaar van die ontbytpakkie wat jy saamgeneem het op jou dag van vertrek, aangesien elke item wat op die spyskaart met die prys genoem word teenwoordig was en daarom was jy bewus van die inhoud en die prys daarvan.
Ons hoop om jou vir nog 'n kuier te sien.
Groete
Colin en Carien
Stefan J - Jan 2022
Overall score
Value for money and great service.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou fantastiese resensie te plaas.
Ons het dit geniet om julle by Doringpoort te bly en sien uit daarna om julle weer te sien.
Yaseen A - Jan 2022
Overall score
Relaxing.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dear Yaseen,
Thank you very much for taking the time post your review and your kind words.
Best Regards,
Colin
Ellen S - Jan 2022
Overall score
Ontspanne, vol verrassing, voedsel vir die siel.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons het dit geniet om jou by die Lodge te hê en sien uit na jou volgende besoek.
Charles W - Nov 2021
Overall score
Baie netjies, goieie waarde vir geld en naby rivier.
Read moreDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Liewe Charles,
WOW, dankie dat jy die tyd geneem het om jou AWESOME resensie te plaas, ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet en hoop om jou weer te sien.
Groete,
Colin en Carien
Jan E - Oct 2021
Overall score
Baie rustig en ontspannend.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Liewe Jan,
Sjoe!! Baie dankie vir die wonderlike resensie en sulke mooi woorde.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms te sien vir nog 'n verblyf.
Groete,
Colin en Carien
Susan F - Sep 2021
Overall score
Awesome!
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dear Susan,
Thank you so much for your wonderful review and kind words. We really appreciate you taking the time to post this.
We enjoyed having you at the lodge and look forward to seeing you again.
Regards,
Colin and Carien
Melinda S - Sep 2021
Overall score
Stunning plek!
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u wonderlike resensie te plaas. Ons is bly dat u die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer te sien.
Werner J - Jan 2021
Overall score
Fantastiese wegbreek
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Geagte Werner,
Dankie dat u u wonderlike resensie geskryf het en ons sien daarna uit om u binnekort weer te sien.
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.
Ons waardeer u vriendelike woorde en stuur die kommentaar op die span.
Beste wense,
Carien en Colin
Ina P - Oct 2020
Overall score
Perfekte ligging.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Geagte Ina,
Sjoe, dankie dat u u wonderlike resensie geskryf het en ons sien daarna uit om u binnekort weer te sien.
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.
Beste wense,
Carien en Colin
Glenda B - Oct 2020
Overall score
Very relaxing.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dear Glenda,
Thank you so much for your kinds words, we really appreciate it.
We enjoyed having you at the Lodge and look forward to a future visit.
Best Regards,
Colin and Carien.
Jan-harm H - Oct 2020
Overall score
Lekker rustig.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Geagte J,
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het en sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Beste wense,
Carien en Colin
Carine V - Sep 2020
Overall score
Ons het heerlik gerus in 'n pragtige omgewing.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Geagte Carine,
Dankie vir die vriendelike woorde.
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het, en ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Beste wense,
Carien en Colin
Johan W - Jan 2020
Overall score
Waarde vir geld ongeëwenaard.
Read moreDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Makhosana S - Jan 2020
Overall score
It was a very comfortable and modern establishment.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Good day,
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Henry G - Jan 2020
Overall score
Great, owners very friendly and helpful.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Good day
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Griet C - Dec 2019
Overall score
Dit was 'n ongelooflike ervaring om in die stilte te rus en ontspan.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
John O - Nov 2019
Overall score
Cozy bungalow to use as a base.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Good day,
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Luda R - Aug 2019
Overall score
Die wildtuin is letterlik anderkant die draad. Lekker plekkie om af te pak en dagritte in park te onderneem.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Sarel B - Jul 2019
Overall score
Fantasties lekker gewees!
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Adam B - Jun 2019
Overall score
Baie rustige atmosfeer. Lekker gerus. Net die paaie is baie sleg.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Annamare D - May 2019
Overall score
Was very nice and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker en gemaklik.
Die ligging en akkommodasie is baie besonders. Kon lekker ontspan in gemak en sal beslis weer besoek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Jolene M - Apr 2019
Overall score
Safe, clean and beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, skoon en pragtige blyplekkie.
Ons het baie lekker gebly. Was so gelukkig oor die aircon! Plekkie was baie mooi en dit was alte lekker om kuiergaste van die bos by ons deur te hê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Geagte Jolene,
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.
Ons het dit geniet om u te ontvang en sien uit daarna om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Ryno M - Jan 2019
Overall score
Amazing.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Geagte Ryno,
Ons is bly om te hoor dat u die tyd by ons saam met u gesin by die Lodge geniet het.
Ons sien daarna uit om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Ronelle T - Jan 2019
Overall score
Baie mooi plekkies, maar beddens nie op standaard.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Geagte Ronel,
Dankie vir die vriendelike woorde.
Ons het die probleem wat u met die beddens gehad het, reggestel.
Beste wense,
Carien en Colin
Estelle S - Jan 2019
Overall score
Salige rus vir moeë siele.
Read moreDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Beste Estelle,
Dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.
Ons sien uit daarna om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Craig V - Oct 2018
Overall score
Dit is 'n baie mooi plek om te bly.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Beste Craig,
Dis wonderlik om te hoor ons gaste was tevrede. Dis nog lekkerder om te hoor hulle wil weer terug kom. Baie dankie!
Groete,
Heystek en Amanda
Jan M - Oct 2018
Overall score
Rustige omgewing, puik verblyf.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Beste Jan,
Baie dankie, dis 'n mooi getuigskrif vir ons. Ons waardeer jou waardering.
Groete,
Heystek en Amanda
Monique R - Oct 2018
Overall score
Perfect getaway from the city.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Beste Monique,
Wat 'n plesier om gaste soos julle hier te ontvang .Ons vra om verskoning dat ons nie persoonlik daar kon wees nie.
Groete,
Heystek en Amanda
Jurgen S - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Julle was aangename gaste om te ontvang. Waardeer julle eerlike en positiewe terugvoer. Kom besoek ons gerus weer.
Groete,
Heystek en Amanda
Estelle L - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Was lekker om julle by ons te ontvang. Dankie vir mooi terugvoer. Kom gerus gesond terug. Julle was baie aangename gaste.
Groete,
Heystek en Amanda
Gerrie B - May 2018
Overall score
Aangenaam, spasie effens beperk.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Ons het intussen plan gemaak vir meer spasie en gemakstoele. Vir die TV moet gaste ongelukkig van Gastehuis se sitkamer gebruik maak.
Doringpoort-groete
Danie V - May 2018
Overall score
Baie lekker en rustig en mooi. Sal weer gaan. Nie te ver nie.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Ek is bly julle was tevrede. Kom gerus weer, julle was aangename gaste.
Groete
Heystek en Amanda
Andries P - May 2018
Overall score
Dit was heerlik en ons het sommer dadelik tuis gevoel toe Amanda en Heystek ons verwelkom het. Sal beslis teruggaan om te kuier.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
As ons gaste gelukkig is, is ons ook gelukkig. Dankie vir mooi terugvoer. Gaste soos julle altyd weer welkom en net 'n plesier om hier te ontvang.
Groete
Heystek en Amanda
Leonnie B - Apr 2018
Overall score
Rustige, ontspanne verblyf met waarde vir jou geld.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd om die ekstra myl te stap. Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda
Tina H - Mar 2018
Overall score
Ons het dit gate uit geniet.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Terugvoer soos die, gee ons groot lekkerkry. Dankie
Theo G - Mar 2018
Overall score
Die plek en mense daar was awesome.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Geagte Theo,
Sjoe! Dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.
Ons sien uit daarna om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Daleen S - Oct 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs en voel soos huis.
Read moreDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie julle, dit was lekker om julle te ontmoet en hier te Wittebrood. Dankie vir julle mooi getuigskrif van Doringpoort.
Groete
Oom Heystek en tannie Amanda
Jan S - Aug 2017
Overall score
Rustig en Ontspanne. Baie goed toegerus en gasheer en -vrou baie professioneel en vriendelik.
Read moreDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie julle. Ek is bly om te verneem dat julle, ten spyte van ons afwesigheid, alles in orde gevind het. Ons sal jul waardering aan Nora en haar span oordra.
Groete
Heystek en Amanda
Belinda V - Aug 2017
Overall score
Verblyf is presies wat ons wou gehad het.
Read moreDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Wat 'n voorreg om gaste en mense soos julle hier te ontvang. Dankie vir al jul waardering, ons sal vir Nora en haar span ook jul komplimente oordra. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Heystek en Amanda
Anita V - Jul 2017
Overall score
Net geskik vir oornag verblyf.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie vir julle ondesteuning. Ja die eenheid is slegs bedoel vir 2 persone. Dit is nie geskik om ander gaste te onthaal nie, alhoewel daar wel spasie is by die braai en buite area. Die slaap gedeelte 3,100 x 3,100: badkamer 1,000 x 3,100; kombuis 2,600 x 2,000; stoepie 1,500 x 2,000; met alle benodighede soos: lugreeling, yskas/vrieskas, microgolf en Induksie stoof, opwas, potte/panne/eetgerei. Linne/handoeke en daaglikse skoonmaak dienste is ingesluit, alles vir 2 persone @ slegs R650.00 per dag, plus 'n 10% afslag vir lang verblyf. Ek glo vir dit wat Doringpoort bied is dit goeie waarde vir geld. Oor die ligging dit is slegs 200 meter vanaf die Krokodilerivier. Ons kry gereeld gelukkige gaste vir langer periodes.
Susan V - Jul 2017
Overall score
Very clean and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en vriendelike personeel.
Kan Soetdoring aanbeveel vir 'n rustige paar dae in die natuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda
Melissa V - Jul 2017
Overall score
Uitstekend, vriendelike goeie diens.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie vir julle ondersteuning, ons gaste kom altyd eerste en doen alles om julle wegbreek onvergeetlik te maak.
Wynand L - Jun 2017
Overall score
Beautiful and neat.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en netjies.
Pragtige plek, lieflike mense en die eerste nag was fantasties. Die tweede nag was egter 'n nagmerrie. Een van die eienaar se honde het sonder ophou van 7:15 die aand geblaf tot 12:00. Ek het gaan kyk of ek iets sien wat hom pla maar niks gesien of gehoor nie. Ek het eers mooi gepraat en toe begin dreig, maar niks het gehelp nie en hy blaf reg by ons ruit. Ek glo dat as die eienaar daar was sou dit nie gebeur het nie en daarom sal ek weer teruggaan. Dis baie stil daar en 'n pragtige plek om te bly, om nie te praat van die lekker beddens nie. Dit was pynlik netjies en 'n plesier om in te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie vir julle ondersteuning.
Jammer vir die tweede nag se ongerief. Hulle slaap altyd by ons. Ons gaan nie baie weg nie maar moes dringend een nag uitslaap, in Pretoria.
Julle moes ons net telefonies (dag of nag) in kennis gestel het, ons sou verseker die probleem opgelos het, ons gaste kom altyd eerste.
Kom gerus weer ons sal vergoed vir die nagmerie, langnag.
Groete.
Andries B - Jun 2017
Overall score
It's a stunning place for a weekend getaway and so clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is n pragtige plekkie vir n naweek wegbreek en so skoon.
Baie rustig vir 'n naweek se wegbreek. Dit baie geniet sal definitief weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Beste Andries,
Dit is vir ons 'n riem onder die hart en verskaf ons met groot plesier as ons gaste tevrede en herlaai hier weg gaan! Sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Heystek en Amanda
Dirk K - May 2017
Overall score
Best ever.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Beste Dirk en Jo- Ann, baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons lekker as ons gaste tevrede hier weg gaan en voel hulle het waarde vir hul geld ontvang
Groete
Heystek en Amanda
Rina D - Mar 2017
Overall score
Was goed.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie Rina. Vorige kliente het ons weer versoek om die deur tussen die slaap vertrek en badkamer te verwyder. Soos u sou opmerk die kosyn is nogsteeds daar. Dis maar hoe gaste van mekaar verskil. Ons maak gebruik van gas geyser stelsels en gee toe dat dit soms moeilik stel, die warm water moet eers vol oopgemaak word en dan baie versigtig koue water by voeg tot idiale hitte. Jammer daarvoor sal in die toekoms kliente meer inlig rondom dit. Meeste gaste hou die deur tussen kamer en kombuis toe vir die air-con en dan is dit nie ;n probleem nie.
Baie dankie vir julle insette ons sal dit verseker oorweeg en na gaan. Hoop julle het tog die tyd by ons geniet. Kom gerus weer, ons sal die keer seker maak alles is soos julle dit verkies. Probeer dalk een van die ander eenhede, dit is dalk meer wat julle sou pas.
Hennie H - Dec 2016
Overall score
Baie lekker gebly.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie Hennie, julle was 'n plesier om hier te ontvang, kom gerus weer verby. Alles wat mooi is Heystek en Amanda.
Norman R - Dec 2016
Overall score
Relaxing and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend en rustig.
Ons het gegaan as vreemdelinge en is daar weg as ware vriende. Die kuier en verblyf was heerlik. Skoon, netjies en Amanda en Heystek is wonderlike mense: gasvy, vriendelik en behulpsaam. Ons beveel hulle met die grootste vrymoedigheid aan. Sal beslis weer daar gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Norman en Jenny, ai dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien. Ons het nuwe vriende gemaak. Dankie vir julle ondersteuning.
Groete, Heystek en Amanda
Jp R - Nov 2016
Overall score
It was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties.
Dit was fantasties, mense is baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie vir positiewe terugvoer Was lekker om julle hier te ontvang as gaste . Ons spog altyd dat Lekkeslaap vir ons net oulike mense stuur Weereens bewys! Tot weersiens
Coen O - Oct 2016
Overall score
It was a lovely weekend ─ the owners were hospitable and helpful. We enjoyed braaing there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n heerlike naweek - die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Lekker vleis gebraai.
Baie dankie Heystek en Amanda. Lekker klein plekkie vir twee in die bos. Stil en rustige omgewing. Loopafstand van die Krokodilrivier. Moes dalk bietjie langer gebly het en ook die Wildtuin besoek het – dit is so naby.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie, ons het julle ook geniet, kom gerus weer..
Gerda F - Oct 2016
Overall score
Dit was baie netjies en skoon.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie vir julle, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Riaan D - Sep 2016
Overall score
Pragtige eenheid!
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis 's response
Dankie julle, kom gerus weer. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 1622 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- All ages welcome