The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Dorphuis | TravelGround
+97

Die Dorphuis

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for Die Dorphuis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Salome J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Salome J
With spouse/partner

Veilige parkering, met skoon dienlike fasiliteite.

Ons het slegs oornag daar en alles was skoon en netjies. Ontbyt kan moontlike ingesluit word, soos by meeste ander plekke daar.

Carien V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien V
With spouse/partner

Was baie netjies en skoon.

Baie gasvry en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Annelize D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize D
With friends

Dit was heerlik.

Die kamers is skoon, netjies en baie huislik. Die mense baie vriendelik en diens uitstekend. Kos is 5 ster.

Laurina S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Laurina S
With friends

Ons het heerlik tuis gevoel in die ou huis wat my aan my ouma laat dink het.

Die kamers is pragtig met die outydse atmosfeer behoue in die meubels en dekor. Dis verblydend dat hierdie ou gastehuis ons kultuur en geskiedenis "lewend" hou.

Helena A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena A
On business

Good value for money

I also want to say thank you for making arrangements to get my wedding ring back to me after I forgot it there. I really appreciate the extra effort you went to!

Die Dorphuis 's response

It was really a great pleasure.

Thank you so much.

Regards

Die Dorphuis
Wilmarine J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmarine J
With spouse/partner

Terugblik op die verlede

Ons het in die Knegtekamer geslaap - wat 'n belewenis! Die kamer vervleg op 'n gemaklike manier die historiese met hedendaagse geriewe. Jy kan jou verwonder aan die detail in die dekor. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Colleen W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen W
With spouse/partner

Great hospitality and food.

See stars.

Die Dorphuis 's response

Dear Colleen,
Thank you, we will keep it that way and we always put our guest first.
Kindest Regards,
Lorraine

Die Dorphuis
Willem S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem S
With friends

Soos 'n Karoo-besoek moet wees!

Heerlike kos, peperboomkoelte, stoep en gesellige huisie.

Die Dorphuis 's response

Middag Willem

Baie dankie. Ons sal altyd poog om ons beste te gee vir ons gaste.
Baie bly dat julle die Karoo gevoel kon beleef!!

Vriendelike Groete
Lorraine

Die Dorphuis
Hennie L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie L

Fantasties.

Ons derde keer hier. Hierdie keer was ons 16 mense. Wonderlike plek en wonderlike mense. Lorraine was fantasties. Definitief 'n plek om te besoek.

Die Dorphuis 's response

Baie dankie. Ons sal ons bes doen om dit so te hou.

Vriendelike groete
Die Dorphuis

Die Dorphuis
Marius K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius K
With spouse/partner

Uitstekend en vriendelik.

Die Coetzees van Calvinia behoort die res van die gasvryheidsbedryf in SA op te lei en in te lig oor hoe om gaste te ontvang, te akkommodeer en te onthaal. Absoluut uitstekend en uitstekende waarde vir geld!

Die Dorphuis 's response

Baie dankie, ons sal poog om dit so te hou.

Groete
Die Dorphuis

Die Dorphuis
Charlotte L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte L
With spouse/partner

Wonderful.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Dorphuis 's response

Best Charlotte,

Baie dankie, ons sal dit so hou!

Groete,
Die Dorphuis

Die Dorphuis
From
R895
per night, for 2 ppl
From
From R895
per night, for 2 ppl
From
R895
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 63 Water Street, Calvinia, 8190, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cTpngrMOVgcoWg8HBv8ml6TB9x4Ld9v8YoI3qch4LvVNY7hGb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R895  per night, for 2 ppl 11 5 1 5 63 Water Street Calvinia 8190 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.476184205904 19.769639231356
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!