Albertinia Accommodation at Dorpshuijs B&B | TravelGround
+72

Dorpshuijs B&B

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for Dorpshuijs B&B
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.5/5
Wicus B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wicus B
With spouse/partner

Weereens beïndruk.

Dit is ons 2de besoek aan die Dorpshuijs en is weereens baie vriendelik ontvang deur die eienaars en het dadelik welkom gevoel. Verblyf is vars, skoon en netjies. 'n Heerlike ontbyt is aan ons bedien. Sal die Dorpshuijs beslis aanbeveel vir 'n oornagstop.

Dorpshuijs B&B's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was sooooo goed om julle weer te sien. Julle is altyd welkom. Onthou, Dorpshuijs het altyd koffie, al stop julle net so in die verbygaan.

Dorpshuijs B&B
Lorian P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorian P
With friends

Wonderful.

A lovely home from home experience. Hosts went out of their way to make us feel welcome. I would recommend this place to anyone looking for a special place to stay.

Dorpshuijs B&B's response

Hi Lorian

Dit was goed om julle te ontmoet. Dankie ook vir die mooi woorde.

Ons is bly dat dit ook julle ondervinding was. Weet altyd, Dorpshuijs is in die middel van alles en julle is altyd meer as welkom. Seënwense vir die toekoms.

Dorpshuijs B&B
Maria C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria C
With friends

Comfortable, neat and friendly accommodation.

The rooms are very spacious and comfortable, with everything you could need. The owners are very friendly and accommodating. I would definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike, netjies en vriendelike verblyf.

Die kamers is baie ruim en gemaklik, alles wat jy sal nodig kry is beskikbaar. Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Ek sal definitief weer hier oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dorpshuijs B&B's response

Goeiemôre Maria

Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Julle is baie welkom om altyd hier in te loer vir 'n vinnige koffie of oorslaap.

Blessings vir 2017!

Dorpshuijs B&B
Wicus B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wicus B
With spouse/partner

Beveel die verblyf ten sterkste aan.

Eerste indrukke is blywende indrukke. Vanaf ons ontvangs het ons welkom gevoel. 'n netjiese skoon ruim kamer en aangrensende sit/eetkamer het ons baie tuis laat voel. Die onbyt was baie goed voorberei en die eienaars het ons baie welkom laat voel. Baie dankie vir warm en hartlike ontvangs. Dorpshuijs is 'n moet vir reisgers wat in die dorp wil oorbly.

Dorpshuijs B&B's response

Goeiemôre Wikus,

Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en hier te kon verwelkom. Stop gerus ook enige tyd in die toekoms - al is dit net vir 'n opregte koffie!

Dorpshuijs is die plek waar Onbekendes ... Kennisse word en Kennisse word vriende.

Blessings

Ons 2

Dorpshuijs B&B
Hendrik H - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik H

Baie vriendelike ontvangs en netjiese kamers.

Die eienaars van Dorpshuijs doen ekstra moeite om jou tuis te laat voel. Die kamers is netjies en het alles wat enige hotelkamer jou sal bied, met baie ekstra spasie en keurige versierings. Die ontbyt was regtig uitsonderlik. Sal hulle weer ondersteun!

Wilma P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma P
With spouse/partner

Rustig en gemaklik.

Luukse, skoon verblyf. Alles wat jy benodig word verskaf. Dankie vir die ekstra waaier ... want dit was BAIE WARM! Vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlike ontbyt elke oggend geniet. Ek glo jonger mense sal hierdie oornagplekkie nog meer as ons geniet. Die trappe was bietjie te veel vir hierdie twee afgetredenes. Nietemin het ons heerlik gebly. Dankie dat julle ons so spesiaal laat voel het.

Jess S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jess S
With spouse/partner

Baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het en vreeslike gawe, vriendelik en aangename gashere.

Petro en haar man was vreeslik akkommoderend, vriendelik en behulpsaam toe ons laat moes bespreek en ons baie laat eers kon arriveer. Hulle het ons ingewag en alles gewys en gehelp om ons bagasie in te dra. Die kamer was regtig mooi en met alles wat nodig was, ingerig. Ons is vroeg oggend 'n heerlike ontbyt bedien buite op die stoep en wens ons het groter ontbytaptyte gehad! Vreeslik lekker gebly en sal dit aanbeveel aan enigiemand wat in die omgewing blyplek soek.

Susan R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan R
Family with teenagers

Baie vriendelike en akkommoderende gasheer en -vrou.

Ons is vriendelik ontvang en daar was selfs 'n sjokolade op elkeen se kopkussings. Alles was baie netjies en goed toegerus.

Dale F - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale F
Individual traveler

'n Vriendelike paartjie bereid om die ekstra myl vir hul gas te loop.

Die huis is sentraal geleë en die gasheer- en vrou was uiters vriendelik. Die diens was puik en die ontbyt was heerlik.

Stef V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stef V
With spouse/partner

Puik!

Goeie waarde vir geld en heerlike ontbyt! Baie netjies! Sal jul beslis aanbeveel.

Jeanne C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne C
With spouse/partner

In alle opsigte uitstekend!

Wat meer kan ek se? Ons is laatmiddag ontvang met 'n drankie. Lekker gekuier met die gashere en daarna die dorp verken. Volgende oggend op die stoep 'n heerlike ontbyt geniet.

Marie O - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Marie O
With spouse/partner

Teleurstellend.

Ongelukkig het die warm, vriendelike ontvangs nie opgemaak vir die feit dat ons die sitkamer- en kombuisarea met ander gaste moes deel nie. Die krakende vloere in die solderkamer en geraas van die straat af was onuithoudbaar. Dit is regtig jammer dat daar geen melding gemaak word van die gemeenskaplike gebruik van die kombuis, eetkamer en sitkamer nie. Daar is ook nie veilige parkering vir jou voertuig nie. Ons is bitter teleurgesteld en ons hele vakansie is daardeur bederf. Bernard het aangebied om 'n gedeelte terug te betaal aangesien ons net een nag daar deurgebring het.

Dorpshuijs B&B's response

Goeie Dag.
Die gemeenskaplike sit/eetkamer word sodanig gewys op ons webwerf en op LekkerSlaap.
Daar is geen gemeenskaplike kombuis nie, want dit is nie "self-catering" nie.
Kraakende vloere is deel van die karakter van 'n huis wat in 1898 gebou is.
Die "solder kamer" is inderwaarheid die eerste vloer met 'n plafon hoogte wat wissel van 2.4 m tot 3.4 m.
"On Street parking" word aangetoon op ons webwerf en LekkerSlaap.
Geraas van die straat af is normale klein dorpie verkeer en heelwat stiller as enige kusdorp in die omgewing tydens seisoentyd.

Dorpshuijs B&B
Jo F - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jo F
Individual traveler

A great place to stay, and thanks to the hosts for being so thoughtful and kind.

I got a very warm welcome once there and was looked after so well. A lovely clean and well furnished guest house, with a tasty supper which was so much needed after a long drive! Two issues experienced are that it's difficult to find - I think more signage would be a help. On-site, my only difficulty was the staircase access, which is not suitable for children or the elderly.

From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 52 Main Street, Albertinia, 6695, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5M2MxMjI4LTE1YzktNGYxYS04ZmJkLTllM2M2NjA3NTA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 13 5 1 5 52 Main Street Albertinia 6695 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -34.203275379279 21.586439609528
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com