Down to Earth Guesthouse
Review Summary
Cecilia V - Apr 2022
Overall score
Baie gasvry.
Down to Earth Guesthouse 's response
Baie dankie Cecilia!
Mariana L - Apr 2022
Overall score
Goeie ervaring.
Down to Earth Guesthouse 's response
Baie dankie vir die puik terugvoer.
Ek neem kennis van julle gevoel dat die spesifieke kamer nie genoemsame diefwering het nie.
Die hele Cachetpark woongebied is beveilig met CCTV kameras op elke straathoek wat Mooirivier Beskerming 24uur dophou. Ons het ook CCTV kameras op die erf wat gemonitor word (wat selfs aktief bly tydens beurtkrag). Ons is in proses om paniekknoppies te instaleer wat direk met Mooirivier Beskerming gekoppel is. (Eintlik ook vir mediese nood wat gaste mag benodig) Hulle kantoor is letterlik om die draai van die gastehuis. Hulle reaksie is blitsvinnig om enige verdagte beweging op die kameras op te volg of mediese steun te bied. Tot dusver is Down to Earth sedert die stigting in 2004 misdaadvry. Dit sluit betroubaarheid van eie personeel in.
Vriendelike Groete
Hannes
Maxwell M - Apr 2022
Overall score
Ongelooflik.
Down to Earth Guesthouse 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Tevrede gaste is altyd die beste bemarking van 'n plek. Bly julle het die "Down to Earth" ervaring geniet. Ons is steeds besig om die fasiliteite te verbeter om dit nog lekkerder te maak om hier te bly.
Anna-marie D - Mar 2022
Overall score
Heerlike oornag.
Down to Earth Guesthouse 's response
Baie dankie! Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Riku W - Mar 2022
Overall score
Rustige, mooi omgewing.
Ken T - Mar 2022
Overall score
Gerieflik skoon en netjies.
Down to Earth Guesthouse 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, en die konstruktiewe voorstel oor braaitoerusting in die kamers.
Colleen K - Jun 2021
Overall score
Voldoende vir oornagverblyf
Wiaan G - Feb 2019
Overall score
Will definitely book again at Down to Earth Guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal beslis weer by Down to Earth Guesthouse bespreek.
Down to Earth Guesthouse is 'n perfekte wegbreekplek en naby die bult vir studente wat wil kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles H - Aug 2018
Overall score
Will recommend it any time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Vriendelike ontvangs by die eenheid wat ruim kamers bied met genoeg pakplek vir ons al drie se bagasie vir die naweek. Die ligging is baie naby die universiteit en daarom baie geskik vir enige persoon wat die universiteit moet besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lorraine V - Apr 2018
Overall score
Rustig, veilig en goeie ligging.
Estelle V - Oct 2017
Overall score
Vriendelik en gasvry. Alles wat ons nodig gehad het!
H F - May 2017
Overall score
We really enjoyed the stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annerene B - Aug 2016
Overall score
Blissful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Salig!
Alhoewel die kleur van die blyplek nie my keuse sou wees nie, was die kamer gemaklik ingerig. Ek het ook aan Hannes oorgedra dat van die ligte nie gewerk het nie. Andersins aangenaam en baie goed geleë aangesien ek nie my eie vervoer gehad het nie. Geen probleem gewees om oral te stap nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernie D - May 2016
Overall score
Dis verblyf was skoon en netjies.
Johan D - Mar 2016
Overall score
Swak.
Down to Earth Guesthouse 's response
Dit is jammer dat bogenoemde gas ons so ervaar. Ek dink egter die gas oordryf aangesien die eenheid oopmaak-vensters het in badkamer, aantrek-eenheid, en aan die noordekant wat ventilasie sou verseker as dit oopgemaak word. Die gastehuis bestaan al 12 jaar en geen voorvalle van inbrake of diefstal het al ooit plaasgevind in die eenhede of by parkeer areas nie. Verstaan dus ook nie sekuriteit issue nie. Die onderdak parkering is nie baie ruim nie, maar selfs 'n Vito pas daarin. Sou 'n gas nie gemaklik voel om daar te parkeer nie, is daar ekstra oop parkering wat baie ruim is. Aan die ligging kan ek niks doen nie, maar ons is stapafstand vanaf die kampus. Verstaan nie wat die gas se verwagting daarmee was nie. Ek het die gaste persoonlik ingeboek, en het hulle soms raakgeloop en toe het hulle niks laat blyk dat hul ongelukkig is nie. Ek belowe nie op die webblad 'n persoonlike braaiplek vir elke eenheid nie. Weet dus nie waar die verwagting geskep is daarvan nie. Die stort is egter geskeduleer om opgeknap te word, maar is egter enkele dae voor hierdie gaste opgedaag het, tydelik geverf, waar nuwe teëls gaan kom. Down to Earth is 'n 3 ster standaard gastehuis om te verseker dat die akkommodasie bekostigbaar kan bly.
Elsabe P - Apr 2014
Overall score
Die stilte en voëltjies was pragtig!
Arista A - Jan 2014
Overall score
'n Mooi, rustige plekkie!
Roelof C - Dec 2013
Overall score
Baie skoon en baie lekker. 'n Lugversorger in Des. sal baie help.
Hermien B - Dec 2013
Overall score
I can recommend the Guesthouse without any reservations.
Marijna B - Nov 2013
Overall score
Heel aangenaam en ontspanne.
Amanda H - Aug 2013
Overall score
Baie vriendelike diens. Netjiese kamer met alles wat nodig is.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 13:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 107 Molen Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, North West
- All ages welcome