The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Drecaso Self-Catering Chalets | TravelGround
+41

Drecaso Self-Catering Chalets

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 5 reviews for Drecaso Self-Catering Chalets
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Beretha C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beretha C

Perfekte plek vir 'n groot groep. Uitstekende diens.

Ons was 3 onderwysers en 13 tieners. Die club house is die perfekte plek om saam te kuier. Binne en buite braai, swembad, pool tafel en baie games. DStv ingesluit. Baie mooi staproetes. Kon nie vir 'n beter plek vra nie.

Johanna G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna G

'n Verjaarsdagviering by 'n bo-gemiddelde gerieflike venue.

Vanaf die eerste aanblik van die 4 chalets en klubhuis, tot die laaste totsiens vir Angelique, bestuurder, was die naweek een groot opwinding en genot. Ons het al die chalets bespreek vir die groep van 16 persone sodat ons vir 2 dae onophoudelik kan kuier, gesels en eet. Elke gas het soggens kom vertel hoe lekker en snoesig hulle geslaap het. Daar was genoeg warm water in elke huis vir lekker storte. Die klubhuis het soveel pluspunte: dis baie ruim en gerieflik vir 14 volwassenes en 2 kinders. Ons almal het gemaklik sitplek gekry vir aansit etes. Die kombuis het alles wat jy nodig het om 'n groot groep kos te gee. Daar is 'n groot yskas, 'n kis-tipe vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Alle ander breekware, glase en messegoed is genoeg. Die oopplan-leefarea is ideaal want ons kan aanhoudend gesels terwyl kos voorberei word. Die meubels en interieur is baie smaakvol en baie gerieflik. Die plek word uiters goed in stand gehou en is baie skoon, netjies en 'n groot bederf om net te sit en ontspan. Die kinders het die silwerskoon swembad baie geniet. Die meeste van die tyd het die gaste op die patio gesit en die wonderlike uitsig oor die vallei en berge geniet. En natuurlik is die stilte en rustigheid van die omgewing die kersie op die koek. Die bergpaadjie teen die koppie uit is ook gaan stap deur die fikses en hulle was beïndruk met die uitsigte daar van bo af. Opsomming: ons gaan beslis weer hierdie plek bespreek want dit is presies wat ons benodig en droom van, as ons 'n wegbreeknaweek wil reël met familie en vriende. Dis geleë tussen Robertson en Bonnievale en glad nie so ver van die Kaap af nie. Om eerlik te wees wou ek die plek 'n geheim hou vir myself. Maar dis 'n stukkie goud daar tussen die berge en valleie en elkeen wat rus en vrede in 'n baie aangename plek wil ervaar, gaan besoek gerus Drecaso!

Jenine B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenine B

A lovely place for holiday.

We had a lovely stay at Drecaso. Everything was perfect and an added bonus was that clubhouse was cleaned every morning by the lovely staff. We enjoyed every moment there.

Vic S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vic S
With spouse/partner

Breathtaking.

Struggled a bit to find a place, but as soon as we arrived... what a place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Bietjie gesukkel om plek te kry, maar toe ons eers daar kom... wat 'n plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tjaart V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tjaart V

Perfek vir 'n groep of familiebyeenkoms.

Die plek is afgesonder en tog binne 30 minute se ry vanaf McGregor, Bonnievale, Robertson en Montagu. Perfek om as geheel te huur vir 'n groepsbyeenkoms. Baie rustige omgewing. Die gesamentlike onthaalarea is volledig toegerus met binne- en buitebraaiareas, asook potspeltafel (pool). Moet vermelding maak van Angelique as gasvrou se vriendelikheid. Voorstelle: neem ekstra hout vir laataand-kuier.

From R4 000
per night (sleeps 16)
From R4 000
per night (sleeps 16)
From R4 000
per night (sleeps 16)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Drecaso Farm, Boesmansrivier Road, 12 km from Bonnievale, 6730, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3433ab85d8456e81baf5b831adc6d2a6442252ee2a64f404d29b3475d96087279ebbe505474455b12b31d1fc310d7060c6c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 000  per night (sleeps 16) 5 5 1 5 Drecaso Farm Boesmansrivier Road 6730 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.986897595946 20.022942685844
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!