Drie Palms Nr 4
Review Summary
Antionette P - Jan 2021
Overall score
Ons het dit baie geniet.
Bronwyn H - Jan 2020
Overall score
From the moment we walked in the door we were met by Cecile, the manager of the building, with a smile. She welcomed us with a beautiful card and a bottle of wine. The apartment was beyond amazing. We wanted for nothing. It was clean and stocked with everything we needed. In fact, we had a power failure one night and we even had access to a portable light. The beds were comfortable and the furnishings were great.
Drie Palms Nr 4's response
Thanks for the review, we hope to see you again.
Steliza R - Dec 2019
Overall score
Perfect, beautiful view.
Andre M - Jul 2019
Overall score
Beste vakansiewoonstel wat ons nog bespreek het.
Danelle L - Jun 2019
Overall score
Neat, spacious and very modern.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, ruim en baie modern.
Goeie keuse van verblyf vir 'n familiesamesyn en wegbreek weg van die stad se geraas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hermien V - Jan 2019
Overall score
Pleasant. Very nice view. Very nice. Just want to thank you for your hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam baie mooi uitsig baie lekker wil sommer net daar bly dankie vir jul gasvryheid.
Drie Palms Nr 4 is ideaal en lekker groot gemaklik, mooi uitsig wat meer wil mens hê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlize K - Oct 2018
Overall score
Everything you need for a break from a busy life.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat nodig is vir 'n blaaskans weg van die gejaag.
Eenheid is baie goed toegerus. Uitstekende opsigter. Heerlike rustige atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marthie S - Jul 2018
Overall score
Fantastiese uitsig en verblyf.
Marna V - Apr 2018
Overall score
Everything was perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was uit die boek!
Ons het baie lekker gebly. Die fasiliteite is bo-gemiddeld netjies en die ligging fantasties. Ons sal definitief gesinne aanbeveel om te gaan. Die huis is naby alles en strande en swemplek om van te kies en te keur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda N - Apr 2018
Overall score
Outstanding.
Hein P - Jan 2018
Overall score
Die eenheid is puik geleë, veilig en netjies.
Drie Palms Nr 4's response
Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons hoop dat julle lekker kon uitrus.
Karlien B - Jan 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly, met 'n pragtige uitsig.
Hilda B - Jan 2017
Overall score
'n Fantastiese en wonderlike ervaring wat ons met kosbare herinneringe gelos het.
Chris C - Sep 2016
Overall score
Worth it to relax due to the excellent arrangments.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die moeite werd om te ontspan a.g.v die uitstekende reëlings.
Die eenheid is ideaal geleë vir gesinne met kinders met die strand loopafstand. Die eenheid is baie netjies met genoeg spasie en die uitsig oor die see wonderlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicole R - May 2016
Overall score
Uitstekende diens en dis 'n baie mooi en rustige woonstel.
Drie Palms Nr 4's response
Baie dankie vir die terugvoer, julle is welkom in die toekoms
Groete
Gawie
Francois V - Feb 2016
Overall score
Baie pragtig, maar geen wasmasjien wat nogal 'n probleem kan wees.
Monica S - Dec 2015
Overall score
Rus en vrede ...
Laney A - Nov 2015
Overall score
Lovely unit, great family feel. Great view and excellent value for money. No towels available.
Tilanie K - Oct 2015
Overall score
Asemrowende mooi 180º see-uitsig.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- All ages welcome