Vrede Accommodation at Driefontein Woonstel | TravelGround
+7

Driefontein Woonstel

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 4 reviews for Driefontein Woonstel
Cleanliness
4.0/5
Service
4.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.5/5
Karolien E - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karolien E
With spouse/partner

Driefontein Woonstel was puik.

Die woonstel is knus en warm. Die bed slaap heerlik en die beskuit was heerlik. Ons het gesukkel om die adres te kry, deels omdat ons laat donker in Vrede met sy swak gemerkte strate aangekom het. Dit was geen moeite vir ons gasvrou om ons te ontmoet en na die woonstel te neem nie. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Driefontein Woonstel's response

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Zanne Raubenheimer

Driefontein Woonstel
Elsabè S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabè S
With spouse/partner

Die moeite werd.

Die eienaar is werklik 'n pragtige, sagte mensie en die verblyf was netjies skoon en sy was werklik behulpsaam. Ek sal enige tyd in die toekoms weer oorbly by Driefontein Woonstel, met graagte.

Driefontein Woonstel's response

Dankie vir die terugvoering.
Waardeer

Driefontein Woonstel
Lemmer L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lemmer L
Individual traveler

Lekker rustige, privaat verblyf.

Privaat en netjiese verblyf. Kan dit beslis aanbeveel.

Driefontein Woonstel's response

Baie dankie!! Kom gerus weer!

Driefontein Woonstel
Hans L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Hans L
With spouse/partner

Nie aan verwagting voldoen nie, tensy 'n paar dringende veranderings gedoen word.

Geen TV nie. Stel is daar, maar geen antenna nie. Bed is klein en nie gerieflik nie. Van die toerusting in woonstel is nie baie skoon nie en van die elektriese toerusting in onveilige toestand (snackwitcher nie veilig vir gebruik nie). Met aankoms tot vertrek niemand gesien nie. Gasvrou was telefonies beskikbaar! Lig onder afdak by voertuig het nie gewerk nie.

From R1 050
per night (for 3 people)
From R1 050
per night (for 3 people)
From R1 050
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 40 Reitz Street, Vrede, 9835, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1N2E0YjUxLWE1YjEtNDVhOS04NzExLTg4MzljMDJjMGExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 050  per night (for 3 people) 4 5 1 5 40 Reitz Street Vrede 9835 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.43224122182 29.15989718651
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com