The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Driftsands Sea View | TravelGround
+10

Driftsands Sea View

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for Driftsands Sea View
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Wiseman B - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiseman B
With spouse/partner

It was lovely, was nice but TV is a problem, if you can sort it out the place will be good, not DVD.

Nice place, cool, clean, shops are closer.

Gerhard B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard B
With spouse/partner

Mooi uitsig.

Baie goed geleë naby alles wat jy mag benodig.

Driftsands Sea View 's response

Baie dankie vir julle besoek. Hoop om weer in die toekoms te sien.

Driftsands Sea View
Adelle B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle B
Family with young children

Wonderlik.

Was heerlik, baie skoon en het alles in.

Driftsands Sea View 's response

Baie dankie vir u besoek en ons hoop ons sien julle weer.

Driftsands Sea View
Hesti V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hesti V
Family with young children

Gerieflik, naby aan die see en vermaak.

Daar kan dalk genoem word dat daar geen oond is nie en net 'n stoof. Asook moet gaste hulle eie DSTV boksie kan saambring of eie DVD's, aangesien die eenheid net TV het, met DVD speler en USB port.

Driftsands Sea View 's response

Baie dankie vir u besoek. Ons waardeer u terugvoering en neem kennis van die voorstelle.

Driftsands Sea View
Lee O - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lee O
With spouse/partner

Baie mooi en netjies. Wonderlike see-uitsig.

Die see-uitsig was wonderlik. Die eenheid is netjies en oop. Moderne kombuistoerusting. Selfs botteltjies sout en peper wat agtergelaat was het baie gehelp. Ek sou graag 'n ander slaapbank/sitkamerbank in eenheid aanbeveel, effens ongemaklik vir my as 'n swaar persoon gewees en ook die bedmatras as 'n swaar persoon het 2 aande nodig gehad om gewoond aan te raak. Maar ek kla onder geen omstandighede nie. Eienaar en opsigter was baie vriendelik en behulpsaam. Strand is 'n balgooi weg, maar kan die kuite bietjie brand (oefen) met die terugkom van loopafstand strand af. 'n Groot winkelsentrum minder as 2 km weg wat meeste bied wat mens nodig kan hê. Sal beslis weer gaan kuier.

From
R800
per night (sleeps 3)
From
From R800
per night (sleeps 3)
From
R800
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 5 Beach Road, 31 Driftsands, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f8e7a10b43931ad1303237b796a4e02d7c98be591182d921514ac156e35e4bcac039e96cbc380e5109393dbcac624b004d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (sleeps 3) 5 5 1 5 5 Beach Road 31 Driftsands 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-18:00 09:00 -30.0711182 30.8744994
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!