The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Droom Groot Holiday House | TravelGround
+16

Droom Groot Holiday House

9 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 9 reviews for Droom Groot Holiday House
Cleanliness
4.0/5
Service
4.4/5
Location
3.1/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.0/5
Margie T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Margie T
Family with young children

Een om te onthou vir altyd.

Groot erf, puik vir hondekinders. Die heining kort net aandag want daar is 'n plek of twee waar hul kon uit kom. Groot honde sal makliker in die bure se tuin beland. Perfekte plekkie vir ons met twee kinders en twee hondjies. Vir meer fikse mense kan mens maklik loop af strand toe, maar vir ons met kinders was dit beter om te ry. Was 'n heerlike vakansie en ons sal weer kom kuier.

Droom Groot Holiday House's response

Baie dankie vir jul positiewe, opbouende terugvoer.
Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê en ek is bly jul het jul verblyf geniet.
Groete, Droom Groot.

Droom Groot Holiday House
Sisca C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sisca C
Family with young children

Gesellige stoep, goed toegerus.

Goeie diens, vriendelik, ten spyte dat 'n mens nie die see kan sien nie, was dit 'n goeie ervaring.

Droom Groot Holiday House's response

Ek is so bly jul het jul vakansie geniet.
Daar is planne om aanbouings te doen wat die mooi rivieruitsig sal verseker.
Droom Groot-groete

Droom Groot Holiday House
Liesl K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl K
Family with young children

Lovely affordable beach accommodation.

We stayed over with our 4 grand children and had a lovely time. The kitchen is equipped with everything one needs and it is clean and neat. The beach is a 3 min drive away and there is a Spar and pharmacy up the road. Perfect place for a family vacation.

Sharon G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon G

We had a great stay.

The accommodation was very pleasant, no problems with the surroundings. The driveway is very uncomfortable and will recommend that the 3rd room also have a shower and toilet facilities. The reason is that the main house's bedroom then enjoys more privacy. Furthermore, it was quiet, no problems, and the owner specially pitched a pool for the kids, it was a hit. The house was neat and the welcome gifts wonderful. Thank you for a pleasant holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

Die verblyf was baie aangenaam, geen probleme met die omgewing nie. Die oprit is baie ongemaklik en sal aanbeveel dat die 3de kamer ook ‘n stort en toiletgeriewe het. Die rede is dat die hoofhuis se slaapkamer dan meer privaatheid geniet. Verder was dit rustig, geen probleme nie en die eienaar het spesiaal vir ons ‘n swembad vir die kinders opgeslaan, dit was ‘n treffer. Die huis was netjies en die welkom geskenkies wonderlik. Baie dankie vir ‘n aangename vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keanu S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keanu S
With friends

Dis 'n baie lekker bekostigbare woning vir 'n groter groep. Alles is daar wat nodig is om dit 'n lekker rustige vakansie te maak.

Die huis is 'n lekker oorslaapwoning en alhoewel dit nie op die see uitkyk nie, is meeste van die verblyf in Umkomaas nie see-uitsig. Dit is baie naby aan die Spar, apteek en ander winkels wat alles bied wat 'n mens vir 'n vakansie mag nodig kry. Die 3 aparte slaapeenhede/kamers gee ekstra privaatheid sou 2 families daar tuisgaan.

Droom Groot Holiday House's response

Louwrens,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Dit is ons strewe dat ons klient en familie so gemaklik as moontlik tuis gaan by ons vakansie huis.

Groete
Droomgroot

Droom Groot Holiday House
Gerrit P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerrit P
Family with teenagers

Baie lekker skoon plekkie.

Dit is 'n baie mooi en skoon plek en het perfek gewerk vir ons wat gaan duik het. Na jou duike het ons rustig onder die dakwaaiers gelê om kragte terug te kry. Heerlike geriewe met interessante braaier. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat eenkant wil wees en privaatheid soek. Die erf is taamlik skuins, maar met regte beplanning is dit die minste om oor te bekommer.

Droom Groot Holiday House's response

Goeiedag Gerrit,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Bly jul het jul tyd by Droomgroot geniet.
Sien uit om jul weer daar te ontvang.

Groete
Droomgroot

Droom Groot Holiday House
Marinda D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Marinda D
Family with teenagers

Baie vuil.

Die verblyf by droom groot was glad nie aangenaam nie. Dit was erger as kamp gewees. Die badkamers was vrotvuil en moes in die bad staan met plakkies en onder die kraan probeer bad. Om nie eers te praat van die stort wat in die ander kamer was nie. Jy kon nie die deur oopmaak nie, so stink dit. Moes alle eetgerei gaan koop het want die kombuis was net so vuil. Die beddegoed was vuil. My voertuig moes ek by die bure gaan stoor het wat veroorsaak het dat ons nie iets in die aand kon doen of laat slaap nie as gevolg van die driveway wat hopeloos te steil was en die kar nie kon op ry nie. Dit was aaklig en sal nie die plek aanbeveel totdat hulle dit ordentlik skoongemaak het en die badgeriewe opgegradeer het nie.

Droom Groot Holiday House's response

Marinda,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het elke klagte aangespreek en dadelik werk daarvan gemaak en die huishulp het die eenheid vir jul gaan skoon maak. Die verblyf word as 'n familie huis geadverteer.
Jammer indien jul nie jul verblyf geniet het nie.

Groete
Droomgroot.

Droom Groot Holiday House
Andrea S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Andrea S
Family with teenagers

Short.

Nice spacious flat although the entrance to the area is a little dodgy. Flat is somewhat clean, there were no pillow cases on some of the pillows in the main flat area, scissors in the kitchen was broken and shouldn't have been put out for guests to use. My family and I were not happy with the place, but luckily we were able to secure a refund. Will not stay at Droom Groot Holiday House again.

Droom Groot Holiday House's response

Hi Andrea,
Droomgroot is serviced on the day of the client's arrival.
On arrival, the caretaker shows you around to make sure the client is familiar with the house and satisfied that it is clean.
Unfortunately, with the late arrival at 11 pm it was not possible.
Umkomaas is perfectly situated between Amanzimtoti and Scottburgh and world-renowned for its diving activities.
Once again your arrival time could have influenced the observation of a dodginess entrance.
Kind regards,
Alet Walkenshaw

Droom Groot Holiday House
Riette B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette B

Convenient house, well equipped. Very safe for our dogs that went on holiday with us.

House is big and well equipped. We had a comfortable stay and yard is safe and neat. The only problem we had was the driving in and out of the yard with our cars. The space at the parking area is very small and you have to drive up a very steep hill. On top of the hill you drive on grass - which became mud after 2 days of rain. We spun and slid to get our cars out of there. Eventually we left one car on the pavement and pushed the other one out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike huis, goed ingerig. Baie veilig vir ons honde wat saam gaan vakansie hou het.

Huis is groot en goed ingerig. Ons het gemaklik gebly en erf is veilig en netjies. Die enigste probleem wat ons ervaar het was die in en uitry met ons karre in die erf in. Die spasie onder by die parkeerarea is baie klein en dan moet mens 'n baie steil bult uit. Boaan die bult ry mens op gras - wat ná so 2 dae se reën modder geword het. Ons het omtrent wiele gespin en gegly om ons karre weer daaruit te kry. Op die einde 1 kar bo op die sypaadjie gelos en die ander 1 uitgestoot.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Droom Groot Holiday House's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons sal verseker die in- en uitgang van die erf laat teer, sodat dit nie weer ongemakik vir volgende kliente sal wees.

Droom Groot Holiday House
From R1 000
per night (sleeps 8)
From R1 000
per night (sleeps 8)
From R1 000
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 74 Bisset Street, Umkomaas, 1463, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMjlhNmUyLTkzNTktNDA5NC1hZmU2LTRkNDEzN2I1NTI0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 8) 9 5 1 4 74 Bisset Street Umkomaas 1463 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.205208825758 30.793943440475
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!