Boland Accommodation at Du Kloof Lodge | TravelGround
+42

Du Kloof Lodge

23 reviews
Game Lodge

Review Summary

3.5 out of 5from 23 reviews for Du Kloof Lodge
Cleanliness
3.2/5
Service
3.1/5
Location
4.3/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.0/5
Madeleine J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine J
With friends

Lekker rustige omgewing om net te onspan.

Personeel, van ontvangs tot restaurant en chef, almal baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Jethro H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jethro H
With spouse/partner

Teleurgestel.

Die afdraai op die N1 sê Du Tois Kloof Resort terwyl ons bespreking en al die kommunikasie gesê het Du Kloof Lodge, daarom ry ons die afdraai toe mis en moes deur die Hugenote tonnel ry en 'n u-draai op die N1 gaan maak. Ek het 'n versoek ingesit en gevra vir veilige parkering, toe ek die ontvangsdame vra of my goed veilig sal wees kon sy my nie antwoord nie. Ontvangs dame was op pad om te gaan rook in die enigste kroeg toe ons daar aankom, sy het ons toe dadelik ons kamer gaan wys en sy is weg sonder om enige info vir ons te gee. Is daar 'n restaurant, watter ure is dit beskikbaar? Wat is WiFi-password, waar kan ons rugby kyk, kan ons dalk 'n vroeë ontbyt reël? Ons wou graag rugby kyk toe kry ons haar darem by die kroeg waar sy besig was om te rook saam al die kliënte terwyl ons middagete eet. Die enigste kroeg wat daar is en waar ons moes rugby kyk is 'n rook-area waar 2 ander families met kinders ook maar kom sit het, want hulle wou ook rugby kyk terwyl hulle middagete eet. Die restaurant-area was baie baie warm, geen rugby daar nie en geen lugverkoeling nie, daarom is ons toe maar kroeg toe. Die spyskaart is niks spesiaal nie en ons kos was ook niks om oor huis toe te skryf nie. Die brownies en roomys was wel baie lekker. Ons kamer was netjies, gerieflik en skoon. Die lugverkoeling was op sy koudste gestel, maar ons het nog steeds warm gekry, dit werk definitief nie 100% nie. Ek sal nie weer terug kom nie.

Darren T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darren T
With spouse/partner

Lovely location that is easy to get to with bar and restaurant.

Stunning views and scenery surround the lodge. Grass lawns alongside the river provide a fantastic area for events. Nice food at restaurant and bar open until late.

Gerhard B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard B
With spouse/partner

Heerlik.

Alles daar is mooi en groen, rivierwater is heerlik, restaurant kos is heerlik.

Carol D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carol D
Family with teenagers

Our go-to place very year.

It is a weekend every year which the whole family and friends look forward with the Soetes en Sop. Everything you can enjoy in one weekend, from the beautiful scenery, to the good company and the delicious food and wine. Will do so again next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Elke jaar ons uitsien-naweek.

Elke jaar met die Soetes en Sop is dit 'n naweek waarna die hele familie en vriende uitsien. Alles wat jy kan geniet in een naweek, van die mooi natuur, lekker samesyn en ongelooflike lekker kos en wyn. Sal volgende jaar weer so maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zelda H
With spouse/partner

Rustige omgewing.

Om so naby aan die natuur te wees is 'n voorreg.

Lerone L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lerone L
Family with young children

Will not recommend self catering accommodation to people. Photos can be misleading in comparison to reality.

Booked accommodation in the self catering unit, but lacked items such as kitchen equipment, BBQ, barbecue tongs and knife. Day visitors took the BBQ to the braai area. The bathroom has mould on the ceiling and it hasn't received much attention. The shower rack on which to place your things is full of years of old soap and the whole shower seems like it hasn't been cleaned in a while. The shower drain isn't working properly and the water accumulates and causes a foul smell. It notified reception and someone tried to fix it with a plunger but nothing changed. They would have sent someone to fix it the next day but that never happened. Air conditioning in the unit it old and makes a noise. The carpet in the lounge needs to be washed. Unit is not cleaned well, especially in corners of the rooms. The drying cloth smells damp and the small stove is dirty and rusted. Wi-Fi does not connect. We decided not to sleep over the second night en went back to the Cape to be in the comfort of our own home. Positive points includes the bedding that was clean, there was DStv and the environment and hiking trails were beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal nie self-catering verblyf vir mense aanbeveel nie. Foto's kan misleidend wees in vergelyking met die ware toestande.

Verblyf in self-catering eenheid bespreek maar basiese kombuistoebehore, braaier, braaitang, snymes het ontbreek. Dagbesoekers het braaier weggedra na die braaiterrein toe.Badkamer het opgeboude mufkolle op die plafon wat lanklaas aandag aan gegee is. Houer om stort toerusting op te plaas in stort is oortrek met jare se seep "residue" en stort as geheel blyk lanklaas ordentlik skoongemaak te wees. Stort dreineer ook nie en water dam op met slegte reuk. Het die ontvangs in kennis gestel en iemand het met "plunger" kom probeer regstel, maar geen verandering aan kondisie nie. Sou iemand die volgende dag stuur om te kom uitsorteer - dit het nie gebeur nie. Lugverkoeling in eenheid is stokoud en raas verskriklik. Mat in sitkamer kort 'n was. Eenheid nie goed skoongemaak nie, veral in hoeke van vertrek. Afdroogvadoek ruik bedompig en klein stofie se plate is vuil en geroes. WiFi konnekteer nie. Ons het besluit om nie die tweede aand oor te slaap nie en eerder terug Kaap toe gery om in gemak van ons eie huis te wees. Positiewes sluit in dat bedlinne skoon was, DStv beskikbaar is, en die omgewing en staproetes mooi is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phillip H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Phillip H
With spouse/partner

Mooiste, asemrowende ligging, maar verskriklikste vuil nes wat ek ooit beleef het.

Stort, stoof, wasbak waslappe, koffie-, tee- en suikerhouers dodelik vuil. Foto's geneem. Absoluut skokkend. Plek het uitstekende potensiaal. Dis waar dit eindig.

Gail D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Gail D
Individual traveler

The accommodation was lovely but they need to upgrade their customer service.

My room was beautiful, towels thick and fluffy, I really enjoyed the accommodation. There were a few things that were amiss though. The signage off N1 is 'Du Toit Resort and Trout Farm' Somebody unfamiliar or who did not research address on Google Maps would have missed the location looking for 'Du Toit Lodge'. Wi-Fi did not work, very limited access to network. I had to ask for the password, this should be supplied with keys when booking in. Loadshedding while I was there given 1 candle but nobody seemed to have matches at reception. Supper was served with 2 veg, 1 of which was a mishmash of tasteless wilting green beans + potatoes. It looked and tasted unappealing. The other veg was sweet potato. Very disappointing frozen veg would have been better. My room had a lovely balcony which I couldn't use, no key to sliding door was given. These were just little things which can be remedied especially as your location and rooms are beautiful.

Minke P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minke P
With friends

Neat with very pretty views.

Very nice setup with an unbelievable view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies met baie mooi uitsig.

Baie lekker opset met ongelooflike uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mario D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Mario D
With spouse/partner

Not bad.

Enjoyed the stay, but in this heat, and the air con apparently was an issue before our visit, then you offer a person another room pre-visit. We did get another room so we are happy with the guy who assisted us after we called reception. Thanks.

Michelle M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Michelle M
With spouse/partner

Uiters swak en telleurstellend.

Ons het vooraf gereël dat ons die aand laat sal arriveer aangesien ons op die laaste vlug vanaf Pretoria ingevlieg het. Met aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie en die bestuurder is glad nie bereikbaar op sy selfoon nie. Ons moes 'n uur lank soek na iemand om ons te help wat beteken het dat ons 12 uur die aand eers in die bed gekom het. Ons kamer is vir twee dae lank nie skoongemaak nie al het ons dit versoek vanaf die skoonmakers. Kan nie verstaan hoekom dit versoek moet word nie, want ons het nie in 'n selfsorg-eenheid gebly nie. Die fasilitiete is ook glad nie soos geadverteer op die foto’s nie.

Gerhard B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard B
With spouse/partner

Absoluut heerlik.

Kan regtig enige iemand aanbeveel om daar oor te bly, rustigheid en mooi uitsigte, lekker om daar wakker te word, etes heerlik en rivier afkoel fantasties. Ons het dit so geniet dat ons twee keer in twee weke daar was!

Eckhard F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Eckhard F
Family with young children

OK

Ons het net die een nag geslaap, in een van die kamers. Ontvangs was vriendelik. Daar was aanbouings en opgraderings besig en ek sal voorstel daar word bietjie aandag aan die kamers ook gegee met herstel werk en afrondings. Beddegoed was skoon en die kos in restaurant was regtig baie lekker en die geld werd. Die 'views' is baie mooi maar bietjie teleurgesteld met die fasiliteit se algemene onderhoud buite.

Carol D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol D
With friends

Dit was 'n mooi uitsig, koste-effektiewe naweek saam met vriende en familie wat beslis weer volgende jaar gaan gebeur.

Dit was 'n wegbreek vir familie en vriende wat op 'n baie lekker kuier opgeëindig het. Die verblyf, kos en vriendelike mense het dit beslis die moeite werd gemaak, soveel so dat ons dit nou volgende jaar weer gaan doen. Du Kloof lodge is 'n pragtige plek met soveel potensiaal wat net vooruitsig uitspel. Van die bestuur tot die nagpersoneel was almal vriendelik, almal ken hulle werk en is altyd bereid om met 'n glimlag te help. Selfs die kinders van 16 en 19 het hulle geniet en dit wil gedoen word.

Thinus M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Thinus M
With spouse/partner

Ongelooflik swak!

Een persoon aan diens om die "arrivals desk" en twee restaurante te beman. Kamers, in besonder matte is vuil. Foto's op website pas nie by die kamers wat bespreek word nie, bv. kamers se foto's by laer prys kamers se beskrywing, dus vals advertering. Kos swak. Het "crumbed pork neck" bestel - geen crumbs op vleis, ens.

Fanie P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Fanie P
Family with teenagers

Vir dit wat ons betaal het, swak.

Braairooster geroes en baie oud, weet nie hoe kan dit aan mense gegee word by 'n vakansieplek, gras groei by die vensters se kosyne op, binne was dit netjies, handdoeke was nooit die volgende dag geruil nie.

Jacques A - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques A
With spouse/partner

Our stay was one of the most amazing evenings ever.

Our stay at the Du Kloof lodge was one of the most amazing evenings ever. The view from our room on the mountain was majestic. I highly recommend this venue to anyone.

Maritha D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Maritha D
Family with teenagers

Beautiful area, accommodation needs an upgrade.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing, akkommodasie het opgradering nodig.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Kloof Lodge's response

Hi, thank you for the kind review. We take note of your comments. Enjoy the rest of the year and hope to see you soon.

Du Kloof Lodge
Monique V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Monique V
With spouse/partner

Beautiful spot but we would not go back.

Beautiful spot with wonderful, private bathing opportunity in the river. Yet, we were disappointed with our stay for the following reasons: our unit was very close to the road hence and it was quite noisy. The self-catering unit was dirty and the equipment failed (fridge / air-con). There was quite some litter in the garden and on the parking. There was no security, no safe, just a key to lock the unit. During our stay we did not see any cleaning staff on the premises. The restaurant and bar staff were friendly but could be more proactive. Management was clearly absent.

Du Kloof Lodge's response

Hi, thank you for the review. We take note of your comments, and we have addressed the concerns mentioned. Enjoy the rest of the year.

Du Kloof Lodge
Sonia C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Sonia C
Family with teenagers

Teleurstellend, vuil en glad nie eens een ster werd nie.

Sal hierdie plek vir niemand aanbeveel - vuil plek. Ons was baie ongelukkig en teleurgesteld.

Marie N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie N
Family with teenagers

Sentrale ligging en baie mooi natuurskoon.

Goeie intandhouding. Baie goeie belewenis met die natuurskoon en die swem in die rivier. Ontvangspersoneel is nie baie vriendelik en behulpsaam nie.

Du Kloof Lodge's response

Hi, thank you for the kind review. We take note of your comments. Enjoy the rest of the year and hope to see you soon.

Du Kloof Lodge
Jacques V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Jacques V
Family with young children

Wonderful lodge, but rooms are over priced.

Mixed experience. Stunning location and lodge. Good service, but not value for money. The room did not have a fridge or chairs to sit on. Should the price be cut in half, this place would be great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike lodge, maar kamers oorprys.

Bittersoet ervaring. Pragtige ligging en lodge. Diens baie goed maar nie waarde vir geld nie. Die kamer het nie 'n yskassie in gehad nie en ook nie eens 'n enkele stoel (binne) om op te sit nie. As die pryse omtrent halveer word sal dit 'n puik naweekbestemming wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Kloof Lodge's response

Hi, thank you for the kind review. We take note of your comments. Enjoy the rest of the year and we hope to see you soon.

Du Kloof Lodge
From R1 160
per night (for 2 people)
From R1 160
per night (for 2 people)
From R1 160
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: N1, Du Toitskloof Pass, Paarl, 7620, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYZAeMtGIcwtfxvTESpO7qzBc5d3BsHMlcXOh1Q8TN7O8NLW8r2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 160  per night (for 2 people) 23 5 1 4 N1 Du Toitskloof Pass 7620 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -33.723675 19.15118
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com