Du Vlei
Review Summary
Nicole L - Oct 2020
Overall score
Warm, friendly greeting / beautiful setting / clean environment
Du Vlei's response
Hi Nicole,
Thank you for your nice review. Du Vlei will welcome you back at any time.
Deon N - Feb 2020
Overall score
Very nice and relaxed atmosphere. We had a good rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en ontspanne atmosfeer. Ons het lekker gerus.
Du Vlei is baie naby Riebeek Kasteel en is 'n lekker plek wat jy as basis kan gebruik om die omgewing te verken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ansu R - Nov 2019
Overall score
Beautiful environment, excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige omgewing, uitstekende diens.
Baie dankie Du Vlei vir 'n heerlike naweek in jul pragtige gastekamers. Alles was netjies en skoon, alles wat mens kan nodig kry, is beskikbaar in die gesamentlike kombuis. Die restaurant bedien heerlike kos. Ek sal enigeen aanbeveel om te gaan ontspan by Du Vlei.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hi Ansu
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sal julle groep met graagte terugverwelkom by Du Vlei gastehuis op die plaas.
Dankie ook dat jul ons plekkies so mooi netjies agtergelaat het.
Vriendelike groete
Thereza du Toit
Du Vlei
Morton B - Oct 2019
Overall score
Baie rustig en stil.
Du Vlei's response
Hi Morton,
Baie dankie vir jou resensie. Die eenheid wat jy deur jou bespreking aangevra het, het ongelukkig slegs enkelbeddens, soos dit op die webtuiste aangedui word. Vra gerus volgende keer spesifiek vir 'n dubbelbed as jy 'n bespreking maak. Ons verwelkom julle graag terug by Du Vlei.
Groete
Hannalie T - Jul 2019
Overall score
Lovely overnight stay. Rooms comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik oornag gebly. Kamers gerieflik.
Heerlike oornag verblyf. Gerieflike kamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hi Hannalie. Dit was lekker om julle te onmoet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Gerhard O - May 2019
Overall score
Neat, value for money accommodation with friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, waarde vir geld akkommodasie met vriendelike ontvangs.
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, waarde vir geld, sal weer daar bly. Plaas die "Peaceful Sleep" muskietafweerder op 'n meer sigbare of prominente plek. Ek het dit die volgende oggend in 'n bakkie op die vensterbank ontdek nadat die muskiete my byna lewendig opgevreet het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hallo Gerhard. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal seker maak om die muskietmasjientjie op 'n meer sigbare plek te sit. Groete, Du Vlei.
Anja B - May 2019
Overall score
Very nice location and everything one needs.
Du Vlei's response
Hi Anja. Thank you for your review. Hope to welcome you back soon at Du Vlei.
Quezette V - May 2019
Overall score
Perfect for weekend accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir naweekverblyf.
Klein maar voldoende vir kort verblyf. Tweede keer dat ons daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hi Quezette. Dis altyd lekker om ou kliênte terug te verwelkom. Bespreek gerus volgende keer een van ons woonstelle wat baie groter is met volle kombuise, TV/sitkamers en aparte slaapkamers. Ons sien uit om julle weer by Du Vlei te verwelkom.
Groete,
Thereza
Ingrid M - May 2019
Overall score
Rustic and clean but lacks hot water in shower.
Read moreDu Vlei's response
Hi Ingrid, thanks for your review. Pity you did not ask about the braais while you were here as we have lots of mobile braais available. Some of them were in the large garden in front of Viognier & Cabernet and some were around the corner at the swimming pool. Maybe you've just overlooked them. Apologies for the smoke coming through your windows, the wind blows in the direction of the guesthouse occasionally. We know it is a bit tricky to use the gas geysers, especially when one is not used to them. That's the reason for the notices on all the doors of our bathrooms with gas geysers. Please make sure to tell us if there is anything that bothers you in the future, as we really want to make sure all our guests are happy while staying at Du Vlei.
Regards,
Du Vlei Management
Jannie F - Apr 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Heerlike skoon en netjiese verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Beste Jannie,
Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en by Du Vlei te verwelkom. Vriendelike gaste soos jy maak ons werk die moeite werd. Hoop om jou binnekort weer by ons te ontvang.
Groete
Maureen K - Mar 2019
Overall score
Great accommodation.
Frida V - Nov 2018
Overall score
Pleasant, peaceful weekend, will go again.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename, rustige naweek, sal weer gaan.
Aangename, vriendelike eienaars. Welkome, skoon swembad. Skoon, netjiese kamers met skoon linne, handdoeke ingesluit. Alles wat ons benodig het was daar. Ongelukkig was albei warmwaterkrane by die wasbakke foutief, maar Thereza het bevestig dat dit herstel sal word, gasstort werk goed. Miskien ander stoele buite op die stoep,aangesien plastiek stoele geneig is om te gly op teëls? Bespreek enige beplande kuiertyd by die padstal met die bestuur daarvan, aangesien dit verhuur word. (Ons kon nie die rugby daar kyk nie, want die padstal sluit 17:00 Saterdagmiddae). A.g.v die droogte was hengel onmoontlik, te min water in die rivier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hi Frida,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. My man het Maandagoggend reeds die warmkrane uitsorteer, blykbaar 'n springetjie of iets binne-in die kraan wat vasgesteek het. Ons sou dit egter dadelik herstel het indien julle dit tydens jul verblyf onder ons aandag gebring het. Jammer vir enige ongerief. Ons was nie bewus daarvan dat julle wil hengel nie. Ek wens jul het ons raad omtrent die beste plek gevra, want die rivier het 'n keerwal net 'n paar meter boontoe in ons wingerd en daar is 'n diep visvanggat.
Lauren V - Aug 2018
Overall score
We were a family of 4 adults.
Du Vlei's response
Thank you for the nice words, Lauren. Hope to welcome you back soon!
Debbie K - Jul 2018
Overall score
Stil en rustig!
Du Vlei's response
Goeiedag Debbie,
Ons verwelkom jou graag terug by Du Vlei.
Eva N - May 2018
Overall score
Most beautiful view! Don't leave too quickly the morning after!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooiste uitsig! Moenie te vinnig waai die oggend na die tyd nie!
Bring 'n melkie saam vir die oggend na die tyd en drink tee op die stoep! Baie bekostigbaar en netjies, alles wat jy nodig het vir 'n aand na 'n troue. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aubrey J - Apr 2018
Overall score
As jy 5-ster verwag, bly dan by jou huis.
Jenny B - Apr 2018
Overall score
Goed, behalwe vir geraas van musiek tot laat Saterdagnag veroorsaak in naburige woonbuurt.
Du Vlei's response
Hallo Jenny
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bewus van die naburige woonbuurt wat soms harde musiek speel. Ons het dit al probeer aanspreek, maar dis ongelukkig buite ons beheer. Jy het een van ons oornag-kamers bespreek met die gemeenskaplike kombuisie en nie een van ons woonstelle met sy eie privaat kombuis nie. Ongelukkig laat sommige van ons gaste nie die kombuisie in 'n netjiese toestand nie, al is daar 'n vriendelike, skriftelike kennisgewing dat elke gas sy eie skottelgoed moet was. Ons vra om verskoning vir enige ongerief. Vriendelike groete, Du Vlei.
Riaan D - Mar 2018
Overall score
Wat 'n rustige atmosfeer met asemrowende uitsigte. Du Vlei is 'n perfekte wegbreekbestemming en boonop waarde vir geld.
Du Vlei's response
Hallo Riaan
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer by Du Vlei te ontvang.
Carol D - Mar 2018
Overall score
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Du Vlei's response
Goeiedag Carol,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle sommer binnekort weer by Du vlei te kan ontvang.
Jackie M - Dec 2017
Overall score
Verblyf goed, koffie te min.
Du Vlei's response
Goeiedag Jackie
Baie dankie vir jou opmerking. Aangesien Du Vlei Selfsorg akkommodasie bied, het ons 'n paar noodsaaklikhede soos bv. koffie, suiker, blits, vuurhoutjies, koeldranke, ens. by die inboekkantoor te koop. Die koffie wat julle met aankoms ontvang, is slegs 'n komplimentere welkom-heet-gebaar.
Vriendelike groete
Du Vlei bestuur
Corne D - Nov 2017
Overall score
If first impressions are important to you, then we were impressed with the kind and friendly manner we were received.
Du Vlei's response
Good day Corne. Thank you for your lovely words. Hope to welcome you back soon.
Regards
Du Vlei
Nico V - Oct 2017
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Lekker rustige omgewing. Hangplek vir klere onprakties!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esja O - Sep 2017
Overall score
Lekker eenvoudig en bekostigbaar.
Read moreDu Vlei's response
Besta Esja,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal seker maak dat daar meer suiker beskikbaar is.
Jonita L - Sep 2017
Overall score
Peaceful farm life, comfortable accommodation for all the wedding venues in the area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige plaaslewe, gerieflik vir verblyf vir al die troulokale in die omgewing.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre V - Sep 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Plek is iets anders as normale gastehuise, beleef en ervaar die natuur meer omdat dit op 'n plaas geleë is in ongelooflike mooi omgewing. Kamers baie goed ingerig as in gedagte geneem word dat dit ou perdestalle was. Sal beslis aanbeveel vir die natuurmens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liana D - Jul 2017
Overall score
Lovely accommodation for a quick getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf vir 'n vinnige wegbreek.
Baie vriendelike diens. Heerlik gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie V - Apr 2017
Overall score
Just what we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net wat ons nodig gehad het.
Diens was so vriendelik ons het lekker geslaap en dit was so rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Beste Annelie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Sandra W - Mar 2017
Overall score
Ongelooflike waarde vir geld!
Grant V - Mar 2017
Overall score
Very basic, but more than adequate as a budget accommodation option that is close to Riebeek-Kasteel & Riebeek-Wes.
Corli V - Mar 2017
Overall score
Stunning place, so peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek, baie rustig!
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hallo Corli,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop om jou spoedig terug te verwelkom.
Juanette L - Feb 2017
Overall score
Food for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kos vir jou siel.
Ons sal enige tyd teruggaan vir stilte tyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hi Juanette
Baie dankie vir jou opmerking.
Hoop om julle weer by Du Vlei te kan ontvang.
Maya D - Feb 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Lekker stoep, baie vriendelike mense, dit was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hi Maya
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jul spoedig weer hier by Du Vlei te ontvang.
Anthea A - Jan 2017
Overall score
Fantastic place.
Du Vlei's response
Hi Anthea
Thanks for your lovely review. Was nice meeting you guys. Hope to welcome you back soon!
Mike H - Nov 2016
Overall score
It was good value for money and we had a great time.
Du Vlei's response
Hi Mike,
Thanks for your review. Hope to see you soon back at Du Vlei.
Annelise H - Nov 2016
Overall score
Good, clean and pretty accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie, skoon en mooi akkommodasie.
Die oorspronklike reëling was een aand as couple, maar toe iets voorval neem ons die kinders saam en nooi 'n vriendin. Ons was die enigstes wat die gemeenskaplike kombuis gebruik het, omdat daar min mense was. Omdat dit klein is, sal ons weer kom en eenheid vat met kombuis. Alles was van die begin tot einde puik. Diens, skoon, skoonouers wat ons ingeboek het. So Lekker om dit te kon beleef. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Dankie Annelise vir jou mooi woorde. Dit is sulke tye wat 'n mense weer kans sien om aan te gaan, ondanks mense wat met alles fout vind. Hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Jacques L - Nov 2016
Overall score
Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek.
Uitstekende waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Du Vlei's response
Hi Jacques
Dit was 'n voorreg om julle by Du Vlei te ontvang.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Sunay J - Sep 2016
Overall score
Fantasties
Du Vlei's response
Sunay, dit was 'n voorreg om jou by Du Vlei te ontvang. Hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom.
Magdalena M - Aug 2016
Overall score
Baie rustige omgewing.
Du Vlei's response
Hi Magdalena.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop ons kan julle binnekort terug verwelkom by Du Vlei.
Bianca V - Apr 2016
Overall score
Als wat jy benodig op een plek met 'n mooi uitsig.
Read moreDu Vlei's response
Hi Bianca
Ons vra opreg om verskoning vir die ongerief met die gebarste pyp en water-probleem.
Ons was ongelukkig genoodsaak om die hoof-water-toevoer toe te draai om verdere skade te voorkom asook om die gebarste pyp te kon herstel.
Vriendelike groete
Thereza du Toit
Adene H - Apr 2016
Overall score
Lovely, neat and cosy (when the water works).
Read moreDu Vlei's response
Hi Adene
Our sincere apologies for the inconvenience of the burst pipe and water-problem.
We had to close the main water supply in order to fix the burst pipe - that's the reason for not having water to shower or use the toilet.
Once again, we do apologise.
Kind Regards
Thereza du Toit
Wikus C - Apr 2016
Overall score
Dit was baie lekker. Ons is mal oor dié tipe ou plekke en geniet dit baie.
Du Vlei's response
Hi Wikus
Namens Du Vlei vra ek om verskoning vir die stukkende waaier.
Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Ons sal dit dadelik vervang.
Vriendelike groete
Thereza du Toit
Stephne D - Apr 2016
Overall score
Gemak in die middel van 'n pragtige area.
Almari J - Mar 2016
Overall score
Baie mooi uitsig. Kombuisgeriewe bietjie beperk.
Jo-rina V - Mar 2016
Overall score
Was soos huis ver van die huis af.
Lisa B - Mar 2016
Overall score
Baie skoon, netjies en rustig.
Ansunette G - Jan 2016
Overall score
Ontspanne!
Elichia F - Dec 2015
Overall score
Pragtige omgewing en wonderlike gasvrye verblyf!
Vic M - Sep 2015
Overall score
Warm, friendly, cosy and delicious food at the restaurant
Elmarie D - Sep 2015
Overall score
Goed!
Du Vlei's response
Beste Elmarie,
Baie dankie vir die terugvoer Nader aan die einde van die jaar is die voëls ongelukkig baie bedrywig! Ek kan jou verseker daar geen rotte in die dak is nie. Die mossies en spreeus probeer almal nesmaak in die geute en dak. Ons probeer regtig ons bes om hulle uit te hou, maar hulle kry elke keer weer 'n gaatjie om in te kom. Ons vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak.
Vriendelike groete,
Du Vlei- bestuur
Bernice V - Jul 2015
Overall score
Sal Du Vlei met graagte weer besoek.
Arthur V - Apr 2015
Overall score
Baie lekker geslaap!
Udith J - Apr 2015
Overall score
Was heerlik rustig en mooi netjies
Nerine R - Mar 2015
Overall score
Tipiese ou plaashuis-gevoel.
Philip-ben K - Mar 2015
Overall score
Lekker op die plaas!
Kobus L - Jan 2015
Overall score
Baie aangenaam, 'n lekker plaas kuier.
Read moreJanita L - Jan 2015
Overall score
Sal dit nie aanbeveel.
Marthie V - Jan 2015
Overall score
Rustige plaasatmosfeer.
Cobus G - Jan 2015
Overall score
Theresa se ontvangs en behulpsaamheid was eersteklas.
Marius L - Jan 2015
Overall score
Ons het net 'n oorslaapplek gesoek, maar 'n juweel ontdek.
Rita V - Dec 2014
Overall score
Interessant!
Theo P - Dec 2014
Overall score
Dit was lekker, maar die prys was te veel vir die plek waarin ons gebly het.
Anton Z - Jul 2014
Overall score
Dit was baie lekker, miskien 'n klien bietjie ver uit die dorp self, maar baie rustig.
Quezette V - Mar 2014
Overall score
Vir net een nag kon dit werk.
Lezaan L - Dec 2013
Overall score
Dit was baie aangenaam, het die rustugheid geniet. baie netjies.
Brian G - Nov 2013
Overall score
Gerieflike verblyf!
Craig P - Oct 2013
Overall score
Nice and clean,
Rina B - Oct 2013
Overall score
Dit was baie lekker gewees ... ek sal dit aanbeveel.
Christelle V - Aug 2013
Overall score
Die verblyf was lekker. Dit was net baie klein en beknop gewees, maar seker voldoende.
Alan M - Jun 2013
Overall score
Very pleasant but the self catering designation needs to be looked at.
Read moreRonelle B - May 2013
Overall score
Rustig en gerieflik, met vriendelike ontvangs
- Capacity: 42 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Vleisbank Farm, Hermon, Riebeek Kasteel, 7308, Western Cape
- All ages welcome