Karoo Accommodation at Duck 'n Dive Accommodation | TravelGround
+31

Duck 'n Dive Accommodation

7 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 7 reviews for Duck 'n Dive Accommodation
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Stephan K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan K
Family with teenagers

Gerieflike blyplek met wonderlike uitsig.

Hier kan ’n mens afskakel. Geen selfoonsein of televisie nie. Lekker stapplek en die sterrehemel is iets besonders. Vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer laat mens welkom voel.

Schalk E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk E

Uitsonderlike ligging, fantastiese uitsig.

Baie unieke opset en 'n onvergeetlike ervaring.

Werner V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner V
Family with young children

Heerlike verblyf.

Die huis was gerieflik, netjies en skoon. Heerlik gekuier met ons gashere Selme-Louise en Tickey. Mooi uitsig oor die dam en omliggende areas. Ideale verblyf vir die wat hou van agterpaaie ry.

Fritz B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz B

Karoo-ervaring.

Baie lekker gekuier. Baie stil en huis het alles gebied wat nodig is. Een dag is beslis te kort om dit ten volle te geniet.

Ansie F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie F
With friends

Oop, vry Karoo-plaas met 'n ongelooflike sterrehemel!

Sien sterre.

Minda-mari N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minda-mari N
With friends

Kwaliteitnaweek.

Ongelooflike kliëntediens, mooi kamers en n baie lekker braai area. Dit was prentjiemooi met diere wat ons deur die dag kon aanskou vanaf die stoep. Ons hond was net so gelukkig en maklik om daar te hê. Die tuisgebakte broodjie wat ons ontvang het, was die kersie op 'n onvergeetlike naweek. Ons gaan definitief weer Duck 'n Dive besoek.

Helena P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena P
With spouse/partner

Wonderful Karoo getaway to escape the rush of the city.

We really enjoyed the 5 day stay. Thank you so much for the freshly baked bread upon arrival, it was a great treat. The silence and Karoo spaces were breathtaking and we could relax properly. Duck 'n Dive was well equipped with everything we needed and it was clean and tidy. A real gem. We really enjoyed walking on the farm and we really pray with you for rain in the Karoo.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike Karoo-wegbreek om te vlug van die stad se gejaag.

Ons het die 5 dae baie geniet. Baie dankie vir die vars gebakte broodjie met ons aankoms, dit was 'n groot bederf. Die stilte en Karoo-ooptes was asemrowend en ons het heerlik ontspan. Duck 'n Dive was goed toegerus met als wat ons nodig gehad het en dit was skoon en netjies. 'n Ware juweel. Ons het dit baie geniet om op die plaas te gaan stap en ons bid regtig saam met julle vir reën in die Karoo.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R850
per night (sleeps 19)
From R850
per night (sleeps 19)
From R850
per night (sleeps 19)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Wolwas Farm, Loxton, 6985, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgpwyzUbSPgiHSOGmBHSQw47ECNZQxkL9MpKMz9Vc6JadxJMzXr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 19) 7 5 1 5 Wolwas Farm Loxton 6985 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.811280961671 22.057077861856
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com