Duiwekloof Lodge
Review Summary
Peter D - Dec 2020
Overall score
Baie mooi omgewing.
Jacus P - Dec 2020
Overall score
Lekker en mooi.
Louisa B - Apr 2020
Overall score
Netjiese oord.
Wim G - Feb 2019
Overall score
Ons het een nag oorgeslaap op deurreis deur die Baviaanskloof.
Madaleen V - Jan 2019
Overall score
Wonderlike kampgeriewe en lekker stapplek.
Magda C - Oct 2018
Overall score
Best medicine for the soul. Fantastic place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste medisyne vir die siel. Fantastiese plek.
Sal Duiwekloof sover moontlik aanbeveel. Die diens is puik. Dit is netjies, rustig personeel uitstekend en skroom nie om enige persoon te help nie. Die paadjies waar 'n mens kan gaan stap is gemaklik en al die besienswaardighede maklik bekombaar. Ongelooflik mooi in die kloof geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Phillipp C - Oct 2018
Overall score
Asemrowende natuurskoon en heerlike rustigheid.
Drikus S - Jul 2018
Overall score
Salige stilte.
Billy S - May 2018
Overall score
Baie mooi natuur.
Jan D - Jan 2018
Overall score
Wow, wat kan ek sê? En al die personeel wat so vriendelik en hulpvaardig was!
Anzel L - Jan 2018
Overall score
Amazing oasis in the middle of the most peaceful area.
Heinrich F - Jan 2018
Overall score
Baie mooi ligging, sal weer soontoe gaan, maar volgende keer eerder in een van die losstaande huisies.
Morne K - Aug 2017
Overall score
Baie gesellige verblyf wat jou die ontspanning gee weg van die dorplewe.
Cornelle O - May 2017
Overall score
The accommodation was pleasant but average.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was aangenaam, maar gemiddeld.
Die eienaar van Duiwekloof is glad nie beleefd nie. Die verblyf wat ek bespreek het was nie voorberei nie en sy wou vir ons besluit waar ons moet bly. Sy het ook ongeskikte opmerkings gemaak. Totaal onvanpas. Ook met my gepraat asof ek haar kind is. Ek is self 'n gastehuiseienaar en weet presies hoe 'n bespreking werk. Die bestuurder was nie daar nie, maar die skoonmaker Cynthia was baie hulpvaardig en aangenaam. Plastiekglase en -koffiebekers is ook nie wat ek verwag vir die prys nie. Beddegoed was baie skoon, maar oud en uitgebleik. Dit alles "match" nie die prys nie. Baie jammer vir al die negatiewe aangesien die ligging en hele opset eintlik baie mooi is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Duiwekloof Lodge's response
Dear Cornelle,
Thank you for your review. We take note of your comments but would like to point out that you booked and paid for 1 Double Room and 1 Family Room, which you will see on your confirmation received from LekkeSlaap. You requested the family cottage but this request could not be confirmed. As you are aware, Duiwekloof Lodge is situated in the remote Baviaanskloof and high-quality plastic glassware is used in the units as there is no recourse to immediate replacement. Glasses are available in the lapa if desired. Our linen is replaced annually, but we will follow up with our housekeeping team.
We appologise for any misunderstanding.
Kind regards,
Maunela Teuscher
Neels F - Jan 2017
Overall score
Friendly reception by Austin who quickly explained all the formalities and showed me my room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs deur Austin wat al die formaliteite vinnig afgehandel het en my na kamer vergesel het.
Die kamer was skoon en netjies met alles wat ek nodig gehad het. Het die stilte en rustigheid baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pincione A - Jan 2017
Overall score
Wonderful, wonderful place. An amazing surprise.
Shaina F - Jan 2017
Overall score
A real hidden gem, truly peaceful - such bliss.
- Capacity: 41 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Eastern Cape
- All ages welcome