The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dunn’s Castle Self-Catering and B&B | TravelGround
+13

Dunn’s Castle Self-Catering and B&B

Guest House

Review Summary

3.5 out of 5from 27 reviews for Dunn’s Castle Self-Catering and B&B
Cleanliness
3.4/5
Service
3.4/5
Location
4.1/5
Safety
3.8/5
Value for money
2.9/5
Linda E - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda E
On business

I just needed an overnight stay on my travels.

The cottage was nice and neat and clean.

Eugene B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene B
Individual traveler

Lekker, rustige en netjiese omgewing.

Genoeg kamers vir 'n hele klomp mense op 'n slag. Parkering is veilig en die kamers baie gerieflik. Jammer dat die eenheid wat ek gehad het nie 'n stort gehad het nie, maar net 'n bad.

Neil L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neil L
Individual traveler

It was great!

I was only in and out for one day. But it was awesome and peaceful.

Michael T - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael T
With spouse/partner

Rustig, genotvol, geen oordrewe toesig.

Die bokkies en vulletjies in die kampies gee net daai ekstra gemoedsrus.

Liezl V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Liezl V
Individual traveler

Teleurstellend.

Die kamer waarin ek bespreek was het 'n aanliggende kamer met net 'n deur gehad wat ons van mekaar skei. Ek kon elke geluid van die gas langsaan hoor. Hy was van 8nm reg deur die nag op sy foon besig en kon glad nie hieroor slaap nie. Sy sigaretrook het ook na my kamer getrek. Die stort was 'n handstort in 'n bad wat mens ook nie verwag nie.

Wouter O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wouter O
With spouse/partner

Vir vinnige oorbly was dit okay. Nie plek vir meer as oornag nie.

Die plek was netjies en skoon genoeg maar die beddens was baie ongemaklik en beddegoed al baie oud en frummelrig en die bure se televisie se klank kon tot laat gehoor word. Die televisie is net 'n verskoning van een. Die swembad was wel aangenaam in die warm weer. Vriendelike hulp ontvang by ontvangs.

Sharon H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sharon H
With spouse/partner

First night hell: other guests were making noise till early hours in the morning.

Group of people took 4 apartments and played their boom boxes out in the open, got very drunk and was speaking louder than the music. I could not enjoy my first night. I came out of the city to have a relaxed peaceful and quiet stay. But no.

Rose J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Rose J
With friends

Disappointing

See stars

Christelle Z - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christelle Z
With spouse/partner

Was baie rustig en aangenaam

Die kamers is netjies en toegerus al probleem wat ek ondervind het is dat die kamer nie n stort ingehad het nie vir iemand wat sukkel weens mediese redes was dit baie ongerieflik!

Ernst B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ernst B
With friends

Gasvryheid, gemoedelike atmosfeer, baie vriendelike tegemoetkomende mense.

Ons is vriendelik ontvang en na ons behoeftes omgesien.

Karin V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
Family with teenagers

Baie aangenaam, vriendelik en gasvry.

Sien sterre.

Eb D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eb D
With spouse/partner

Wonderlik, heerlik 'n ervaring duisend.

Ek beveel Dunn's Castle aan, regtig welkome ontvangs, vriendelike diens en 'n ervaring duisend. Jy leef terug in die verlede. Maak dit 'n moet oornagplek vir jou besoek aan Piketberg.

Notredame Luc S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Notredame Luc S
With spouse/partner

Zeer netjes, warme ontvangst, kamer weliswaar aan opfrissing toe, maar toch baie genoten.

Zeer vriendelijk en warm onthaal. Jammer dat het restaurant niet iedere dag open was Tijdens ons verblijf was het zwembad niet te gebruiken. Een zeer veilige, rustige plek om te genieten van de natuur en landschap. De tuin was zeer goed onderhouden en mooi. Opfrissen van de kamer en badkamer zou het leuker maken.

Dene F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Dene F
Family with young children

Ongesellig met geen diens.

Niemand was daar toe ons moet inboek of uitboek, as een van die werkers nie vir ons gesê het van die kroeg wat die aand 6h oopmaak nie sou ons in die kamer gesit het sonder inligting.

Gerhard G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerhard G
With spouse/partner

Beautiful, in a great location but not very clean and some maintenance issues.

The place is beautiful and the people are friendly and helpful. The location is great and the view is stunning. Unfortunately we experienced a few issues. When we checked in, the TV did not operate in our room but it was replaced quickly. Only one channel with proper reception was available and this was frustrating as we could see other channels but all with bad picture quality. The room was not clean and there were quite a lot of dead flies on the window-sills and floor. We also saw a cockroach and a few places on the wall where previous guests killed insects. The bed linen also did not smell clean. Wi-Fi is advertised but in our room we could not get Wi-Fi reception. We had to go to the main house to get reception. The plumbing was an issue as there was a current running in the water pipes and we were shocked every time we wanted to adjust the water flow in the shower. This is apparently a known problem and Eskom should be sorting it out but we were not told of the issue before our first shocking experience (pun intended). The restaurant did not open as the kitchen was being used to prepare for another "off-site" function and we had to visit the local Spur in Piketberg or braai ourselves (basically the only options in the area when the restaurant is closed).

Cornell A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Cornell A
With spouse/partner

Acceptable for 1 night's stay.

Place has a lot of unused potential. Staff were not informed about our arrival. Not dressed professionally during work hours. Just did the necessary.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aanvaarbaar vir 1 nag se oorslaap.

Plek het baie onbenutte potentiaal. Werkers was nie ingelig oor ons koms nie. Nie professioneel geklee tydens werksure nie. Net nodigste gedoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolanda F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Yolanda F
On business

Karig, in beginsel netjies. Te duur vir wat kliënt ontvang!

In beginsel is Dunns' Castle netjies, maar dit is hopeloos oorprys. Sou die selfsorg-eenheid tussen R250 - 300 per aand was, sou ek dalk oorweeg om daar te bly, maar vir seker nie teen 'n bedrag van R800 per nag nie. Die mure het waterdamp wat opsigtelik deurdring. Die kamer is karig en komberse is hopeloos te dun vir winter in die Swartland. Daar is geen braaitoerusting of bakke, alhoewel daar 'n braai op die stoep is en daar uitdruklik met bespreking 'n versoek gerig was vir 'n braai-area, omrede dit benut sou word. Dis winter en daar is geen matjie voor die bed. Die plastiekstoel was gebreek in die eenheid. Selfhelp koffie, tee en melk is regtig basies en moet aandag kry. Die dame was wel behulpsaam met ys en braaihout wat gekoop kon word en 'n braaipak vir die vleis wat gebruik kon word. Die grootste probleem met die akkommodasie en ontbyt is die tarief wat gevra word en nie die standaard hiervan regverdig nie.

Alex D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Alex D
With spouse/partner

Het beter verwag vir prys.

Bestuur was nie voorberei op ons koms en was oningelig. Kamer nie koffie of tee geriewe. Beddegoed maar dun vir winter.

Joggie P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Joggie P

Disappointing. View was breathtaking.

Was disappointed. Light in living area/ bedroom didn't work. Plug was loose. Cracks in wall were plastered but not painted, and didn't look great. No blankets and soap in unit. General impression not good. Paid more than other family in another guest house, and can't even compare. Sorry, but it can look stunning with attention. Great view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld. Uitsig wel asemrowend.

Was teleurgesteld. Lig in woonvertrek/slaapvertrek het nie gewerk nie. Muurprop was los. Krake in muur gepleister, maar nie geverf en het glad nie goed vertoon nie. Geen komberse en seep in eenheid gewees nie. Algemene voorkoms nie goed nie. Het duurder betaal as ander familie wat in 'n ander gastehuis tuis gegaan het, maar in vergelyking baie swak. Jammer, maar dit kan so mooi lyk met aandag. Uitsig baie mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mila V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mila V
With spouse/partner

We didn't feel up to sleeping there.

Not clean and neat at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het nie kans gesien om daar oor te slaap nie.

Glad nie skoon of keurig nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jaco V
With spouse/partner

Ongelukkig.

Dit was nou vir my baie teleurstellend om te sien dat die kamers nie eers storte in het nie. Geen vorm van 'n stoof om eie ontbyt te maak nie en ook geen koppies in die kamers om 'n koffie te geniet nie. Vir die prys wat ek betaal het, het ek baie meer verwag van die eenhede.

Dunn’s Castle Self-Catering and B&B 's response

Good Day Jacques,

I am very sorry that you did not enjoy your stay with us. My units do not have stoves but they have electric frying pans for cooking and making breakfast.

Dunn’s Castle Self-Catering and B&B
Ann W - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Ann W
With spouse/partner

Little Castle of Horrors

Die Victoriaanse kamer het, soos geadverteer, wel 'n kaggel gehad, maar ons is ingelig dat die kamer na rook sal ruik as ons dit gebruik! Ons moes vra vir 'n handdoek en 'n tweede bedlampie, en daar was geen glase of koffiemaakfasiliteite nie. Geen warm water nie - die verskoning was dat die gastehuis vol bespreek was. Die ligging is iets besonders, maar die fasiliteite is baie swak in vergelyking met die gastehuise in Kaapstad en Paternoster waar ons dieselfde tariewe betaal het en vyfsterster-akkomodasie gekry het.

Nicola P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola P
With spouse/partner

EK sal definitief weer daar slaap!

Ek sal dit beslis by ander aanbeveel.

Bertie V - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Bertie V
With spouse/partner

Twee nagte op 1 en 2 Mei 2015

Vir die prys wat gevra word (R650 per nag), het ons relatief luukse verblyf en afwerking verwag. Die eenheid was heeltemal te karig toegerus en die afwerking (teëls, badkamer- en kombuis-toerusting, meubels ens) was substandaard. Dit hoort na regte in die R250-R350 prysklas.

Warrick C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Warrick C
Individual traveler

DISAPPOINTED with general standard.

The room is in dire need of renewal. The "childs bed " in the kitchen was not expected when we sent our requirements for 2 adults and 1 child of 5 yrs. For a self catering unit, the crockery and cutlery was virtually non existent!! Had it not been for the fact that we only needed a room to sleep in and were out all day , I would have cancelled on arrival .

Marita D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita D
Family with young children

Verblyf was uitstekend!

Baie mooi en netjiese plek, bestuurder en sy vrou is uitstekende gasheer en gasvrou gewees, geen klagtes hoegenaamd nie.

Bev H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bev H
Family with young children

Average stay

Equipment and furnishing in self-catering units are in a poor condition and need upgrading.

From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 63 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R 399 Piketberg, Velddrift Road, Piketberg, 7322, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjMjBmZTFhLTQxNjUtNDViZi1hN2FjLTQ0ZDk5N2Y5NzAxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 27 5 1 4 R 399 Piketberg Velddrift Road 7322 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.936765586278 18.747364282608
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!