Durbanville Garden Cottage
Review Summary
Michelle S - Sep 2019
Overall score
It was so comfortable with the kids and truly ideal.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was so gemaklik met die kinders en werklik ideaal.
Die eenheid het lekker spasie en sy eie klein erf waar my seuntjie lekker kon speel. Dit is vir seker 'n plek waar ek weer sal wil woon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzette V - Jun 2019
Overall score
Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Dit was egter sentraal vir ons doel van verblyf vir 'n troue.
Read moreJg V - Mar 2019
Overall score
Neat, no complaints, will stay there again when in Cape Town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, geen klagtes, sal beslis weer daar bly wanneer ons weer in die Kaap is.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beverley V - Feb 2019
Overall score
Heerlik gebly.
Dijonne D - Feb 2019
Overall score
Perfectly located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek geleë.
Perfek geleë gastehuis. Beveel aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Simonia S - Dec 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Mary M - Oct 2018
Overall score
Veilig, bekostigbaar en gerieflik.
Celia S - Aug 2018
Overall score
Netjiese, gemaklike, alles wat jy nodig het en meer verblyf, baie privaat, ons het ons tydjie daar baie geniet.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 81 Goedemoed Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Western Cape
- All ages welcome