The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dutton's Cove Guesthouse | TravelGround
+40

Dutton's Cove Guesthouse

32 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 32 reviews for Dutton's Cove Guesthouse
Cleanliness
4.7/5
Service
4.3/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Henda D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henda D
With spouse/partner

Personeel baie vriendelik en baie behulpsaam. Diens was puik.

Daar was uitstekende kommunikasie van die dag wat ons bespreek het tot ons die dag wat ons vertrek het.

Steven J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven J
With spouse/partner

Baie mooi, ideale ligging, baie vriendelike diens.

Vriendelike diens, die plek is perfek en naby die see en restaurant met baie lekker kos, sal dit aanbeveel aan almal wat die rigting gaan.

Nadia P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nadia P
Individual traveler

Baie mooi en rustig.

Het lekker gebly - kamers mooi skoon en netjies.

Adri J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adri J

Baie lekker.

Enigste wenk is dit sou lekker gewees het as daar skoonmakers was.

Raynard T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Raynard T
With spouse/partner

Pragtige uitsig, naby genoeg aan die strand, baie goeie restaurant op terrein.

Soos genoem bo, sal weer kom oorbly. Bedmatrasse kort aandag.

Delize V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delize V
On business

Wonderlike rustige ondervinding.

'n Oasis waar ek vergeet het van alledaagse stress en kon herlaai.

Magda V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magda V
With spouse/partner

Awesome view. Romantic and perfect breakaway.

Pragtige mooi asemrowende uitsig. Beslis die moeite werd.

Anel F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel F
Family with teenagers

Post lockdown kuiernaweek saam met gesin.

Dutton's Cove sal ons vir seker weer besoek. Die mooiste uitsig, netjies en skoon en die vriendelikste mense! Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Hilda B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda B
With spouse/partner

Vyfster-verblyf.

Pragtige uitsig. Skoon en netjies. Uitstekende diens. Restaurant op die perseel is 'n groot pluspunt. Heerlike kos. Sal vir seker weer gaan.

Pieter K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter K
Individual traveler

Wakker word nagmerrie.

My selfoon het onklaar geraak en ek het geen manier gehad om wakker te word die volgende oggend om betyds te wees vir my vlug terug Johannesburg toe nie. Ek het 'n versoek geplaas om asseblief wakker geklop te word om 6:15. Gelukkig het ek self wakker geword anders het ek my vlug verpas. Ek wag nou nog vir daardie "wakkerword-klop" of ten minste 'n wekker sodat ek myself kan wakker kry. Ek sal ook 'n wegneemontbyt-opsie aanbied vir reisigers wat vroeg op die lughawe moet wees. Dalk 'n beskuit of twee, miskien 'n bakkie yogurt en muesli of bakkie Kellogs? Of 'n wegneembroodjie en appel.

Wilna S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilna S
With friends

Baie gerieflik.

Baie mooi uitsig. Kamers netjies.

Jacques M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques M
With friends

Friendly reception, sparkling clean accommodation, nice view.

See rating.

Elsa L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa L
With spouse/partner

Was aangenaam met onvergeetlike uitsig.

Die personeel was hulpvaardig en tegemoetkomend. Ons het werklik as familie die verblyf baie aangenaam gevind.

Wynand E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand E
Family with young children

Baie lekker huis.

Baie lekker goed toegeruste huis, en Correen is vreeslik vriendelik en hulpvaardig.

Jan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan D
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld!

Goeie ligging en rustig!

Marlise B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Marlise B
With friends

Nie wat geadverteer is nie.

Nadat ek bevestiging gekry dat my bespreking verander is vir nog 'n ekstra persoon het ons daar aangekom en het hulle niks geweet. Wou almal saam bly maar net 2 eenhede gehad. Dit is nie selfsorgeenhede nie. Net ketel en yskas. Geen borde of messe en vurke om eers broodjie te maak nie. Plek was elke dag mooi skoongemaak, maar prys te duur vir wat jy kry.

Irmgard N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Irmgard N
With friends

Dit was gemiddeld.

Duttons Cove word bemark as selfsorgakkommodasie, maar daar was geen mikrogolf en eetgerei beskikbaar nie. In die kamer is slegs koffiebekers en teelepels en glase. Daar was 1 Weber om 'n hoek wat nie juis braaivriendelik is nie. Braai sal nie werk nie want dan moet jy as gas of gaan vra vir toerusting of koop. Selfs in die kamer was dit onmoontlik om hare droog te blaas want daar is geen kragprop naby die spieël nie. Met Die "load shedding" tans was ook geen skedule beskikbaar en ook nie die opsie om kerse of 'n lamp te kry was gegee nie. Ons het ons eie lampe gaan koop en ons het gevlieg wat die tasse of handbagasie ook dan beïnvloed.

Doret V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Doret V
With spouse/partner

Incredible views.

Very neat accommodation with breathtaking sea views and of course the fact that a restaurant is literally next to your room is a nice plus (just wanted more seafood on the menu, but at least we could improvise).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike uitsig.

Baie netjiese akkommodasie met asemrowende see-uitsig en natuurlik die feit dat 'n restaurant letterlik langs jou kamer is, is 'n lekker pluspunt (sou net meer seekos op spyskaart wou hê, maar ons kon darem improviseer).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda C
With spouse/partner

Rustigheid met ongelooflike uitsig! Pragtige akkommodasie!

Heerlike rusplek op pad terug van bedrywige Kaapstad. Was ideaal geleë vir George Motorskou.

Peter B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Peter B
With spouse/partner

Lovely room but not in the heat of summer though.

Nicely decorated room. Unfortunately very stuffy with no air conditioning or fan. Shower floor quite slippery and very uneven towards drain. Our bedding was not the cleanest. No hairdryer.

Christo V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V
Family with young children

Uitstekend.

'n Wonderlike plek, uitstekende ligging. Digby 'n uitstekende restaurant met die beste restaurant bestuurder en personeel wat ek in jare beleef het!

Ria E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria E
With spouse/partner

Awesome

Netjies, gerieflike eenheid. Geen WiFi-ontvangs nie. Pragtige uitsig. Lekker gebly, sal aanbeveel.

Arnoldus B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnoldus B
With spouse/partner

Rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig!

Was 'n baie rustige omgewing. Het koffie geniet op die stoepie voor die kamer met 'n wonderlike see-uitsig!

Jan D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With spouse/partner

Good value for money!

Excellent location!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld!

Uitstekend geleë asook goeie waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle L
With spouse/partner

Friendly service, very neat and comfortable with a beautiful view.

Very nice and the restaurant's food was delicious. Can definitely recommend their burgers! View was very nice and location is very neat. It's just not self-catering, so you can not make your own food but stay was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens, baie netjies en gemaklik met 'n pragtige uitsig.

Baie lekker gebly en die restaurant se kos was heerlik. Kan definitief hulle burgers aanbeveel! Uitsig was baie mooi en plek is baie netjies. Dis net nie self catering nie so jy kan nie self kos maak nie maar verblyf was baie baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juan B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan B
With friends

Die uitsig was onbesjryflik.

Dankie! Dis jammer die restaurant bedien nie ontbyt nie.

Peter H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter H
Individual traveler

Very beautiful view, nice restaurant and very nice people.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bitter mooi uitsig, lekker restaurant en baie gawe mense.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
Family with teenagers

Die huis het baie lekker geleef en kyk uit oor die see. Heerlike ontpanne atmosfeer.

Die huis is goed geleë en baie lekker ingerig. Het alles wat jy nodig het. Die huis is baie netjies en uitstekend vir gesinne en 'n groot groep. Ons het baie lekker op die stoep gebraai met 'n pragtige uitsig oor die strand.

Francois M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois M
Family with young children

Fantasties.

Uitstekende verblyfopsie. Baie netjies en uitstekende diens. Dalk so bietjie ver van die strand af vir mense wat lui is soos ek. Pragtige uitsig. Sal die definitief aanbeveel.

Daleen J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daleen J
Family with teenagers

Goeie ligging, baie mooi strand, vriendelike bestuur.

Netjies en baie mooi uitsig, goeie waarde vir geld. Loopafstand strand toe. Goeie ligging, baie mooi strand, vriendelike bestuur. Baie lekker restaurant naby.

Berend M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berend M
With spouse/partner

Wonderlik.

Great plek as jy dit wil gebruik as 'n afspringplek om die omgewing te verken of heeldag op die strand te boer.

Jan D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld!

Goeie waarde vir geld en wonderlike ligging!

was R1 400
From R1 190
per night (for 2 people)
was R1 400
From R1 190
per night (for 2 people)
was R1 400
From R1 190
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rr3tczX8IHpVsfYEOvlRTzBn8qrD2AnBgyrGHHfq7h5ba5ZMl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, now From R1 190  per night (for 2 people) 32 5 1 5 21 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.050590220831 22.393099290005
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!