The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dwaalboom Bush Retreat | TravelGround
+24

Dwaalboom Bush Retreat

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for Dwaalboom Bush Retreat
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.2/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Phillip V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip V
With spouse/partner

Peace and quiet, surrounded by nature.

We really enjoyed our stay at Dwaalboom Bush Retreat. It is neat, clean and fully equipped with everything that one needs during your stay. The surrounding bush with the wild animals that visit the watering hole just make the experience at Dwaalboom Bush Retreat awesome. During our walks and drive on the farm we were treated to various sightings of animals and bird life. It is truly a place to unwind and enjoy nature at its best. The owners are most helpful and they go out of their way to make you feel welcome and they cater to all your needs. We will return as we still need to visit the mountain.

Dannet G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dannet G
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Heerlik stil, pragtige omgewing met baie wild om te sien.

Jaco B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With spouse/partner

Salig in die bos.

Wat ’n lieflike plek. Vandat ons daar gestop het, het ek gemaklik en tuis gevoel. Die huis se foto's doen dit geen regte nie, maar dit is baie gemaklik. Die kombuis het ’n groot yskas en mikrogolfoond. Daar is ’n vierplaat-gasstoof en gasoond. Die sitkamer het ’n aircon en elke kamer het ’n waaier wat met afstandbeheerders werk. Daar is ’n lieflikke boma onder groen groot bome en nog ’n onderdakkuierplek. Daar is ’n koue buite-stort en toilet wat ook benut kan word - bai mooi agter die kuierplek geleë. Die plaas is groot en baie wild. ’n Klein afkoelbad help met die somerhitte. Op die koppie kan mens lekker braai en oor die plaas uitkyk na die sonsondergang. Die koppiebraai is toegerus met baie netjiese banke en ’n tafel. Dit is baie skoon en mooi en ek sal vir seker weer gaan. Die kamers is ook ruim en die badkamer netjies. Al kritiek wat ek kan gee is dat daar nie ’n pan is vir ontbyt gemaak word nie, maar dis regtig al en ’n bysaak. Ek is seker as ek gevra het, het hulle gou een vir my gebring. Regtig ’n baie lekker plek en ’n salige bosrus. Dit is net die huis met niemand naby of om jou nie!

Johann K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann K
Family with teenagers

Het baie lekker gekuier.

Was besonders lekker. Het baie gestap en het heelwat wild gesien, lekker om kampvuur gesit en die naggeluide waardeer. Die braaiplek in die berg is fantasies - stil, mooi uitsig en skoon. Was 'n baie aangename ervaring en sal dit graag weer doen.

Grizelda M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Grizelda M
Family with young children

Lekker ontspannende bosnaweek.

Dit was 'n heerlike wegbreek. 'n Veilige omgewing, kinders kan lekker fietsry en rondhardloop en weer kind wees sonder tegnologie en rekenaars. Kombuis is goed toegerus, behalwe vir die potte en panne. Pragtige uitkyk-plekkie in die berg waar jy kan gaan piekniek hou.

Gerhardus G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhardus G
With friends

Heerlik.

Dit was baie lekker om op daai pad te ry en ook op die plaas te kon ry met die motorfiets, pragtige plekkie, baie hout vir braai en kuier, net die gas was klaar vir die warm water en die air-cons se remotes het nie gewerk nie maar verder gaan ek beslis weer soontoe.

Karen F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen F
With spouse/partner

Very relaxing.

We were so very fortunate to see a family of giraffe with a little baby. We got to see other wildlife as well. It is a beautiful place to unwind and recharge your soul.

Hendrik S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S

Dit was lieflik rustig en stil.

Was lieflik stil en rustig in die Bosveld.

Henrietta E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henrietta E

Lovely place. Rooms clean and tidy.

The 2 technicians that stayed there were very happy. They say it is a lovely place and will go back again. The owners were very friendly and helpful.

From
R1 200
per night, for 6 ppl
From
From R1 200
per night, for 6 ppl
From
R1 200
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Northam Road, Rooibokkraal, Dwaalboom, 0319, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExYzI1ZjUxLTYxODItNDY5MC1hNTc3LWNmZTBmNDJlZDBmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night, for 6 ppl 9 5 1 5 Northam Road Rooibokkraal 0319 Limpopo 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -24.763230555556 26.951244722222
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!