The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dynasty Red Mountain Ranch | TravelGround
+35

Dynasty Red Mountain Ranch

8 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 8 reviews for Dynasty Red Mountain Ranch
Cleanliness
4.3/5
Service
3.3/5
Location
4.4/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.6/5
Rudolf B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudolf B
With friends

Wonderlike Maluti-uitsig.

Pragtige eenheid en omgewing. Kan effe meer aandag gee aan die toebehore in die huis.

Dynasty Red Mountain Ranch's response

Good day,
Thank you for taking the time to write us a review.
We are glad you enjoyed your stay with us and we have noted your comment regarding accessories in the house.
Warm regards,
Veli

Dynasty Red Mountain Ranch
Andre V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Andre V
With friends

Gemiddeld.

Dit was snerpend koud, maar tog geen hout vir die kaggel. Ons het bespreking gemaak vir 8 persone maar was nie meegedeel dat die huis slegs 6 persone huisves nie, die gevolg was 2 persone op die sitkamerbanke. Glasware nie eenvormig, een van elke glas beskikbaar.

Leana P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana P
Family with teenagers

Ongelooflike mooi plek - waarde vir geld.

Daar is waterbokke en takbokke op die plaas. Die jakkalse het in die aand geroep. Dit was waarlik privaat en ons sal beslis weer hulle besoek.

Japie C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Japie C
With spouse/partner

Lekker stil en rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die tuiste was skoon en netjies en ons het dit baie waardeer.

Chris L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Chris L
Family with teenagers

Lekker gebly.

Het die uitsig en rustigheid geniet. Netjies en gerieflik. Alhoewel ons die hele huis gehuur het verstaan ek dat indien jy dalk net een kamer gebruik, die res aan ander vreemdes verhuur word. Maak dis seker dat jy nie die huis met ander deel nie. Ons verkies 'n hout- of houtskool-braaier. Hier is slegs 'n gasbraaier. Uitkloktyd was Sondag 10:00. Die skoonmaker het al 09:00 opgedaag en letterlik onder ons voete begin skoonmaak en beddegoed verwyder. Het die gevoel gekry day ons in haar pad was.

Michelle H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Michelle H
With spouse/partner

Nie wat ons verwag het nie.

Die bestuurder het ons nie ontvang nie, die man wat ons ingeboek het sou na ons terugkom oor 'n braaier. Sondag toe ons die bestuurder bel was daar geen antwoord. Toe ons moet uit check het niemand hulle fone geantwoord, ons moet die plek toe ooplos. Geen koffie, niks waarmee jy jou glase ens kon was. Geen privaatheid die mense in die res van die huis was vroegoggend wakker, kon nie laat slaap. Dit was glad nie wat ons verwag het nie. As jy op Dynasty se website gaan sê hulle daar's 'n portable charcoal braai, ons het vleis saamgevat om te braai, ons kon toe nie. Niemand wou ons help. Sal dit nie aanbeveel, soek eerder rond, daar's beter plekke.

Tim O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tim O
With spouse/partner

Good.

If hiring, must include kitchen, no braai area no kitchen if hiring just a room.

Stella P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stella P
With spouse/partner

Daar kort aanwysings waar om sleutel te kry aangesien daar nie ontvangs by die hek is nie. Kort dalk mikrogolf. Verder is die plek skoon en netjies.

Die ligging is pragtig, nooit gedink die Golden Gate is so beeldskoon nie. Die "gastehuis" is op 'n plaas en ons het volstruise, wildsbokke gesien en die huil van jakkalsies is nostalgies vir ons stadbewoners, en die stilte is wonderlik!

Dynasty Red Mountain Ranch's response

Good day,

Thank you for your review and comments.

We always tell our clients to call to our colleague, Mara, 30 minutes in advance. We will make sure our clients understand us and, in future, we will try to call our guests on the day of their arrival to remind them about the key collection.

We hope to see you next time and hopefully, this will be managed in a better way.

Have a nice day!

Kind regards,
Nancy

Dynasty Red Mountain Ranch
From R3 900
per night (sleeps 6)
From R3 900
per night (sleeps 6)
From R3 900
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Red Mountain Estate, R712 Golden Gate Road, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNjZjMGJiLTFhZWUtNDM5OS04ZDM3LWU3NzdiNmEyYmFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 900  per night (sleeps 6) 8 5 1 4 Red Mountain Estate R712 Golden Gate Road 9707 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.499488499327 28.55128790717
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!