The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at E-Cottage | TravelGround
+34

E-Cottage

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 26 reviews for E-Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Arnold M - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold M
With friends

Fantastic.

Let me start with Annette: What a fabulous host. Each and every time you let us feel like family. Your establishment is secure and safe. The establishment is very neat. We are madly in love with the spaciousness of the rooms. And the braai facility is fantastic, not to speak of the boardgames that we have played. I'm just crazy about e-Cottage.

E-Cottage 's response

Wow Arnold, jy sal my sommer laat huil! Baie dankie vir die mooi woorde en julle is al familie.

E-Cottage
Kim L - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim L
With friends

Stunning, very friendly hosts.

Beautiful and cosy. Neat.

Lanice H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanice H
Family with teenagers

What a pleasure.

Clean, neat and spacious. Very inviting.

E-Cottage 's response

Thank you, Lanice and family.

E-Cottage
Jj N - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jj N
With spouse/partner

Lieflik, oop, stil en rustig.

Pragtige en veilige ligging, oop plan cottage met baie mooi voor stoep en braai area. Stil, rustig en lieflik. Baie lekker gebly.

E-Cottage 's response

Baie dankie JJ. Die stoep vra vir die vuurtjie!

E-Cottage
Johan D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Lekker. Rustig. Netjies en skoon.

Dankie vir 'n heerlike verblyf. Alles wat mens nodig het is daar. Plek is netjies en gerieflik. Die enigste voorstel wat ek het is dat daar 'n afdak moet wees vir die voertuig. Sal dit aanbeveel en sal weer daar bly.

E-Cottage 's response

Baie dankie vir die resensie en voorstel Johan.
Ons het 'n afdak oorweeg, dit gaan egter in die winter nog meer son weg neem van die Cottage en die Cottage gaan dan nie baie winter-vriendelik wees nie en gaan ons met 'n vog en/of muf probleem opeindig.
Die meeste gaste bly slegs twee na drie dae oor en dus het die nadele van 'n afdak die voordeel oortref. Dieselfde geld vir 'n afdak voor die hoofhuis se kombuis vensters. Ons bly egter op die uitkyk vir vir nuwe idees en tegnologie.

E-Cottage
Henry O - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry O
With spouse/partner

Fantasties.

Heerlike ontspanne naweek saam met my geliefdes - ek gaan beslis weer.

E-Cottage 's response

Dankie Henry, sou graag vir julle 'n see-uitsig wou gee, maar vertrou al die ekstras maak op vir dit. Groete, Annette.

E-Cottage
James S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James S
Family with teenagers

It was an absolute joy and pleasure to stay there. I surely will go back.

The place is neat and tidy. It's home away from home. Just simply love it!

E-Cottage 's response

Thank you James!

E-Cottage
Lukas W - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas W
With spouse/partner

Lekker plekkie, fantasies naweek.

Gasvryheid was uitstekend, alles was beskibaar wat benodig was om ons verblyf awesome te maak. Sal definitief weer daar wil kuier indien moontlik.

E-Cottage 's response

Baie dankie Lukas. Sien julle graag weer.

E-Cottage
Sakkie V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie V
With spouse/partner

Lekker en rustig.

Ons het lekker gekuier en die gasvryheid was uit die boonste rakke.

E-Cottage 's response

Ek is baie bly julle is veilig tuis. Dit was 'n voorreg om jul te mag leer ken. Hoop werklik ons paadjies sal weer kruis. Groetnis

E-Cottage
Arnold M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold M
With spouse/partner

Die kuier was beslis die beste wat ek in 'n lang tyd gehad het.

Die verhitte swembad was die kersie op die koek. Die spacious area wat ons gehad het, die board games het 'n ander dimensie aan ons kuier verleen. Die sekuriteit was uitstekend. Die gasvryheid fantasties.

E-Cottage 's response

Dankie julle. Baie bly julle het dit geniet. Ongelukkig is die swembad nie deel van die aanbod nie en slegs soms op geleentheid beskikbaar. Julle was op die regte tyd, op die regte plek.

E-Cottage
Kruger D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kruger D
With spouse/partner

Goeie verblyf met ’n ruim leefarea.

Die eienaar, was die vriendelikheid en gasvryheid vanself. Ek en my vrou het saam met ons seun van Johannesburg daar gekuier en was aangenaam verras met die skoon en netjiese kothuis. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

E-Cottage 's response

Dit was net 'n voorreg, Kruger.

E-Cottage
Amelia V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia V
With spouse/partner

Dit is een van die skoonste en netjiesste verblyfplekke wat ek al in gebly het.

Vriendelike ontvangs. Die cottage is baie goed toegerus. Wasmasjien en skottelgoedwasser vir die wat langer as 'n naweek wil bly (en baie handig as 'n mens klein kinders het). Ek kan dit beslis aanbeveel.

E-Cottage 's response

Amelia, dankie dat jy so mooi resensie vir ons geskryf het. Veilig bly en voorspoed.

E-Cottage
Marieta O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta O
With spouse/partner

Lekker stil en snoesige plek met alles wat nodig is. Die bonus ─ 'n warmwater-swembad.

Dit was net die regte plek vir 'n wegbreek saam met jou kosbare mense.

Rudi C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi C
Family with young children

Wat ’n fantastiese plek - sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Absolute waarde vir geld. Uitstekende ligging en ’n puik gasvrou. Hier het ek meer tuis gevoel as by my eie huis.

Lizelle S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
Family with teenagers

Fantasties.

Wonderlike plekkie. Lekker ruim. Ons het ure se genot op daai lekker stoep gehad met van die bord speletjies. Dit was stil en ons kon lekker rus. Baie dankie Annette vir jou ongelooflike gasvryheid en die bederfies. Ons kom vir seker weer.

E-Cottage 's response

Lizelle, julle is great. Mag 2021 net goed wees vir julle. Sien gou weer.

E-Cottage
Lizette W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette W
Family with teenagers

Vriendelike ontvangs, netjiese en pragtige plek. Definitief aanbeveel.

Lekker speletjies vir gesin, volledige DStv, rustig. Ek en my gesin sal definitief weer gaan!

Rolien D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rolien D
With spouse/partner

Lekker wegbreek plekkie.

E-Cottage is 'n netjiese selfsorg plekkie, besonders vir 'n wegbreek tydjie, veral saam geliefdes. Die wye verskeidenheid speletjies maak sommer dat mens net heeltyd gesellig daar wil bly! Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom kuier.

Irene B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene B
Family with young children

Rustig, gemaklik, netjies.

Baie dinge om te doen in die dorp. Ons verblyf was die beste ooit. Ons het sommer baie lekker gerus. Sal enige tyd weer gaan vir 'n wegbreek.

E-Cottage 's response

Baie Dankie Irene. Dis altyd lekker en maklik met dierbare gaste soos julle. Jy het n pragtige gesinnetjie.

E-Cottage
Christina M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina M
Family with teenagers

Warm, verwelkomend. Alles wat jy nodig het.

Annette baie hartlik. Cottage Alles wat jy nodig het. Gebruik van speletjies was 'n bonus. Sal graag weer hier tuisgaan.

Anita B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
With friends

Clean and friendly place.

A great accommodation experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en vriendelike plekkie.

'n Heerlike verblyf-ondervinding.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anja B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja B
With spouse/partner

Awesome.

Was very clean and everything needed for a relaxing time. A lot of games to keep you busy or if you have children. Will definitely go again.

Pierre R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre R
With spouse/partner

See stars.

We stayed at E-Cottage and enjoyed our stay. Everything that one needs is there, the silence and tranquillity is definitely a plus! This will add further benefits if there is parking space with a roof or shade net, as well as an electric gate between the street and access to the premises. Decor: The kitchen curtains do not fit the rest of the unit's beautiful decor! The hostess was friendly and welcomed us and even made extra effort because my wife had a birthday, thank you very much Estelle! The place is neat and practical we will definitely visit again and recommend it for family and friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sien sterre.

Ons het lekker gebly en ontspan by e-Cottage. Alles is daar wat mens nodig het, die stilte en rustigheid is beslis 'n pluspunt! Dit sal tot verdere pluspunte tel indien daar parkeerplek met 'n afdak of skadunet aangebring word, asook 'n elektriese hek tussen die straat en toegang tot die perseel. Dekor: die kombuis-gordyne pas glad nie by die res van die eenheid se pragtige dekor nie! Die gasvrou was vriendelik en het ons vriendelik ontvang en selfs ekstra moeite gedoen omdat my vrou verjaar het, baie dankie Estelle! Die plek is netjies en prakties ons sal beslis weer kom kuier en aanbeveel vir familie en vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

E-Cottage 's response

Pierre was lekker om julle te kon ontvang. Gelukkig is dit 'n werkende proses en doen ons elke keer ietsie by soos die tyd (en tyd) ons toelaat. Geniet julle vakansie.

Groete
Annette

E-Cottage
Willie H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie H
With spouse/partner

Die beste in die Weste! - Baie goed!

Ons was uiters beïndruk met die verblyf! Goeie waarde vir geld! Eenheid baie goed toegerus!

Pam L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pam L

Wonderful!

So so awesome and relaxing! Loved every minute of our stay! Will most definitely come again and recommend my family and friends to stay there. Great hostess too!

E-Cottage 's response

Pam, it was only a pleasure to host you and your gran. Hope to see you soon again.
Geseënde Kersfees!

E-Cottage
Estherelia S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estherelia S
Family with young children

Very pretty place. Ideal for a family with children.

Annette has a beautiful place. The decor is beautiful with a beautiful garden. The kids enjoyed the star lights at the braai, the games (there are a variety of family games available) and the teddies on the bed! Everything you need for a nice getaway. Annette was friendly and available with advice and help. Will definitely recommend this.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi plekkie. Ideaal vir gesin met kinders.

Annette het 'n pragtige plekkie. Die dekor is pragtig met 'n pragtige tuin. Die kinders het die sterretjie liggies by die braai, die speletjies (daar is ‘n verskeidenheid familiespeletjies beskikbaar) en die teddies op die bed gelove! Alles wat jy nodig het vir ‘n lekker wegbreek. Annette was vriendelik en beskikbaar met advies en hulp. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

E-Cottage 's response

Dankie Esther, Geseënde Kersfees vir julle.

E-Cottage
Desiree B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree B

Beautiful jewel with lots of caring and peace.

We had a great weekend. Theo and Anne Marie were there to fulfill all of our wishes. But we couldn't wish for more since everything was perfect. The best linen and towels. The cutlery in the kitchen was everything we needed. Fantastic pots and sharp knives. The outside fireplace works well and there were braai grids to choose from. Silence and beautiful fairy lights topped everything off. Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige juweel propvol omgee en rustigheid.

Ons het die naweek baie geniet. Theo en Anne Marie het reggestaan vir enige wense van ons. Daar was geen wense, want alles is perfek net soos dit daar is. Linne en handdoeke uit die boonste rakke. Eetgerei en kombuis het alles wat ons benodig het. Fantastiese potte en skerp messe. Kaggel buite trek mooi en roosters om van te kies. Stilte en mooi feetjie-liggies om die tjerrie op die koek te sit. Baie, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

E-Cottage 's response

Baie dankie Des, ek sal volgende keer vir Magaret ook 'n Teddy reg hê.

E-Cottage
From
R1 350
per night (sleeps 4)
From
From R1 350
per night (sleeps 4)
From
R1 350
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 144 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25f91dfbe951b2d881230d795f196e0a8495d8d4453ecad48c7720b6caf8587ed0b94c642d9fd469ade31e4bdca46c9ec9e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 350  per night (sleeps 4) 26 5 1 5 144 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.098667019498 18.040094880355
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!