Earth Cottage
Review Summary
Zelda W - Jan 2020
Overall score
Fantastiese, stil gebied.
Read moreJon O - May 2019
Overall score
Needs a bit of TLC.
Read moreEarth Cottage's response
Hi Jon
Full of character is what we and our guests definitely love. Sorry that your experience was not what you were hoping for. The cottage will be spick and span next time!
Tino
Petrus Jacob V - Apr 2019
Overall score
Very relaxed atmosphere in the vineyards.
Andrew O - Feb 2019
Overall score
Interesting place.
Earth Cottage's response
Thanks, Andrew, happy that you both enjoyed it, especially the patio!
Tino
Fj V - Feb 2018
Overall score
Pragtig en die naam beskryf dit perfek, baie basies.
Earth Cottage's response
Dankie vir al die sterre en die goeie resensie. En dankie dat julle Earth Cottage sal aanbeveel. Ons waardeer dit. Jammer oor die lekplek wat bokant die bed was. Dit is nou reggemaak en julle kan gerus in die winter weer kom kuier wanneer dit lekker reën! Tino.
Elke E - Jul 2017
Overall score
Very tranquil and beautiful environment. The house was well-equipped and very neat and the people are very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig en baie mooi omgewing. Die huis was goed toegerus en baie netjies en die mense is uiters vriendelik en behulpsaam.
Ek sal beslis weer wil terugkeer na Earth Cottage, my kinders het dit baie geniet op die plaas!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robert V - Jul 2017
Overall score
Pragtige ligging en rustige atmosfeer.
Read moreEarth Cottage's response
Beste Robert,
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Tino
Liesl V - Apr 2017
Overall score
Super in all aspects!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Super in alle opsigte!
Ons sal definitief terug wees! Hoogs aan te beveel in absoluut alle opsigte!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ep N - Jan 2017
Overall score
Excellent environment, location and the horses create a peaceful atmosphere which made everyone relax.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Voortreflike omgewing, ligging en die perde skep 'n rustige atmosfeer wat almal laat ontspan.
Ons verblyf by Earth Cottage was wonderlik en het aan al ons vereistes voldoen en selfs nuwe vereistes gekep! Die omgewing is pragtig en die akkommodasie voortreflik. Die kersie op die koek was die vriendelike verwelkomingskomitee wat ons elke dag kom groet het. Jammer Tino, maar ons 3-jarige seuntjie het vir die perde gestem as die beste deel van Earth Cottage, ten spyte van jul gasvryheid. Earth Cottage het vir ons die geleentheid gegee om te ontspan in 'n rustige omgewing, weg van die besige dorp, tog met die opsie om binne 15 minute by die see te wees en die magdom voortreflike restaurante in Hermanus te verken. Die beste van twee wêrelde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helene En Hannes B - Apr 2015
Overall score
Earth Cottage bied eenvoudige verblyf.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Mountain Rose Drive, Hemel-en-Aarde Valley, Hermanus, 7200, Western Cape
- All ages welcome