Echo Beach G02
Review Summary
Elna T - Jan 2021
Overall score
See-uitsig. Sitkamer het heeltyd 'n ou sigaretrook-reuk
Echo Beach G02's response
Dit is 'n rookvrye vakansiewoonstel. Het probleem reggestel. Vorige gaste het op balkon gerook en nie die skuifdeur toegemaak nie.
Jammer daaroor.
Mirella B - Nov 2020
Overall score
Pleasant.
Echo Beach G02's response
Dankie, sal dit regstel.
Mathilda S - Sep 2020
Overall score
Dit was baie lekker, kon lekker op stoep sit en na see kyk.
Echo Beach G02's response
Dankie was lekker om julle hier te hê.
Marius B - Mar 2020
Overall score
Baie skoon eenheid met baie mooi see-uitsig
Echo Beach G02's response
Baie dankie, jul is enige tyd welkom.
Lizel-mari S - Feb 2020
Overall score
Beautiful sea views and delicious to braai while overlooking the sea.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige see-uitsig en heerlik om te braai terwyl oor die see uit kyk.
Die woonstel is baie netjies en skoon. Die see-uitsig is nie net pragtig nie, mens ruik en hoor die branders terwyl jy lekker op die stoep kan sit en braai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Echo Beach G02's response
Baie dankie, jul is enige tyd weer welkom.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Main Road, G02 Echo Beach, Gonubie, 5240, Eastern Cape
- All ages welcome