Eco Karoo Mountain Lodge
Review Summary
Sumarie E - May 2022
Overall score
Moeilike pad tot by Lodge, deel gemeenskaplike braai-area en kombuis.
Read moreIsolde H - Apr 2022
Overall score
Beste plek uit.
Christian T - Mar 2022
Overall score
Asemrowende plek met baie stilte.
Petro D - Mar 2022
Overall score
Fantasties!
Jakkie V - Jan 2022
Overall score
Asemrowend mooi, elke oomblik die moeite werd.
Hillie M - Jan 2022
Overall score
Baie spesiale plek, en smaakvol toegerus.
Edine H - Dec 2021
Overall score
Goeie atmosfeer. Aangename gasheer.
Mientjie S - Nov 2021
Overall score
Fantasties!
Japie P - Oct 2021
Overall score
Baie lekker en stil
Eco Karoo Mountain Lodge 's response
Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Japie. Dis lekker om te hoor dat julle die stilte van die Bo-Karoo ten volle kon beleef en waardeer! Kom kuier gou weer!
Groete,
die Eco Karoo Span
Carla P - Sep 2021
Overall score
Lieflike uitsig.
Eco Karoo Mountain Lodge 's response
Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Carla. Dankie dat jy die kwessie van die warm water onder ons aandag gebring het.
Groete,
die Eco Karoo Span
Chrizaan G - Apr 2021
Overall score
‘n Aand onder die sterre.
Eco Karoo Mountain Lodge 's response
So bly om te hoor dat julle aand onder die sterre aan al julle verwagtinge voldoen het, Chrizaan!
Kom gou weer!
Magriet V - Feb 2021
Overall score
Wonderlike ervaring. Lieflike plek en die ligging ongelooflik.
Read moreEco Karoo Mountain Lodge 's response
Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Magriet. Dis so lekker om te hoor as ons gaste die skoonheid van die Karoo en die plaaslewe ten volle beleef en waardeer! Eco Karoo sal toekomstige gaste inlig dat die privaatheid van die badkamers nie ideaal is vir pare ("couples") wat belangstel om 'n huisie te deel nie - moontlik kan pare elkeen hul eie huisie bespreek en dus genoegsame privaatheid geniet.
Kom kuier gou weer! Dit sal lekker wees om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Bo-Karoo groete,
Eco Karoo span
Jade M - Feb 2021
Overall score
Wonderful stay in the beautiful part of South Africa.
Read moreEco Karoo Mountain Lodge 's response
Many thanks for the wonderful recommendation, Jade. It's such a blessing to hear that you thoroughly enjoyed the beautiful surroundings, quality family time and being able to recharge and relax at Eco Karoo!
It was a pleasure to host your group and we'll gladly welcome you back in the future!
Keep safe,
Eco Karoo Team
Tabu V - Dec 2020
Overall score
Aanwysings pateties. Net 'n chevron strip of reflektor sal help om die afdraai te kry.
Eco Karoo Mountain Lodge 's response
Jammer om te hoor dat julle gesukkel het om die aanwysings te volg, Dorette. Eco Karoo Lodge stel alle gaste vooraf per e-pos en WhatsApp in kennis dat daar nie selfoonsein is nie. Daarom stuur ons ook duidelike aanwysings per e-pos of WhatsApp aan alle gaste voordat hulle vertrek na Eco Karoo. Ons inboektye is van 14:00 - 19:00 en die feit dat julle na middernag ingeboek het, het moontlik bygedra dat jul die afdraai moeilik gesien het. Gelukkig was al die buiteligte van die Lodge van die grootpad sigbaar.
Dankie vir die voorstel om reflektors aan te bring, ons sal graag daaraan aandag gee vir toekomstige gaste.
Vriendelike groete,
Eco Karoo Lodge
Christo T - Nov 2020
Overall score
Die lodge is great!
Eco Karoo Mountain Lodge 's response
Dankie vir die goeie resensie, Christo. Ons is dankbaar om te hoor dat jy die Lodge se skoonheid waardeer. Hopelik sien ons julle gou weer.
Charl D - Sep 2020
Overall score
Wat 'n wonderlike wegkruipplekkie bietjie meer as 6 ure se ry uit Pretoria.
Eco Karoo Mountain Lodge 's response
Dankie, Charl. Hopelik sien ons julle gou weer by Eco Karoo.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: R48, Knoffelfontein, 20 km from Luckhoff, 9982, Free State
- All ages welcome