The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eco Marine Lodge | TravelGround
+91

Eco Marine Lodge

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 7 reviews for Eco Marine Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Ria O - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria O
With spouse/partner

'n Wegbreek duisend van al die gewoel.

Ons was ongeveer 100 m vanaf die see. Die veilighied was ongelooflik. Ons het met oop vensters en deure geslaap. Vreemd om nie selfoonontvangs en TV te hê nie, maar duidelik het ons dit nie nodig gehad nie. Die WiFi was uitstekend om met die buitewêreld kon kommunikeer. Die gasheer en gasvrou het agteroor gebuig en ons die aand 21:00 ontvang. Hul het ons ook met 'n toer deur die fasilitete geneem.

Eco Marine Lodge's response

Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Groete

Eco Marine Lodge
Johan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
Family with teenagers

Rustig, asemrowend.

Afgeleë, rustige, netjiese en skoon verblyf met goeie visvang geleenthede met geen televisies en swak foonsein. Lekker vir van die grid af.

Amanda K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda K
With spouse/partner

Pragtige natuurskoon en seeuitsig maak van die verblyf 'n sielsrus wegbreek.

Dit is 'n pragtige sielsvervullende plek met die mooiste natuurskoon en see-uitsig. So rustig en veilig. Sal beslis Eco Marine Lodge weer besoek.

Hanno S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanno S
Family with teenagers

Beste uitsig ooit sonsak en sonsopkomste wat jou asem wegslaan.

Die lodge se ligging met sy eie privaat kusstrook is weergaloos. Die uitsig uit jou wooneenheid met die bloue see so wyd en vêr soos die horison strek, heerlik veilig en uit die wind uit gerieflik. Die hoogtepunt was die Kersete Feesmaal, wow!

Junita V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junita V
With friends

Dit was werklik 'n lieflike plek.

Die Eco Marine Lodge is 'n baie rustige plek om te woon. Die eenheid waarin ons gewoon het was groot en het al die fasiliteite gehad wat benodig was vir 'n groot groep mense. Al was die weer reënerig en bietjie koud, was dit lekker warm met die kaggel wat gebrand het. Ek sal Eco Marine Lodge aanbeveel veral as jy rus nodig het vir jou siel. Dis lekker naby aan die see en wat's beter as die see?

Lehana O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lehana O
Family with teenagers

Uitstaande! Rustig! Die beste!

Eco Marine Lodge is 'n plek waar jy kan gaan rus en 'n wonderlike uitsig oor die see geniet! Die natuurlewe is pragtig en skulpe nog vars uitgespoel. Die see praat met jou soos die branders oor die rotse slaan. Die Lodge is baie gerieflik en die diens voortreflik. Etes was uitstaande, veral ons spesiale kersete! Daar is nie 'n strand nie maar Gourits is so 5 km verder en het 'n pragtige strand. Ons het werklik liggaamlik en geestelik vervul teruggekeer vir 2019. Baie dankie aan die bestuur julle is pragtige mense en stel julle gaste vir seker eerste!

Eco Marine Lodge's response

Ons is baie bly julle het jul kuier geniet! Kom kuier asb. weer.

Groete,
Eco Marine Lodge

Eco Marine Lodge
Anita C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anita C
With spouse/partner

Baie rustig, maar lekker.

Mense was super vriendelik. Diens fantasties. Uitsig uitstekend. Sal enige tyd weer teruggaan.

Eco Marine Lodge's response

Baie dankie. Ons is bly julle kon lekker kuier. Dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang.

Groete,
Eco Marine Lodge

Eco Marine Lodge
From R780
per night (sleeps 4)
From R780
per night (sleeps 4)
From R780
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 63 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Eco Marine, Kusweg, Gouritsmond, 6656, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c7f9af3be03d04d4a92d28f5de2d66bb926335bd1ed226cdfb43b3630e6dd0c9a491fec57f155a44d329160ea6f400b63e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R780  per night (sleeps 4) 7 5 1 5 Eco Marine Kusweg 6656 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.376522222222 21.816755555556
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!