EdelRose
Review Summary
Kobus T - Jan 2021
Overall score
Baie lekker en vreeslik skoon.
EdelRose 's response
Kobus dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Baie welkom in die toekoms.
Fred
Bernard S - Dec 2020
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Marius H - Oct 2020
Overall score
Rustige oorbly gewees.
EdelRose 's response
Teresa, baie dankie vir jou kommentaar. Dit is altyd goed om van julle te hoor. Welkom in die toekoms. Fred.
Litza L - Jan 2020
Overall score
Ons het ons verblyf aangenaam gevind en kon 'n goeie nagrus geniet.
EdelRose 's response
Litza dankie vir jou terugvoer Ons waardeer dit ten volle Bly jul het die verblyf aangenaam gesond.
Kom gerus weer.
Fred
Leana P - Jan 2020
Overall score
Baie gerieflik en netjies! Baie dankie vir die vriendelike diens van Fred en vir lekker koffie, melk en gefiltreerde water wat voorsien is! Sal weer kom!
EdelRose 's response
Leana bly jul het Edelrose aangenaam gevind Ons waardeer die kommentaar. Baie welkom in die toekoms
Fred
Catharina K - Dec 2019
Overall score
Mooi en netjiese plekkie vir oorslaap.
Ludwig K - Dec 2019
Overall score
Stilte.
EdelRose 's response
Bly julle kon ontslaan. Maak gerus weer so.
Ruchele H - Dec 2019
Overall score
Baie aangenaam en rustig.
Pierre F - Oct 2019
Overall score
Gemaklike akkommodasie.
Kristy K - Sep 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Baie oulike, skoon, netjiese plek. Oom Fred en tannie Anette is dierbaar en lewer baie goeie diens. Dankie vir die lekker kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
EdelRose 's response
Bly julle het die verblyf genoeg. Julle is baie welkom in die toekoms.
Lizelle S - Sep 2019
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Baie aangenaam en waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolene S - Sep 2019
Overall score
Heerlik, skoon en ideaal vir 'n aand of twee se oorslaap.
Wilma O - Jul 2019
Overall score
Gesellige kuierplek weg van die huis!
Karin B - Jun 2019
Overall score
Baie lekker.
EdelRose 's response
Ben dankie vir die kommentaar Ons waardeer dit baie om van gaste te verneem julle is baie welkom in die toekoms
Groete,
Fred
Debbie L - Jun 2019
Overall score
Wonderful place to stay.
EdelRose 's response
Dear Debbie,
Thank you for the positive response. You are welcome to visit us in the future.
We are in line for a fibre Wi-Fi connection which seems to take ages to go past the infrastructure preparations.
Regards,
Fred
Amanda E - Apr 2019
Overall score
Fantastic service.
Berna V - Apr 2019
Overall score
Gerieflik, bekostigbaar en vriendelike diens.
Venecia R - Mar 2019
Overall score
The place was quite nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek was heel gerieflik.
Was met my 2 kleinseuns daar. Gerieflik en naby genoeg aan winkels om nie ver uit te ry nie. Sal weer gebruik maak van dit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurnia J - Mar 2019
Overall score
Private and clean.
Cas C - Dec 2018
Overall score
Pleasant accommodation, very central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf en baie sentraal.
Gasvrye ontvangs, eienaars is altyd beskikbaar. Die plekkie is goed toegerus, skoon en netjies. Is goed geleë veral t.o.v Hospitaal en Universiteit. Ons sal weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herman R - Sep 2018
Overall score
Voldoen aan verwagting.
Willie D - Sep 2018
Overall score
Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon.
Ons het net 1 aand oorgeslaap en alles was in orde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda B - Sep 2018
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Ek het baie lekker gebly. Hulle kan dalk net kyk om die stortkop te vervang. Maar andersins was dit baie netjies. Dankie, Annette, vir die lekker chamomile tissues.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lynette M - Apr 2018
Overall score
Beautiful, neat and very central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en baie sentraal.
Dit was heerlik om by so 'n skoon, netjiese plek te bly. Alles wat ons nodig gehad het. Die plekkie is baie sentraal geleë en sal beslis aanbeveel word. Ek sal vir seker weer daar bespreek as ons Bloemfontein moet besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
EdelRose 's response
Lynette
Ons waardeer jou kommentaar. Altyd goed om te hoor dat ons gaste gelukkig is
Baie welkom in die toekoms
Fred
Marcelle M - Apr 2018
Overall score
Gerieflik.
Jacqui D - Mar 2018
Overall score
Netjiese, skoon en gerieflike oornag fasiliteit.
EdelRose 's response
Bly jul het die verblyf aangsnaam gevind.
Dankie vir die opmerking oor die stort sal aandag gee.
Lettie V - Feb 2018
Overall score
Gulhartig ontvang met baie netjiese, versorgde kamers.
Debbie B - Feb 2018
Overall score
Lekker gesellig en privaat. Lugverkoeling, volle DSTV is 'n bonus.
EdelRose 's response
Debbie, dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit baie. Jul is baie welkom in die toekoms.
Suzanne R - Feb 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Ina F - Jan 2018
Overall score
Was lekker om in so 'n plek in te kom na 'n lang dag.
EdelRose 's response
Beste Ina,
Baie dankie, die kommentaar word waardeer. Ek is bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer.
Sonja L - Jan 2018
Overall score
A very pleasant surprise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verassing.
Fred en Anette is baie gasvry en behulpsaam. Die plekkie is pragtig en baie goed ingerig en mens het alles wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lieschen N - Dec 2017
Overall score
Lekker en ontspanne.
Petrus D - Oct 2017
Overall score
Very very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie baie netjies.
Hierdie is meer 'n woonsteltipe maar is baie skoon en baie netjies vir 2 ouers en 'n kind. Parkering is net baie beknop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A N - Jul 2017
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker!
Dit is 'n baie netjiese en gerieflike plek. Sal dit graag aanbeveel vir enige iemand vir oornag verblyf. Baie dankie vir vriendelikheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
EdelRose 's response
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer .Hoop om jul vorentoe weer te huisves.
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 Edeling Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Free State
- All ages welcome