Eden Dunes 58
Review Summary
Marietha V - Nov 2020
Overall score
Ontspannend.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Isak B - Nov 2020
Overall score
Baie goeie ligging. Mooi see-uitsig. Lekker gerus.
Lianka V - Nov 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop julle kom kuier sommer gou.
Fransie B - Feb 2020
Overall score
It was outstanding and very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was uitstekend en baie lekker.
Sal beslis weer by Eden Dunes 58 vakansie hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Lizette
Maryke K - Dec 2019
Overall score
So lekker gekuier.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gou weer!!!
Ansie S - Dec 2019
Overall score
Heerlik!
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die positieve terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom sommer gou weer.
Vicky D - Dec 2019
Overall score
Stressvol met die verbeterings aan die eenheid onder ons.
Read moreEden Dunes 58's response
Liewe Vicky, ek is jammer oor jou ondervinding.
Aangesien hierdie private eenhede is, is dit buite ons beheer. Ons het ook nie geweet dat hulle aan die eenheid gaan werk nie. Ek weet ook nie waarom daar geen water was nie.
Na ons n klagte Sondag ontvang het, het hulle die Kontrakteur gebel en die geraas het gestop. Verder is hierdie n self sorg eenheid. Die dame bied die Skoonmaak Dienste aan as enige iemand sou belangstel.
Ek weet ook dat die konstante loadshedding en die reën weer, dit verder vir julle onaangenaam gemaak het. Ons het wel 4 dae ekstra aangebied om vir die ongerief te probeer opmaak, maar volgens Alba het julle nie daarin belangstel nie.
Groete,
Lizette
Gerrit B - Sep 2019
Overall score
Perfect for a family! Very well appointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir 'n gesin! Baie goed ingerig.
Baie goed ingerig, veral vir 'n gesin. Pragtige uitsig, mooi en netjies gemeubileer. Ekstra badkamer is 'n groot bonus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Charmaine B - Sep 2019
Overall score
It was the best choice for a honeymoon, safe and breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was die beste keuse vir ons wittebrood, veilig en asemrowend.
Beslis 'n pragtige plek met asemrowende see-uitsig. Dis heerlik om op die balkon te sit en walvisse en dolfyne te sien swem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Pierre W - Aug 2019
Overall score
Very comfortable in a very neat unit, perfectly located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gerus in 'n baie netjiese eenheid, perfek geleë.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie bly julle het lekker gerus. Hoop om julle gou weer te sien.
Johan B - Jun 2019
Overall score
Excellent, close to everywhere you want to be.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik, naby alles waar jy wil wees.
Ons sal aanbeveel om by Eden Dunes 58 te bly op vakansie. Almal is baie vriendelik en hulpvaardig. Woonstel is baie goed toegerus en die uitsig oor die see is asemrowend. Dit sal ons jaarlikse vakansiebestemming wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir julle terugvoering. So bly julle het dit geniet.
Peter V - May 2019
Overall score
Dit was heerlik, het die uitsig en swembad baie geniet.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Annatjie C - Mar 2019
Overall score
Baie lekker, uitsig oor see asemrowend, netjies en skoon plekkie.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te sien julle het dit geniet. Kom kuier sommer gou weer!
Brandon V - Dec 2018
Overall score
Goeie uitsig en 'n heerlike atmosfeer.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit en ek hoop julle kom kuier weer.
Yolandi D - Oct 2018
Overall score
Dit was vir ons 'n belewenis en sal definitief weer kom. Is mal oor Eden Dunes 58.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir jou terugvoering. Is so bly julle het dit geniet. Sien daarna uit dat julle weer kom kuier.
Cheryl B - Oct 2018
Overall score
Great place with wonderful views. Close to all amenities.
Eden Dunes 58's response
Thank you for the feedback. Hope to see you again.
Keith S - Sep 2018
Overall score
Modern, well-equipped unit in perfect location with sea view.
Eden Dunes 58's response
Thank you for the feedback. Hope that you will visit us soon again.
Belinda L - Sep 2018
Overall score
Skoon, netjies en goeie diens.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Pierre D - Aug 2018
Overall score
Lekker.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die terugvoering. As ons enigeiets kan doen om dit vir julle beter te kan maak, sal ons terugvoering waardeer.
Marie D - Aug 2018
Overall score
Baie rustig en naby plekke.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir julle terugvoering. Hulle het wel in Desember lewensredders op die strand. Hoop julle kom kuier gou weer.
Christo I - Aug 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly en 'n pragtige uitsig gehad.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die terugvoering, hoop om julle weer te sien.
Elsabe W - Jun 2018
Overall score
Baie lekker.
Corrie W - Apr 2018
Overall score
I enjoy my stay in Eden Dunes 58.
Thea S - Mar 2018
Overall score
The most equipped holiday apartment ever!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die mees toegeruste vakansie woonstel ooit!
Ek was aangenaam verras met die absosute goed toegeruste kombuis! Gewoonlik kry jy 1 slaaibak, maar hier was seker maklik 10! Om nie te praat van die koeldrankglase, bierglase, wynglase, sjampanje glase en groot koeldrankglase nie! Die allerlekkerste cast iron pan! 'n Groot verassing was die ekstra badkamer in die hoofslaapkamer! Ek was gek na die skuifdeur wat op die patio uitloop vanaf die hoofslaapkamer. Die wasmasjien en tuimeldroër 'n ware fees vir al die nat handdoeke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is baie bly julle het die tydjie daar geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Freddie W - Jan 2018
Overall score
Baie gerieflik met uitstekende see-uitsig!
Martie V - Oct 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs en diens, het baie lekker gebly by die eenheid.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir jul terugvoering. Hoop julle kom sommer gou weer vir ons kuier.
Groete,
Lizette
Jolandie V - Oct 2017
Overall score
Everything was 100%, really enjoyed it, the place was perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Als was 100%, het dit baie geniet, plekkie was perfek.
Sal Eden Dunes aanbeveel vir enige iemand naby aan die strand en winkels, loopafstand vir als. Plekkie is baie netjies en die diens is fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Kate P - Jun 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend lekker.
Lekker plek met vriendelike mense en 'n uitstekende uitsig van die see.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien julle weer gou.
Johan S - Jun 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Wat 'n vreugde en voorreg was dit om in hierdie skoon, gerieflike en smaakvolle woonstel te bly. Baie dankie aan die eienares - die woonstel verdien 'n 5 ster met alles, beddegoed, meublement, kombuisware in top kondisie. Verblyf by verre beter as enige ander woonstelverblyf wat ons al beleef het, Ons kom weer, en weer. Ons is pensionarisse en het dit ongelooflik geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die mooi verslaggie. Ons is bly julle het die tydjie geniet en ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Lizette
Hanti E - May 2017
Overall score
Fantastic, can't wait to visit again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastico, kan nie wag om weer te gaan kuier nie.
Ek weet nie waar om te begin nie! Dunes is sentraal geleë. Naby omliggende skoon strande soos Uvongo en Margate.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die verslag. Ons hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier. Julle is welkom om enige aanbevelings vir my te stuur sodat ons, ons diens kan verbeter.
Lizette
Lelanie P - Dec 2016
Overall score
Central location but yet relaxing atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is sentraal geleë maar tog 'n rustige atmosfeer.
Eden Dunes is baie rustig, skoon en netjies. Die lieflikste see-uitsig en waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop Ons sien julle gou weer.
Wally V - Jul 2016
Overall score
Great.
Eden Dunes 58's response
Thanks Wally. We really appreciate it.
Richard V - Jul 2016
Overall score
Great location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie area, goed geleë.
Baie netjies en skoon voel baie veilig. Sal weer hier kom vakansie hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Dunes 58's response
Dankie Richard, ons hoop om julle gou weer te sien.
Devan K - Feb 2016
Overall score
Everything I expected and more ... great sea views and extremely tranquil.
Shane W - Oct 2015
Overall score
Alles in plek, netjies gemerk, geen see-reuk as jy inkom nie.
Elmien G - Jul 2015
Overall score
Pragtige toegeruste woonstel en 'n heerlike ondervinding.
Suzanne V - Jul 2015
Overall score
Very nice, see you soon!
Jenni B - May 2015
Overall score
Eden Dunes exceed all my expectations.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Albert Meyers Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- All ages welcome