Mossel Bay Accommodation at Eden Guest House B&B | TravelGround
+55

Eden Guest House B&B

Review Summary

4.9 out of 5from 19 reviews for Eden Guest House B&B
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Johan S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Dit was die lekkerste tyd om by Eden Geust House te kon oorbly. Eienaars ons so tuis laat voel.

Eden Guest Hous defnetief die moeite werd om by oor te bly. Die vriendelikheid en die netheid van die kamers is puik en altyd skoon, as jy vir die dag uit was is jou kamer weer skoon en nuwe handdoeke op die bed. Die ontbyt is van hoe gehalte en ek en my vrou het heerlik geëet. Dit het ons so vol gemaak dat ons nie eers in middag iets wou eet nie. Julle kan gerus met 'n rustige hart daar gaan woon en die gastehuis geniet. Dit naby die see en Danabaai so mooi en rustig. Ons sal weer daar loop vertoef. Ek gee hulle beslis 5 stere. Baie dankie en ek sal weer kom kuier by julle.

Eden Guest House B&B's response

Baie dankie Johan vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n groot plesier om julle hier by Eden Guest House B&B verwelkom en te bedien. Ons is bly dat julle tevrede was met die verblyf en ons diens. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Gerhsrd en Brenda

Eden Guest House B&B
Amanda F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda F
With spouse/partner

Wonderlike gasheer en gasvrou. Baie lekker gekuier.

Ons kamer het ongelukkig nie see-uitsig gehad nie maar nog steeds baie genotvol.

Eden Guest House B&B's response

Baie dankie vir julle terugvoer Amanda. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom. Brenda en Gerhard

Eden Guest House B&B
Lisa B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa B

Relaxing.

Beautiful home, would definitely visit again.

Eden Guest House B&B's response

Hi Lisa,

Ons wil jou bedank vir julle onlangse besoek aan Eden Gastehuis en vir jou terugvoer oor julle verblyf. Dit was vir ons n groot plesier om julle van diens te wees en ons is bly dat ons akkomodasie na julle wense was. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms by Eden Gastehuis terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Brenda en Gerhard

Eden Guest House B&B
Dennis D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis D
With spouse/partner

Gerief, silwerskoon, vriendelikheid.

Baie netjies, skoon gastehuis. Brenda en Gerhard is hartsmense. Dra hul personeel en gaste op hul hande. Baie mooi gastehuis, als wat jy wil hê om te rus.

Eden Guest House B&B's response

Hi Dennis, baie dankie dat jy die tyd gemaak het vir terugvoer oor julle verblyf by Eden Guest House B&B, ons waardeer dit opreg.
Ons het ook die kuier saam met julle baie geniet en ons hoop om julle weer in die nabye toekoms hier terug te verwelkom.
Brenda en Gerhard,
Eden Guest House B & B

Eden Guest House B&B
Elizabeth M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With spouse/partner

Kan nie beter. Beste eienaars. Hulle laat jou voel dis jou huis. Sal weer teruggaan.

Ons voel altyd daar is baie moeite gedoen.

Eden Guest House B&B's response

Baie dankie vir julle terugvoer Elizabeth, ons wardeer dit opreg en hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Brenda en Gerhard

Eden Guest House B&B
Lynette R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette R
With spouse/partner

Uit die boeke.

Die see-uitsig is asemrowend. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en ons het sommer lekker saam gekuier. Die kamer was alles op sy plek en ons het heerlik geslaap met die geluid van die branders. Sal weer daar oornag.

Eden Guest House B&B's response

Baie dankie vir die terugvoer Lynette, ons waardeer dit opreg. Ons het ook die kuier saam met julle baie geniet en ons hoop en julle weer in die nabye toekoms hier terug te verwelkom.

Brenda en Gerhard

Eden Guest House B&B
Deon V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
On business

Uitstekend. Gasheer en -vrou, vriendelike ontvangs en professionele diens.

Sien sterre.

Eden Guest House B&B's response

Baie dankie vir jou terugvoer Deon, ons wardeer dit baie en hoop om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,

Gerhard & Brenda Coetzee
Eden Guest House B & B

Eden Guest House B&B
Saramien O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Saramien O
With spouse/partner

Fantastic!

We had a great time in Dana Bay at Eden Guest House, it was so peaceful and the hosts went out of their way to make you as comfortable as possible. They were even prepared for the load shedding. I will strongly recommend them to anyone that want to relax with a beautiful ocean view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons het 'n heerlike tyd gehad in Danabaai by Eden Guest House, dit is so rustig en die gasheer en -dame gaan uit hulle pad om dit vir jou so gerieflik as moontlik te maak. Selfs met beurtkrag is hulle gerat en reg vir enige probleme. Beveel dit baie sterk aan vir enige iemand wat bietjie wil ontspan met 'n pragtige see-uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elbe S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbe S
With spouse/partner

Beautiful, clean and neat.

We had such a good stay. Everything was perfect. Will stay there anytime again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, skoon en netjies.

Ons het so lekker gebly. Alles was perfek. Sal enige tyd weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzette S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette S
With spouse/partner

Beste diens wat ons nog gekry het!

Almal was so vriendelik en dit het gevoel soos jou huis, so gemaklik was dit daar! Dit is waarde vir geld.

Tamzyn S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamzyn S
With friends

Our stay was wonderful and would definitely recommend it.

The rooms were spacious and clean. Thanks to Brenda and Gerhaad for their hospitality. The only regret is that we didn’t stay longer.

Alecia J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Alecia J
With spouse/partner

Heel aangenaam.

Die kamers is bietjie klein vir die prys en die stort nie baie lekker nie, maar dis redelik modern en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was baie lekker. Het nie veilige parkering vir elke kamer nie.

Eden Guest House B&B's response

Baie dankie vir jou terugvoer Alecia. Ons wil graag net van die geleentheid gebruik maak om te noem dat R510-00 per persoon insluitend ontbyt vir die 26ste Desember 2018 'n baie goeie tarief was, in ag genome die ander binne seisoen tariewe in en om ons omgewing. Ons het 7 kamers en 6 toesluit motorhuise asook een oop parkering op die perseel wat ons gewoonlik allokeer vir gaste wat slegs een aand oorslaap. Ongelukkig weereens omdat julle binne seisoen hier was vir een aand moes ons vir julle die oop parkering allokeer.

Eden Guest House B&B
Denvor J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denvor J
With spouse/partner

Dit was fantasties, 'n rustige atmosfeer en see-uitsig baie mooi, ons het die verblyf baie geniet.

Baie dankie Gerhard en Brenda vir die goeie ontvangs en vir u gasvryheid. Regtig netjiese geriewe en die ontbyt was goed. Baie veilige omgewing en rustige see-omgewing. Ons het die tyd daar baie geniet. 'n Gastehuis wat ons sal aanbeveel aan al ons familie en vriende.

Eden Guest House B&B's response

Denvor, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel,dit word opreg wardeer en dit was n groot plesier om julle hier by ons te ontvang. Ons is bly dat julle die tyd hier by ons geniet het en sien daarna uit om julle weer te sien in die nabye toekoms.

Vriendelike Groete,

Gerhard en Brenda

Eden Guest House B&B
Pieter C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Baie skoon! Vriendelike gasvryheid van eienaars en personeel. Ontbyt vars en van beste gehalte. Goeie gehalte beddens, kussings en lakens. Hoogs aan te beveel.

Elaine V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine V
With spouse/partner

Amazing hosts made for a wonderful stay!

A beautiful guest house! The room was comfortable, we had everything we needed. Our hosts were so friendly and super kind. I would definitely recommend this guesthouse. We had a restful nights sleep and a delicious breakfast with a view. 5 stars!

Eden Guest House B&B's response

Hi Elaine, thank you for your kind words and taking the time to provide feedback on your stay with us. We value your feedback and it was n great pleasure having you as guests and we look forward to seeing you again in the near future.

Kind Regards,
Gerhard and Brenda

Eden Guest House B&B
Helena D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena D
With spouse/partner

Excellent hospitality!

We were met with excellent hospitality from Brenda and Gerhard every step of the way. The guesthouse was always clean and the staff friendly. Breakfast was delicious! We'll definitely come again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitmuntende gasvryheid!

Ons was elke tree van die pad ontmoet met uitmuntende gasvryheid van Brenda en Gerhard. Die gastehuis was altyd skoon en netjies en die personeel vriendelik. Ontbyt was heerlik! Ons sal definitief weer kom kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian A
Individual traveler

Baie goed.

Baie goed, geniet. Personeel vriendelik.

Cobus L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus L
With spouse/partner

Baie netjies en lekker gebly.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie netjies en het lekker gebly. Sal definitief weer teruggaan!

Betsy S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsy S
Individual traveler

I was able to relax and it was as if I stayed at my own house.

As Licences Training Assessor for hotels and guesthouse owners I would highly recommend this guest house! The cleanliness immaculate. The management team is outstanding. I was really impress. From the front desk to the back of the house excellent. The rooms perfect. Layout plans behind the doors. Towels and linen 100%. Staff friendly. Breakfast was the best. Clean kitchen, music made me feel at home.

was R1 080
From R864
per night (for 2 people)
was R1 080
From R864
per night (for 2 people)
was R1 080
From R864
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4P Aristata Street , Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABKw3OguPMVsV4jGmYUR4IHITjyWNrSl8WYV47Z2Q0HZw9KQOTE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 080, now From R864  per night (for 2 people) 19 5 1 5 4P Aristata Street Dana Bay 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.202689 22.049174
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com