The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eden Sands 92 | TravelGround
+35

Eden Sands 92

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 52 reviews for Eden Sands 92
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Matodzi P - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Matodzi P

Beautiful place to be in.

It is a very nice place, peaceful, and neat, safe also.

Ernst W - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst W
Family with young children

Eenheid is klein, maar baie lekker vir 'n enkelgesin.

Kompleks is skoon en netjies. Dit word mooi onderhou en die agent het ons baie mooi gelei deur die proses.

Daleen L - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daleen L

Was baie netjies en see uitsig, beveel Eden sands aan vir 'n lekker wegbreek breek.

Was baie lekker gewees en vir 'n wegbreek vakansie baie veilige omgewing, het dit baie geniet, dankie.

Kgosi S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kgosi S
Family with young children

Close to the beach, very clean and peace of mind.

Wouldn't hesitate to visit again.

Pratish? I - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pratish? I
With friends

Beautiful, clean and serene.

Very nice, quiet and well maintained.

Andre K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andre K
With spouse/partner

Slaapgeriewe nie die beste nie.

Matrasse is baie hard of gedaan.

Eden Sands 92 's response

Goeiedag Andre

Die matrasse is nuut gekoop 3 maande terug.

Eden Sands 92
Amanda B - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda B
With spouse/partner

So relaxing. Excellent location.

So relaxing. Excellent location.

Sarie F - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarie F
Family with young children

Alles het net saamgespeel ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Dit was 'n verrassing dat daar geen ekstra fooie was nie behalwe die DStv. Skoonmaakdiens was elke dag daar en woonstel was altyd netjies gelaat, daar was geen probleme nie. Pragtige see-uitsig, tot weer het saamgespeel.

Magaretha D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magaretha D

Heerlik.

Die woonstel is baie donker.

Nombuso C - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nombuso C
With friends

Very good.

The place was good and neat.

Renitha K - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renitha K

Absolutely lovely.

Lovely place, great location, pool was awesome, close location to the beach, a real dream.

Bechir C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Bechir C
Family with young children

I did stay 2 nights and I was not happy at all. Lot of mosquitoes in the accommodation which was without proper lights in the lounge and cleanliness not good.

I did stay 2 nights and I was not happy at all. Lot of mosquitoes in the accommodation which was without proper lights in the lounge and cleanliness not good.

Hendrik V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hendrik V

Ons was 4 volwassenes en het baie lekker daar gebly.

Baie netjiese plek. Jy kan as gesin gaan met 4 volwassenes en 2 kinders. 6 volwassenes sal nie werk nie. Al wat ons gemis het was balkon om op te braai. Die eienaar se kliëntediens was goed maar die webtuiste se kliëntediens was swak. Die meubels is alles in goeie kondisie. Goeie see-uitsig. Kan nie kla verder oor enige iets nie.

Eckhardt V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eckhardt V
Family with teenagers

Fantasties.

Vriendelike diens. Als werk. Pragtige kompleks. Sal vir seker weer gaan.

Merissa C - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merissa C
Family with young children

We had an awesome time and will definitely be back again.

The family had a great time, would go back again.

Louis S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Louis S
Family with teenagers

Glad nie lekker blyplek nie.

Foto's is bedrieglik. Plek nie geskik vir 6 persone nie. Sitkamer 4 sitplekke so res moet op bed lê. Kombuis moes ons self skoonmaak. Badkamer kan nie van binne af oopmaak nie, wasbak in badkamer heeltemal te hoog en onprakties, stoof vuil en meeste knoppe is los sal ek dit aanbeveel? Nee.

Barbara S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara S
Family with teenagers

Rustige area, wonderlike uitsig, parkering biki ongelee.

Baie rustig. TV werk nie. Jy moet ook jou eie DStv-kaart saamneem vir die dekordeerder. Dis nogal n belangrike brokkie nuus. Ook eie skottelgoedseep, skoonmakers mag nie skottelgoed was nie. Dalk ietsie om na te kyk vir die toekoms.

Shadé S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Shadé S
With spouse/partner

Foto's op internet is nie reg nie.

Daar wys daar is 'n bad en daar is net 'n shower. DStv was 'n probleem want ons kon nie net die kaart insit en dit werk soos gesê was nie. Parkeerplek is hopeloos te ver van unit af gewees. Dishwasher is in vir 'n diens en moes dit self uitvind toe ons daar aan kom.

Demishka G - May 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Demishka G

Perfect location, close to shops as well as beautiful beach views.

Bathroom was not very clean, as well as towels.

Lucien O - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lucien O
With spouse/partner

Baie goeie ligging en kompleks is netjies en goed bestuur. Maklike toegang tot strand.

Die skottelgoedwasser werk nie wat die opwas ongemaklik gemaak het. Matrasse moet op stadium vervang word.

Nasstasja V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nasstasja V
Family with young children

Ons het dit vreeslik geniet.

Dit was baie mooi en skoon, dit was natuurlik ook baie lekker om net af strand toe te kon loop. Die strande was ook baie mooi en skoon.

Lionel B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lionel B
Family with teenagers

Dit was in 'n baie goeie omgewing en baie ontspannend.

Die verblyf was baie aangenaam. Sou die verblyf sekker nog meer geniet het was dit nie dat die strande toe gemaak was nie. Sal as die geleentheid dit toelaat beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Louis S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis S
Family with young children

Dit was baie lekker gewees en 'n ongelooflike uitsig oor die see.

Sien sterre

Edward H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Edward H
Family with young children

Lekker gebly, alles wat jy nodig het is daar.

Ons het lekker gebly. Eenheid was skoon en gerieflik. Dankie.

Salomi P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salomi P

It was absolutely fantastic.

We as a family really enjoyed it. The place was neat and clean, everything we needed for a wonderful beach holiday. We will definitely visit again. Thanks to the cleaners, they were so friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut fantasties.

Ons as gesin het dit baie geniet. Die plek was netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het vir 'n wonderlike see-vakansie. Ons sal definitief weer daar kom kuier. Baie dankie aan die skoonmakers, hulle was so vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chirhley K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chirhley K
Family with young children

See uitkyk is mooi, rustig.

Het elke oomblik daar geniet. Baie rustig en lekker om in die oggend op te staan en uit te kyk na die see toe. Was so lekker.

Mareloo V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareloo V
With spouse/partner

Wonderful sea views, tranquil atmosphere. Will definitely stay here again.

Very neat, quiet environment. Very clean apartment with a beautiful view of the sea. Close to shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike uitsig oor die see, rustige atmosfeer. Sal definitief weer gaan kuier.

Baie netjiese, rustige omgewing. Baie skoon woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Naby aan winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Renee C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Renee C
Individual traveler

Gerieflik, skoon, netjies en veilig.

Ideale plek om te gaan afskakel na 'n jaar se werk. Die woonstel is ten volle toegerus. As jy lui is en in woonstel wil bly is die volle DStv tot jou beskikking of videos kyk. Swembad skoon en in die kompleks. Skoonmaakdiens uit die boonste rakke. Gerieflik naby as jy rondliggende strande vir die dag wil gaan besoek. Sal beslis weer hier kom bly. Dankie.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Gerda P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda P
With spouse/partner

Awesome.

Hulle het ons op baie kort kennisgewing gehelp. Dit is die moeite werd om Eden sands toe te gaan.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Klarinda B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klarinda B
With friends

Dit was baie lekker.

Die opsigters was baie nice. Hulle het verstaan oor 'n vervoerstorie van ons en kon ons vinnig help om vroeër in ons plekkie in te gaan. Was baie behulpsaam as ek enige vra gehad het. Sal definitief weer soontoe gaan vir vakansie.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie. Ek sien daarna uit om u weer te ontvang.

Eden Sands 92
Driekie G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driekie G
With spouse/partner

Gerieflike, aangename verblyf met pragtige see-uitsig.

Perfek geleë woonstel met pragtige see-uitsig en al die geriewe wat mens nodig het om moeiteloos vakansie te hou. Baie netjiese kompleks teenaan die see en strand.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie. Ek sien daarna uit om u weer te ontvang.

Eden Sands 92
Deon B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Very nice, everything was available to make the stay great.

The visit to Eden Sand 92 was a great surprise for me and my wife with everything we got and didn't expect. Very nice, will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam alles was daar om die kuier baie gerieflik te maak.

Die beseok na Eden sand 92 was ve my en my vrou n groot verrassing met alles wat ons gekry het en nie dit eers verwag nie mar die kuier was baie aangenaam sal definitief wee kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Eden Sands 92
Kitty V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kitty V
With spouse/partner

Very, very nice.

It was a lovely resting place and very well appointed. You have everything you need. Thank you for the wonderful holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie lekker.

Dit was 'n heerlike rusplek en baie goed ingerig. Mens het alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die wonderlike vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phumla S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Phumla S
With spouse/partner

Beautiful.

We loved the location, the place was neat and just a wonderful experience.

Claudette J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudette J
Family with young children

Fantasties.

Dit was 'n wonderlike vakansie by Eden Sands en sal beslis weer ons vakansies daar wil deurbring!

Mark H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark H
With spouse/partner

Nice resting place.

The place was great! See you again some day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rusplek.

Die plek was puik! Sien julle eendag weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Roslyn S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roslyn S

Was an enjoyable and safe stay.

Apartment was comfortable and well stocked. Great scenic views including the ocean and swimming pool. Holiday programme at Eden Sands was a great attraction.

Pieter D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Family with young children

Oulike, klein plekkie!

Netjiese, skoon plek. Mooi uitsig van die see. Sou graag 'n stoepie wou hê, waar mens kon braai of lui verkeer. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Kindervriendelik (speel en fietsry), met lekker swembad.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Xoliswa M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xoliswa M
Family with young children

It's a beautiful place to visit with an amazing sea view.

See stars.

Emiel J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Emiel J

Nice and cosy.

Sien sterre.

John K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John K
With spouse/partner

Best in a long time.

Really a very neat place. Great sea view. Close to the beach. Reception was very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste in 'n lang tyd.

Regtig 'n baie netjies plek. Mooi see uitsig. Naby die strand. Ontvangs is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Ryno S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno S
With spouse/partner

Fantasties.

Dit was 'n fantastiese naweek. Dis 'n great woonstel met meer as wat 'n mens nodig het. Definitief waarde vir geld en ek kan die plek aanbeveel vir enige persoon wat alleen of saam familie en vriende wil gaan. Baie netjies, alles skoon en werk, vandat ons navraag gedoen het tot ons uitgeklok het was die diens en beskikbaarheid van Louise fantasties. Ek sal definitief weer soontoe gaan.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Eden Sands 92
Angelique W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angelique W
With spouse/partner

We had a great stay en will visit again anytime.

We had a great stay and received good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer teruggaan.

Ons het baie lekker gebly en goeie diens ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Eden Sands 92
Anthony P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony P
With friends

Was awesome, dankie.

Baie lekker by Eden Sands, dankie. Sien julle gou weer.

Reni L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reni L
Family with young children

We got value for our money.

Wow, had a wonderful time with my family. Everything in order, very respectful staff, clean environment inside the flats and outside.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Pieter B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Individual traveler

Good value. Small but sufficient.

More than sufficient for a solo traveller.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld. Klein, maar doeltreffend.

Vir 'n enkelreisiger is dit meer as genoeg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Mj V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mj V

Fantastic.

It was peaceful and enjoyable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit was ontspanne en lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alida A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida A
Family with teenagers

Lieflike woonstel met pragtige see-uitsig!

Baie lekker gebly. Gerieflike woonstel, netjies en als in werkende toestand.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
Cindy M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy M
Family with teenagers

Baie lekker.

Sal weer teruggaan. Lekker gebly.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie, ons sien uit daarna om u weer te ontvang. Groete, Louise

Eden Sands 92
Karen D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Stunning.

Daar is nie regtig gemaklike plek om te braai as jy op die 2de vloer bly nie en die bad/stort is bietjie ongemaklik vir groot mense, verder is daar niks fout met plek nie.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie

Eden Sands 92
Renee F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renee F
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Baie verbaas met die gerief wat die eenheid bied. Regtig goeie waarde vir geld.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie, ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Eden Sands 92
Zelda F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda F
With spouse/partner

Uitstekend.

Dit is 'n baie mooi, skoon en netjies woonstel. Mooiste see-uitsig. Bied alles wat mens nodig het. Dit is baie rustig en loopafstand dorp toe en see toe. Baie goeie diens en vriendelike mense. Sal definitief weer gebruik maak van Eden Sands 92.

Eden Sands 92 's response

Baie dankie.

Eden Sands 92
From
R950
per night (sleeps 6)
From
From R950
per night (sleeps 6)
From
R950
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 15:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 42 Middleton Road, 92 Eden Sands, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALNDOffdyh3pjoB92ddGB1f24WV6Gk2gM0CuiYXX389dib8M4Jo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950  per night (sleeps 6) 52 5 1 5 42 Middleton Road 92 Eden Sands 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-15:00 09:00 -30.099914960562 30.858860306186
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!