Mossel Bay Central Accommodation at Edward Charles Manor | TravelGround
+28

Edward Charles Manor

B&B

Review Summary

4.1 out of 5from 16 reviews for Edward Charles Manor
Cleanliness
4.6/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.9/5
Hantie E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hantie E
Individual traveler

Very nice.

Good breakfast and nice views. Very central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Goeie ontbyt en mooi uitsig. Baie sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shawn G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shawn G
With friends

Very comfortable and a super view from the rooms we were given.

It was a super way to treat my parents to a lovely night in Mossel Bay. Thank you so much.

Pierre V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pierre V
With spouse/partner

Really enjoyed the stay. All the staff are extremely friendly.

Rooms 12/13 and 14 has the best sea view.

Maryna G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna G
With spouse/partner

Most wonderful holiday ever.

Everything was neat, staff was very friendly and professional.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlikste vakansie ooit.

Alles was netjies, personeel baie vriendelik en professioneel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anita H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anita H
With spouse/partner

Skoon, maar gedoen nie aan die naam nie.

Daar is geen portier om te help met bagasie nie. Te veel trappe om te klim veral af na die eetsaal, dis nie geskik vir ou mense nie. Hulle adverteer 'n "ladies bar", maar daar is geen drank in die kroeg nie. Geen verkoeling-geriewe. Geen drinkwater/bottelwater beskikbaar nie. Parkeerplek is maar beperk, en daar is geen sekuriteit buite nie.

Gustave D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gustave D
Family with teenagers

Baie goeie diens en baie aangename personeel.

Sien die sterre.

Werner D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Werner D

Gerieflike kamers met 'n mooi uitsig van die see, veral op die tweede verdieping.

Die luukse kamers is ruim met 'n groot badkamer. Die ontspanningsarea is gerieflik en mooi. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is gerieflik naby aan die hoofweg, maar daar is nie toesluit motorhuise of heining aan die straat se kant nie.

Retha E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha E
With spouse/partner

Fantasties.

Baie lekker gebly by julle. Alles was perfek gewees. Van die kamer tot die ontbyt die volgende oggend. Sal dit vir enige iemand aan beveel.

Clive W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive W
With spouse/partner

The room was large and the view over the bay was stunning.

The manager was very friendly and efficient and made us feel at home . The room was spacious and the bathroom great . The dining room/sitting room very tastefully furnished and the breakfast was great .

Dirk L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Dirk L
With spouse/partner

Ek het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie.

Staf is nie professioneel nie, parkering is 'n groot probleem en ek het die die kamer gekry waarvoor ek betaal het nie.

Kobus G - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus G
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Johann P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johann P
With spouse/partner

Baie lekker, behalwe parkeer-probleem. Vriendelike mense.

Baie lekker gekuier. Dankie vir als. Sien julle gou weer ...

Sandra O - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sandra O
With spouse/partner

Baie lekker verblyf! Vriendelike diens!

Die enigste nadeel is parkering: dit is baie beperk en ook nie agter 'n heining nie.

Coebie J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coebie J
With spouse/partner

Baie skoon en netjies.

Die personeel tydens ontvangs, verblyf en uitklok professioneel en hoflik. Selfs Chales, die kat, groet mens ook elke oggend vriendelik.

Jackie S - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jackie S
With spouse/partner

Die bestuur is vriendelik.

Die verblyf oor die algemeen was lekker. Ons het regtig maar net daar geslaap en ontbyt geeet. Al wat my gekniehalter het was die donker trappe in die aand. Vir my was dit moeilik om te sien waar ek moet trap. Glad nie aanbeveel vir ou mense nie. Die boonste kamers waar ons gebly het is geskei met droƫ mure so dit is glad nie klankdig nie. Die eerste aand het mense laat ingekom van n kuier die geysers of toilette se pype maak so n groot geraas in die dak? dat jy kan nie slaap nie. Ons bure het ons vanaf 2uur wakker gehou met hul gesnork, hoop ek het ook gesnork - hahaha. So nagrus het ons glad nie gehad nie. Jammer maar ek voel dat n mens moet jou eerlike opinie lig.

Hennie D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hennie D

Verblyf puik. Personeel vriendelik. Het aan verwagting voldoen.

Die verblyf in ruim dubbelkamer met wonderlike uitsig was puik.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Sixth Avenue, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YTNlMGZhLWQ0YjktNGU5MS1iYzA4LTkyMmU2NDEwYjE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 16 5 1 5 1 Sixth Avenue Mossel Bay 6500 Western Cape 0860 022 102 12:00-20:00 10:00 -34.181510882997 22.138041257858
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com