Egerton Manor
Review Summary
Karien V - Jan 2022
Overall score
Groot verrassing en juweel van 'n gastehuis.
Egerton Manor 's response
Baie dankie Karien ons is bly julle het julle verblyf geniet Dankie vir die mooi review
Christine O - Jul 2021
Overall score
Baie aangename verblyf.
Egerton Manor 's response
Baie dankie vir die kompliment dit word opreg waardeer Ons het julle geselskap net so geniet
Gertruida V - Jul 2019
Overall score
Very friendly, welcoming, helpful and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik, verwelkomend, behulpsaam en skoon.
Slaapplek is mooi netjies en skoon. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Werker het ons gehelp om pap band te ruil sonder dat ons gevra het vir hulp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Egerton Manor 's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet en ek sal die boodskap aan Cyprian oordra.
Groete
David V - Jul 2019
Overall score
Skoon netjies, en baie lekker geslaap.
Egerton Manor 's response
Nou nie die ideale omstandighede om te ontmoet nie maar dit was ons plesier. Hoop julle het n veilige rit terug huis toe gehad. Baie dankie vir die mooi woorde
Diana D - Jan 2019
Overall score
Baie aangenaam verras.
Egerton Manor 's response
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet
Groete
Pierre
Johnny T - Dec 2018
Overall score
Baie skoon en gerieflik en baie veilig.
Egerton Manor 's response
Baie dankie julle ons hoop julle het n lekker vakansie
Joyce R - Jan 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Sal vir seker aanbeveel en weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Egerton Manor 's response
Baie dankie Joyce,ons waardeer Die beste vir 2018
Lorna N - Nov 2017
Overall score
Fantasiese ondervinding.
Egerton Manor 's response
Baie dankie Lorna, ons waardeer dit.
Londiwe
Cathryn C - Sep 2017
Overall score
Perfect place for a stay-over.
Egerton Manor 's response
Hi Cathryn,
Thank you for the kind words.
Londiwe
Alet B - Jul 2017
Overall score
Ons het 'n lieflike tyd gehad.
Egerton Manor 's response
Baie dankie julle ons is bly julle het dit geniet Mooi jaar vir julle
Ellen L - May 2016
Overall score
Sal Egerton hoogs aanbeveel.
Egerton Manor 's response
Baie dankie Dit word waardeer.
Groete, Pierre en Sorika
Zama N - Jun 2014
Overall score
They must keep on giving good service
Jana V - Jun 2014
Overall score
Home away from home!
Ho D - Apr 2014
Overall score
Dit was alles wat ons wou hê vir 'n een aand se oorslaap.
Litza K - Mar 2014
Overall score
Great hosts and great garden for kids to run around in
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 42 Cochrane Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- All ages welcome